Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Engelse is Winties!!
Engelse is Winties!! [boodskap #50645 is 'n antwoord op boodskap #50668] Ma, 24 September 2001 18:14 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
More aand in die Baxter - konsert deur die
UCT Wind Band.
Ek weet net ek gaan meer gemaklik wees met 'n blaasorkes;))
Annette
Re: Engelse is Winties!! [boodskap #50668 is 'n antwoord op boodskap #50645] Ma, 24 September 2001 08:01 Na vorige boodskap
Fatal Exception I/O o  is tans af-lyn  Fatal Exception I/O o
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek wonder nou net of die Windband iets met daai lekker boontjie sop van my
skoonma te doen.

Groete
Spook

"Maybe the end is just the begining."

"Enige spel foute wat ins die pos gemaak word moet aan die skrywer in 'n
skaflike wyse uit gewys, met verwysings uit die HAT verklarende woordeboek
ens."

"Annette" skryf in boodskap news:9onthe$efk2c$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> More aand in die Baxter - konsert deur die
> UCT Wind Band.
> Ek weet net ek gaan meer gemaklik wees met 'n blaasorkes;))
> Annette
>
Vorige onderwerp: Loop Lig
Volgende onderwerp: "Skies tog!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 02:42:04 MGT 2024