Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Skies tog!
"Skies tog! [boodskap #50618] So, 23 September 2001 15:37 na volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Annette! Jy weet mos jy is 'n uitsondering - een van die mense wat gereeld
hier inloer, vir wie ek wel respek het. Moes seker my woorde beter gekies
het, maar nou ja, dit was laat in die aand, na 'n bottel Chardonnay ('n blou
bottel!), 'n barbie en die begin van die skoolvakansie hier!

So vergeef my tog ma'
vir die onvergeeflike faux pas
Kan nie so lekker dink 'ie
na ek iets gedrink het 'ie
En dan nog holidays ok
bietjie van 'n culture shock
So lank en hard gewerk
my blydskap ken geen perk
Die voggies het vryelik gevloei
die woordjies met mekaar gestoei
Skryf tog dat jy verstaan
ek het net 'n foutjie begaan...
Re: "Skies tog! [boodskap #50659 is 'n antwoord op boodskap #50618] Ma, 24 September 2001 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skiesie aanvaar - en die resitasie ook:)))
Lekker doedoes - en moenie te veel aan Barbie vroetel nie:)))
Annette

--
> Annette! Jy weet mos jy is 'n uitsondering - een van die mense wat gereeld
> hier inloer, vir wie ek wel respek het. Moes seker my woorde beter gekies
> het, maar nou ja, dit was laat in die aand, na 'n bottel Chardonnay ('n blou
> bottel!), 'n barbie en die begin van die skoolvakansie hier!
>
> So vergeef my tog ma'
> vir die onvergeeflike faux pas
> Kan nie so lekker dink 'ie
> na ek iets gedrink het 'ie
> En dan nog holidays ok
> bietjie van 'n culture shock
> So lank en hard gewerk
> my blydskap ken geen perk
> Die voggies het vryelik gevloei
> die woordjies met mekaar gestoei
> Skryf tog dat jy verstaan
> ek het net 'n foutjie begaan...
>
Re: "Skies tog annette" [boodskap #50673 is 'n antwoord op boodskap #50659] Ma, 24 September 2001 19:41 Na vorige boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Haai Annette,
Ek is ook baie lief vir FRANSE rooiwyn,
En baie lief vir om aan my eie levende
"Barbie" te vroetel ........
My barbie is baie lief om aan haar eige "Ken"
te vroetel na 'n liekeurtjie of twee ......

Patrick nou Ken

In article , Annette
wrote:
> Skiesie aanvaar - en die resitasie ook:)))
> Lekker doedoes - en moenie te veel aan Barbie vroetel nie:)))
> Annette
Vorige onderwerp: Engelse is Winties!!
Volgende onderwerp: beautiful in Beaufortwes en ander
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 13:19:27 MGT 2024