Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Beautiful in Beaufort-Wes
Beautiful in Beaufort-Wes [boodskap #50616] So, 23 September 2001 14:24 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wie kan vir my die woorde van Gert Vlok Nel
se "Beautiful in Beaufort-Wes" laat kry?

Gloudina
Re: Beautiful in Beaufort-Wes [boodskap #50617 is 'n antwoord op boodskap #50616] So, 23 September 2001 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gert Vlok Nel
Beautiful in Beaufort-Wes

En jy was beautiful in Beaufort-Wes
en ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou
en jy het op grafte en op treine
en op Ford Fairlaine se agterseats gevry
en nou is jy en jou man both computer analysts
en laas winter you tried to slit your wrists
en nou kan jy nie meer slaap nie,
nie meer lag nie,
nie meer iets vir jouself doen nie,
nooit ooit weer vir my soen nie

En mooi mooi mooi was jou woorde ook
terwyl jy menthol sigarette rook
en daai sweet sweet dinge vir my se
terwyl jy sweet sweet in my arms le
en die presiese woorde het ek presies vergeet
ek onthou net die rook en die sweet in Beaufort-We
en jou kaal liggaam onder 'n cool summer cotton dress
nie meer slaap nie, nie meer lag nie
nie meer iets vir mekaar doen nie
nooit ooit weer vir mekaar soen nie

En dis miskien soos 'n storie uit die huisgenoot,
maar jy't een aand skielik vir my weggestoot
en in die rear view mirror jou gesig gekyk
en gese "miskien moet ek gelukkiger lyk"
daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
en het gevoel hoe my hart losruk uit my ly
en soos 'nb roeiboot in die rivier afdryf
ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie,
nie meer iets ooit reg doen nie,
nooit ooit weer vir jou soen nie

En die laaste herinnering waaroor ek sing
is die nag toe ek en jy die melktrein aan en aan in die nag in ry
tot anderkant die ding donmg gong
van die breakfast waiter in die gang verby
en dit was my wake-up call my lief
jy't gese wees asseblief lief vir my
maar ek het gedroom ons het in Beaufort-Wes gaan woon
en ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie,
nie meer so iets doen nie,
nooit ooit weer vir jou soen nie
Re: Beautiful in Beaufort-Wes [boodskap #50619 is 'n antwoord op boodskap #50616] So, 23 September 2001 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur wrote:

> Gert Vlok Nel
> Beautiful in Beaufort-Wes
>
> En jy was beautiful in Beaufort-Wes

Baie dankie, Arthur. Scan jy die woorde?
Ek sal dankbaar wees vir enige ander
woorde. Veral "Waarom ek roep na jou
vanaand" wat 'n elegie is vir Koos du
Plessis. Ken jy vir Koos du Plessis,
Arthur?

Gloudina
Re: Beautiful in Beaufort-Wes [boodskap #50622 is 'n antwoord op boodskap #50616] So, 23 September 2001 17:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>> Gert Vlok Nel
>> Beautiful in Beaufort-Wes
> Baie dankie, Arthur. Scan jy die woorde?

Nee, toevallig het ek my herinner dat ek dit op Internet gesien het toe ek
vorige week na informasie oor Afrikaanse musiek gesoek het.

> Ek sal dankbaar wees vir enige ander
> woorde. Veral "Waarom ek roep na jou
> vanaand" wat 'n elegie is vir Koos du
> Plessis. Ken jy vir Koos du Plessis,

Ja, ek het "Herman", "Irma", "Skielik is jy vry", "Skimme", "Sprokie vir 'n
stadskind" en "Swerwers" ooit via Napster afgelaai. Ek het nog nooit één van
Koos du Plessis se cd's hier in 'n winkel gesien nie. Sy musiek is lekker
rustig. Dis eintlik ook nie my soort musiek nie, maar ek hou daarvan om na
sy (uitstekend verstaanbaar) Afrikaans te luister. Ek wag nog op 'n remix :)

Groete,
Arthur
Re: Beautiful in Beaufort-Wes [boodskap #50629 is 'n antwoord op boodskap #50622] So, 23 September 2001 19:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" skryf in boodskap news:9ol5a3$hkg$1@news.kabelfoon.nl...
> Gloudina schreef...
>> Arthur wrote:
>>> Gert Vlok Nel
>>> Beautiful in Beaufort-Wes
>> Baie dankie, Arthur. Scan jy die woorde?
>
> Nee, toevallig het ek my herinner dat ek dit op Internet gesien het toe ek
> vorige week na informasie oor Afrikaanse musiek gesoek het.
>
>> Ek sal dankbaar wees vir enige ander
>> woorde. Veral "Waarom ek roep na jou
>> vanaand" wat 'n elegie is vir Koos du
>> Plessis. Ken jy vir Koos du Plessis,
>
> Ja, ek het "Herman", "Irma", "Skielik is jy vry", "Skimme", "Sprokie vir 'n
> stadskind" en "Swerwers" ooit via Napster afgelaai. Ek het nog nooit één van
> Koos du Plessis se cd's hier in 'n winkel gesien nie. Sy musiek is lekker
> rustig. Dis eintlik ook nie my soort musiek nie, maar ek hou daarvan om na
> sy (uitstekend verstaanbaar) Afrikaans te luister. Ek wag nog op 'n remix :)
>
> Groete,
> Arthur

Er is een cd, Johannes Kerkorrel zingt Koos du Plessis, ik heb weer bijna al
die liedjes van Napster gedownload, maar ik denk niet dat dit de door jouw
bedoelde remix is.
Misschien iets voor jou, om te gaan doen.

Gr.Rico
Re: Beautiful in Beaufort-Wes [boodskap #50630 is 'n antwoord op boodskap #50629] So, 23 September 2001 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" schreef...
> Er is een cd, Johannes Kerkorrel zingt Koos du Plessis, ik heb weer bijna al
> die liedjes van Napster gedownload, maar ik denk niet dat dit de door jouw
> bedoelde remix is.

Ik dacht eigenlijk aan techno :)

Ik gebruik nu KaZaA, maar ik kan helaas niet zo bijster veel Afrikaanse
nummers meer vinden.

Groeten,
Arthur
Re: Beautiful in Beaufort-Wes [boodskap #50632 is 'n antwoord op boodskap #50630] So, 23 September 2001 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" skryf in boodskap news:9olejd$tnu$1@news.kabelfoon.nl...
> "Rico" schreef...
>> Er is een cd, Johannes Kerkorrel zingt Koos du Plessis, ik heb weer
bijna
> al
>> die liedjes van Napster gedownload, maar ik denk niet dat dit de door jouw
>> bedoelde remix is.
>
> Ik dacht eigenlijk aan techno :)
>
> Ik gebruik nu KaZaA, maar ik kan helaas niet zo bijster veel Afrikaanse
> nummers meer vinden.
>
> Groeten,
> Arthur

Nou ga je me niet vertellen, dat je een techno fan bent :-)
Maar zijn versie van swerwers komt wel in die richting.
Ja ik gebruik ook KaZaa en ik geloof dat ik de grootste leverancier ben van
Afrikaanse liedjes.

Gr.Rico

alles weer droog???
>
Kazaa [boodskap #50646 is 'n antwoord op boodskap #50632] Ma, 24 September 2001 10:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
KaZaa is bij mij ontzettend traag...

Maar dan zitten jullie zeker op de kabel... (Of ADSL)

Ik gebruik tegenwoordig WinMX, maar daarop is maar weinig Afrikaans...
______________________________________________________
Re: Kazaa [boodskap #50653 is 'n antwoord op boodskap #50646] Ma, 24 September 2001 15:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" schreef...
> KaZaa is bij mij ontzettend traag...
> Maar dan zitten jullie zeker op de kabel... (Of ADSL)
> Ik gebruik tegenwoordig WinMX, maar daarop is maar weinig Afrikaans...

Ik zit inderdaad op de kabel en Rico -meen ik- op ADSL. Is WinMX sneller dan
KaZaA dan? Ik dacht dat het vooral afhankelijk was van de snelheid van de
verbinding tussen jouzelf en de broncomputer en daar heeft KaZaA toch geen
invloed op?

Groeten,
Arthur
Re: Kazaa [boodskap #50655 is 'n antwoord op boodskap #50653] Ma, 24 September 2001 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Bij mij ongeveer drie keer zo snel... Hoe het verder in elkaar steekt
weet ik niks van!
_________________________________________________________
"Arthur"
> Is WinMX sneller dan
> KaZaA dan? Ik dacht dat het vooral afhankelijk was van de snelheid van de
> verbinding tussen jouzelf en de broncomputer en daar heeft KaZaA toch geen
> invloed op?
>
> Groeten,
> Arthur
>
Hoor dié een... [boodskap #50656 is 'n antwoord op boodskap #50655] Ma, 24 September 2001 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In NL is daar nou 'n radioadvertensie wat mense waarsku dat daar vanaf 1
Oktober 'n wagtyd is vir paspoortaansoeke.

Die mense moet reken op een week!

(Weet nie hoeveel van júlle moes al aansoek doen vir 'n paspoort in SA
nie... - Mens staan byna sê lank in die ry alleen!)
____________________________________________________________ ____
Re: Hoor dié een... [boodskap #50658 is 'n antwoord op boodskap #50656] Ma, 24 September 2001 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" schreef...
> In NL is daar nou 'n radioadvertensie wat mense waarsku dat daar vanaf 1
> Oktober 'n wagtyd is vir paspoortaansoeke.
> Die mense moet reken op een week!

Toevallig het ek vandaag van 'n collega gehoor dat die prys vir 'n aanvraag
(in Den Haag) van een nuwe paspoort per 1 oktober omlaag gaan .... dink jy
dis die rede vir die wagtyde?

:)

Groete,
Arthur
Re: Beautiful in Beaufort-Wes [boodskap #50664 is 'n antwoord op boodskap #50632] Ma, 24 September 2001 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" schreef...
> Nou ga je me niet vertellen, dat je een techno fan bent :-)

Een echte fan niet, ik luister van alles. Van middeleeuwse madrigalen tot
house en techno. Momenteel zoek ik muziek van Hildegard von Bingen. Maar ik
vind het ook leuk om techno remixen van bekende nummers te downloaden ....

Ik heb een tijd gehad dat ik veel synthesizer muziek luisterde, dat vloeide
langzaam over in house (eerst mellow, later alles) en nu kan ik techno wel
waarderen. Vooral voor lange ritten met de auto is het leuke muziek. In de
stad heb ik nooit de radio aan in de auto, laat staan techno muziek; daar ga
ik nogal agressief van rijden :)

> alles weer droog???

Allang. Ik heb vandaag zelfs voor het eerst in 3 weken weer zelf mijn bonsai
water moeten geven. Het is wel erg nat geweest de laatste tijd .....

Groeten,
Arthur
Re: Kazaa [boodskap #50665 is 'n antwoord op boodskap #50655] Ma, 24 September 2001 18:06 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
De snelheid verschilt erg, maar alles bij elkaar opgeteld kom ik toch wel
aan de 50 kb/sec. En dan haal ik 6 nummers tegelijk binnen. Het kan ook heel
traag zijn hoor, maar Napster vond ik langzamer.

Oja en zoals Arthur al zei, ik heb mxtream/adsl

Gr.Rico
"Max" skryf in boodskap news:9onlgs$1fp$1@azure.nl.gxn.net...
> Bij mij ongeveer drie keer zo snel... Hoe het verder in elkaar steekt
> weet ik niks van!
> _________________________________________________________
> "Arthur"
>> Is WinMX sneller dan
>> KaZaA dan? Ik dacht dat het vooral afhankelijk was van de snelheid van
> de
>> verbinding tussen jouzelf en de broncomputer en daar heeft KaZaA toch
> geen
>> invloed op?
>>
>> Groeten,
>> Arthur
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Future Advice for: Media Continuation Initiative
Volgende onderwerp: Re: America: A tribute to heroes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 08:39:50 MGT 2024