Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT??
TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50441] |
Thu, 20 September 2001 09:08 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
fransd10
Boodskappe: 1 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
>>>> Did you know that a flight number from one of the planes that
>>>> hit one of the two towers was Q33NY.
>>>> In MS Word, type in that flight number.(UPPERCASE)
>>>> Enlarge the font size to 26
>>>> Change the font to Wingdings (Choose the first Windings font if
>>>> you have more than one option)
>
> Groetnis,
Frans
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50553 is 'n antwoord op boodskap #50441] |
Fri, 21 September 2001 20:28 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> En as Tannie daai medalje aansteek, dink
> Tannie dat die Wouter's die Lou's Tobie's Max'e en Annette's nog met
> my sal praat? ...Arthur en Rico sal
> dik wees vir my maar ten minste sal Ferdi 'n aanhanger wees!
>
Nee, Ferdi korrigeer nie taal nie. Dis ou Sakkie watvir Ferdi op die vingers
tik omdat hy "seëvier" sonder
'n umlaut spel, en dis Wouter Plaasvark wat so ewe
hoity-toity sy stert vir Ferdi opruk omdat hy "gusts"
spel in plaas van guts. Die hele klomp do Tannie
proud deesdae, maar ek reserveer 'n medalje net vir
jou.
Tant Hessie van die snippe se skakel-komitee
|
|
|
|
|
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 03:05:41 UTC 2025
|