Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit.
Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50002] |
Wed, 12 September 2001 10:43  |
Roelof
Boodskappe: 13 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
" In the city of God there will be a great thunder, two brothers torn
apart by chaos, while the fortress endures the great leader will succumb.
The third big war will begin when the big city is burning "
--- Nosradamus 1654.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50135 is 'n antwoord op boodskap #50132] |
Sat, 15 September 2001 17:27   |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" schreef...
> Ja Arthur:
> Fop, kul, om die bos lei, vir die gek hou, gekskeer,vir die grap hou, 'n
> poets bak.
Nee Annette, jy noem net werkwoorde, "hoax" is 'n selfstandig naamwoord.
Ek soek al langer na 'n Nederlands woord, maar ek het dit nie kan vind nie.
Net die omskrywing " 'n broodje aap verhaal"...
Groete,
Arthur
|
|
|
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50136 is 'n antwoord op boodskap #50117] |
Sat, 15 September 2001 17:38   |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Reenen van Niekerk" schreef...
> Ek hoor daar loop baie wat nie reg is nie .Ek weet egter nie watter een die
> regte een is nie.
Gaan uit van die veronderstelling dat geen van die sg. Notradamuskwatryne
wat in jou posbus gedump word broodjie-aap-stories is. Dis amper soos
viruswaarskuwings....
Groete,
Arthur
As your prophecy-buster for the day, I point you to the Nostradamus/World
Trade Center Meme.
"In the City of God there will be a great thunder, Two brothers torn apart
by Chaos, while the fortress endures, the great leader will succumb" , "The
third big war will begin when the big city is burning"
This pair of 'Nostradamus quotes' being propagated via email and web pages,
isn't what it appears to be at all. On one hand, by taking two separate
brief prophecies, one can form any kind of after-the-fact prediction that
one wants to, magnetic-poetry-style, but more importantly, the first quote
wasn't written by Nostradamus at all but was written five years ago by Neil
Marshall [9/13: The site is apparently pulled down now], a Canadian high
school senior in his Critical Analysis of Nostradamus [9/13: Google cache
copy].
In his paper, Neil talks about the 'infinite monkeys principle'...
"If I make say a thousand prophecies that are fairly abstract for example:
'In the City of God there will be a great thunder, Two brothers torn apart
by Chaos, while the fortress endures, the great leader will succumb'
and goes on to talk about all the ways his own example could be interpreted,
basically saying that of 1000 random prophecies like the one he wrote, some
are bound to come true. It's just amazing coincidence (or a great cosmic
gift, you decide) that the single example he made up for his paper happened
to be so appropriate today.
For those naysayers, note that (until today's blogs get indexed by Google) a
search for 'brothers torn apart by chaos' retrieves only one entry, the
paper mentioned above, while an actual Nostradamus prophecy segment such as
'that which is enclosed in iron and letter in a fish' retrieves nearly 40,
all from Nostradamus sites, several of which have the full translated texts.
As for the other part, "The third big war will begin when the big city is
burning," well that doesn't appear on the web at all (again, until google
indexes the new blog entries).
It's just another urban legend, only operating on Internet time: Shaped,
propagated, and publicly debunked, all on the very same day.
|
|
|
|
|
|
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50152 is 'n antwoord op boodskap #50135] |
Sat, 15 September 2001 21:11   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Arthur, moet nou nie met sinsbougoed na my toe kom nie - regtigwaar nie 'n
belangsteling van my nie.
As jy wil hê ek moet jou help, moet jy die regte vrae vra:)))
Wat is 'n selfstandige naamwoord in Engels?
Grappie:
Maak 'n sin waar 'n onderwerp, 'n gesegde en 'n bysin voorkom.
In die oggend, voordat ek skool toe kom, was ek eers my gesegde en dan my
onderwerp in 'n bysin.
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Arthur skryf in boodskap news:9o035d$2nr2$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Ja Arthur:
>> Fop, kul, om die bos lei, vir die gek hou, gekskeer,vir die grap hou, 'n
>> poets bak.
>
> Nee Annette, jy noem net werkwoorde, "hoax" is 'n selfstandig naamwoord.
>
> Ek soek al langer na 'n Nederlands woord, maar ek het dit nie kan vind nie.
> Net die omskrywing " 'n broodje aap verhaal"...
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50154 is 'n antwoord op boodskap #50152] |
Sat, 15 September 2001 21:35   |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" schreef...
> Arthur, moet nou nie met sinsbougoed na my toe kom nie - regtigwaar nie 'n
> belangsteling van my nie.
> As jy wil hê ek moet jou help, moet jy die regte vrae vra:)))
> Wat is 'n selfstandige naamwoord in Engels?
"Noun", alles waar jy "die" vir kan sit. Die huis, die boom, die hoax. Die
voorbeelde wat jy gege� het was "verbs" .....
> Grappie:
> Maak 'n sin waar 'n onderwerp, 'n gesegde en 'n bysin voorkom.
> In die oggend, voordat ek skool toe kom, was ek eers my gesegde en dan my
> onderwerp in 'n bysin.
Au, ek kan die kloe nie vind nie ... ek het wanhopig geprobeer my gevoel vir
humor te aktiveer, maar dit werk momenteel blykbaar nie soos dit behoor nie
...
Groete,
Arthur
|
|
|
hoax [boodskap #50155 is 'n antwoord op boodskap #50135] |
Sat, 15 September 2001 21:35   |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette:
Fop, kul, om die bos lei, vir die gek hou, gekskeer,vir die grap hou, 'n
poets bak.
Arthur
Nee Annette, jy noem net werkwoorde, "hoax" is 'n selfstandig naamwoord.
Ek soek al langer na 'n Nederlands woord, maar ek het dit nie kan vind nie.
Net die omskrywing " 'n broodje aap verhaal"...
Wouter
hoax: grap, gekskeerdery, kullery, foppery
'n Broodje aap verhaal is 'n "urban legend" of stoeplegende, bietjie anders
as 'n hoax
|
|
|
|
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50174 is 'n antwoord op boodskap #50167] |
Sun, 16 September 2001 09:32   |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" schreef...
> Hoax: n. foppery, grap, gekskeerdery%, kullery, mistifikasie ( daardie laaste
> woord ken ek skaars)
> Grap is seker die woord wat ons die meeste sal gebruik:
> Dit was/is 'n grap.
My gevoel sê 'n hoax is nie 'n grap nie. Die kenmerk van 'n hoax is dat 'n
hoax gebruik word om mense opsetlik te misleid, nie om jou te laat lag nie.
O ja, Wouter, jy is reg oor my "broodje aap verhaal", dis inderdaad 'n urban
legend en nie 'n hoax nie .....
Groete,
Arthur
|
|
|
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50180 is 'n antwoord op boodskap #50174] |
Sun, 16 September 2001 10:23   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Grap , of om 'n grap te maak , hoef nie noodwendig snaaks te wees nie
Arthur.
Net soos gekskeer baie keer nie snaaks is nie.
Annette
> "Annette" schreef...
>> Hoax: n. foppery, grap, gekskeerdery%, kullery, mistifikasie ( daardie
> laaste
>> woord ken ek skaars)
>> Grap is seker die woord wat ons die meeste sal gebruik:
>> Dit was/is 'n grap.
>
> My gevoel sê 'n hoax is nie 'n grap nie. Die kenmerk van 'n hoax is dat 'n
> hoax gebruik word om mense opsetlik te misleid, nie om jou te laat lag nie.
>
> O ja, Wouter, jy is reg oor my "broodje aap verhaal", dis inderdaad 'n urban
> legend en nie 'n hoax nie .....
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|
|
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50192 is 'n antwoord op boodskap #50002] |
Sun, 16 September 2001 13:44  |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>> O ja, Wouter, jy is reg oor my "broodje aap verhaal", dis inderdaad 'n urban
>> legend en nie 'n hoax nie .....
> Kan julle verduidelik wat met "broodje aap verhaal"
> bedoel word.
Een broodje aap verhaal is een verhaal dat als waar gebeurd verhaal wordt
doorverteld, maar wat in werkelijkheid nooit gebeurt is.
Van http://www.broodjeaap.nl
Broodje aap-verhalen danken hun naam aan het boek 'Broodje Aap' dat de
schrijfster Ethel Portnoy in 1978 uitbracht. In het titelverhaal botst een
auto tegen de achterkant van de vrachtwagen van een hamburgerketen. Door de
aanrijding valt de achterklep van de vrachtwagen open en valt het lijk van
een aap naar buiten: Broodje Aap.
Groeten,
Arthur
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:38:28 UTC 2025
|