Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit.
Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50002] Wo, 12 September 2001 10:43 na volgende boodskap
Roelof  is tans af-lyn  Roelof
Boodskappe: 13
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
" In the city of God there will be a great thunder, two brothers torn
apart by chaos, while the fortress endures the great leader will succumb.
The third big war will begin when the big city is burning "
--- Nosradamus 1654.
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50003 is 'n antwoord op boodskap #50002] Wo, 12 September 2001 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoop maar so - Nostradamus was in elk geval verkeerd gewees ivm die einde
van die wêreld Augustus 2 jaar gelede.
Annette

> " In the city of God there will be a great thunder, two brothers torn
> apart by chaos, while the fortress endures the great leader will succumb.
> The third big war will begin when the big city is burning "
> --- Nosradamus 1654.
>
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50020 is 'n antwoord op boodskap #50003] Do, 13 September 2001 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:9nngf3$8nc3i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoop maar so - Nostradamus was in elk geval verkeerd gewees ivm die einde
> van die wêreld Augustus 2 jaar gelede.
> Annette

Annette ek dink wat Nostradamus daarmee bedoel het is dat 2 jaar gelede die
meganismes in plek gesit is wat die wereld so sal verander dat dit maw die
einde van die wereld soos ons daaraan gewoond is gaan veroorsaak.

Maar ek sit dalk nou die pot self ver mis
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50024 is 'n antwoord op boodskap #50003] Do, 13 September 2001 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Duidelik kon hy nie tel nie - seker 'n ou kalender gebruik.

Annette wrote:
>
> Hoop maar so - Nostradamus was in elk geval verkeerd gewees ivm die einde
> van die wêreld Augustus 2 jaar gelede.
> Annette
>
>> " In the city of God there will be a great thunder, two brothers torn
>> apart by chaos, while the fortress endures the great leader will
> succumb.
>> The third big war will begin when the big city is burning "
>> --- Nosradamus 1654.
>>
>>
>>
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50027 is 'n antwoord op boodskap #50020] Do, 13 September 2001 10:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hierdie pot is al aan die kook gesit met Desert Storm dink ek en die golf
oorlog.

Groete
Spook

Qui trop embrasse mal entreint. (Grab much, gain little.)

"Riaan" skryf in boodskap news:9nplen$15ft$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>
> Annette wrote in message
> news:9nngf3$8nc3i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoop maar so - Nostradamus was in elk geval verkeerd gewees ivm die einde
>> van die wêreld Augustus 2 jaar gelede.
>> Annette
>
> Annette ek dink wat Nostradamus daarmee bedoel het is dat 2 jaar gelede die
> meganismes in plek gesit is wat die wereld so sal verander dat dit maw die
> einde van die wereld soos ons daaraan gewoond is gaan veroorsaak.
>
> Maar ek sit dalk nou die pot self ver mis
>
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50035 is 'n antwoord op boodskap #50027] Do, 13 September 2001 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Relbasher  is tans af-lyn  Relbasher
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Junior Lid
> Subject: Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit.
> From: "Spook®" d...@dot.co.za
> Date: 13.09.2001 12:02 (MEZ) - Mitteleurop. Sommerzeit
> Message-id: Hierdie pot is al aan die kook gesit met Desert Storm dink ek en die golf
> oorlog.

Deze Nostradamus is 'n urban legend. De pot werd aan de kook gezet door 'n
canadese
student

http://www.edestad.nl/index.asp?berichtid=8699
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50048 is 'n antwoord op boodskap #50024] Do, 13 September 2001 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie alle rymelaars is goed met syfers nie;)))
Annette

> Duidelik kon hy nie tel nie - seker 'n ou kalender gebruik.
>
> Annette wrote:
>>
>> Hoop maar so - Nostradamus was in elk geval verkeerd gewees ivm die einde
>> van die wêreld Augustus 2 jaar gelede.
>> Annette
>>
>>> " In the city of God there will be a great thunder, two brothers torn
>>> apart by chaos, while the fortress endures the great leader will
>> succumb.
>>> The third big war will begin when the big city is burning "
>>> --- Nosradamus 1654.
>>>
>>>
>>>
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50082 is 'n antwoord op boodskap #50048] Vr, 14 September 2001 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die stuk wat ek gelees het lees as volg

" In the year of the new century and nine months,
From the sky will come a great King of terror
The sky will burn at forty-five degrees
Fire approaches the great new city...
In the city of york there will be a gret collapse,
2 twin brothers torn apart by chaos
while the fortress falls the great leader will succumb..

Reenen.

Annette skryf in boodskap news:9nqt6s$97e0d$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nie alle rymelaars is goed met syfers nie;)))
> Annette
>
>
>> Duidelik kon hy nie tel nie - seker 'n ou kalender gebruik.
>>
>> Annette wrote:
>>>
>>> Hoop maar so - Nostradamus was in elk geval verkeerd gewees ivm die
> einde
>>> van die wêreld Augustus 2 jaar gelede.
>>> Annette
>>>
>>>> " In the city of God there will be a great thunder, two brothers torn
>>>> apart by chaos, while the fortress endures the great leader will
>>> succumb.
>>>> The third big war will begin when the big city is burning "
>>>> --- Nosradamus 1654.
>>>>
>>>>
>>>>
>
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50098 is 'n antwoord op boodskap #50082] Vr, 14 September 2001 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Reenen van Niekerk" schreef...
> Die stuk wat ek gelees het lees as volg
>
> " In the year of the new century and nine months,
> From the sky will come a great King of terror
> The sky will burn at forty-five degrees
> Fire approaches the great new city...
> In the city of york there will be a gret collapse,
> 2 twin brothers torn apart by chaos
> while the fortress falls the great leader will succumb..

Is daar eintlik 'n Afrikaanse woord vir "hoax"?

Groeten,
Arthur
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50117 is 'n antwoord op boodskap #50098] Sa, 15 September 2001 10:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor daar loop baie wat nie reg is nie .Ek weet egter nie watter een die
regte een is nie.

Reenen

Arthur skryf in boodskap news:9ntp3n$9d8$1@news.kabelfoon.nl...
> "Reenen van Niekerk" schreef...
>> Die stuk wat ek gelees het lees as volg
>>
>> " In the year of the new century and nine months,
>> From the sky will come a great King of terror
>> The sky will burn at forty-five degrees
>> Fire approaches the great new city...
>> In the city of york there will be a gret collapse,
>> 2 twin brothers torn apart by chaos
>> while the fortress falls the great leader will succumb..
>
> Is daar eintlik 'n Afrikaanse woord vir "hoax"?
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50132 is 'n antwoord op boodskap #50098] Sa, 15 September 2001 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Arthur:
Fop, kul, om die bos lei, vir die gek hou, gekskeer,vir die grap hou, 'n
poets bak.
Annette

>
> Is daar eintlik 'n Afrikaanse woord vir "hoax"?
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50135 is 'n antwoord op boodskap #50132] Sa, 15 September 2001 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Ja Arthur:
> Fop, kul, om die bos lei, vir die gek hou, gekskeer,vir die grap hou, 'n
> poets bak.

Nee Annette, jy noem net werkwoorde, "hoax" is 'n selfstandig naamwoord.

Ek soek al langer na 'n Nederlands woord, maar ek het dit nie kan vind nie.
Net die omskrywing " 'n broodje aap verhaal"...

Groete,
Arthur
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50136 is 'n antwoord op boodskap #50117] Sa, 15 September 2001 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Reenen van Niekerk" schreef...
> Ek hoor daar loop baie wat nie reg is nie .Ek weet egter nie watter een die
> regte een is nie.

Gaan uit van die veronderstelling dat geen van die sg. Notradamuskwatryne
wat in jou posbus gedump word broodjie-aap-stories is. Dis amper soos
viruswaarskuwings....

Groete,
Arthur


As your prophecy-buster for the day, I point you to the Nostradamus/World
Trade Center Meme.

"In the City of God there will be a great thunder, Two brothers torn apart
by Chaos, while the fortress endures, the great leader will succumb" , "The
third big war will begin when the big city is burning"

This pair of 'Nostradamus quotes' being propagated via email and web pages,
isn't what it appears to be at all. On one hand, by taking two separate
brief prophecies, one can form any kind of after-the-fact prediction that
one wants to, magnetic-poetry-style, but more importantly, the first quote
wasn't written by Nostradamus at all but was written five years ago by Neil
Marshall [9/13: The site is apparently pulled down now], a Canadian high
school senior in his Critical Analysis of Nostradamus [9/13: Google cache
copy].

In his paper, Neil talks about the 'infinite monkeys principle'...

"If I make say a thousand prophecies that are fairly abstract for example:
'In the City of God there will be a great thunder, Two brothers torn apart
by Chaos, while the fortress endures, the great leader will succumb'

and goes on to talk about all the ways his own example could be interpreted,
basically saying that of 1000 random prophecies like the one he wrote, some
are bound to come true. It's just amazing coincidence (or a great cosmic
gift, you decide) that the single example he made up for his paper happened
to be so appropriate today.

For those naysayers, note that (until today's blogs get indexed by Google) a
search for 'brothers torn apart by chaos' retrieves only one entry, the
paper mentioned above, while an actual Nostradamus prophecy segment such as
'that which is enclosed in iron and letter in a fish' retrieves nearly 40,
all from Nostradamus sites, several of which have the full translated texts.

As for the other part, "The third big war will begin when the big city is
burning," well that doesn't appear on the web at all (again, until google
indexes the new blog entries).

It's just another urban legend, only operating on Internet time: Shaped,
propagated, and publicly debunked, all on the very same day.
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50137 is 'n antwoord op boodskap #50136] Sa, 15 September 2001 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" schreef...
> Gaan uit van die veronderstelling dat geen van die sg. Notradamuskwatryne
> wat in jou posbus gedump word broodjie-aap-stories is. Dis amper soos
> viruswaarskuwings....

Ek het natuurlik bedoel "dat AL die sg. Notradamuskwatryne etc, etc"...
Plunderaars by Macy's [boodskap #50140 is 'n antwoord op boodskap #50137] Sa, 15 September 2001 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Arthur, dit lyk my dis jy en ek wat nou hier sit en gesels. Ek hoor nou
net op die TV dat daar blykbaar n hele klomp mense in NY gearresteer
is, omdat hulle geplunder het. Blykbaar was die Macy's winkel n plek
wat hulle as "makeshift morgue" gebruik het, en sekere kriminele mense
het van die kans gebruik gemaak om die winkel rot en amper-kaal te besteel.

Ek voel dat sulke mense nie "mense" genoem kan word nie, en
moet lewenslank in die tronk gesit word. Drek is n beter woord.

Pop

Arthur skryf in boodskap news:9o03tr$2ou0$1@news.kabelfoon.nl...
> "Arthur" schreef...
>> Gaan uit van die veronderstelling dat geen van die sg. Notradamuskwatryne
>> wat in jou posbus gedump word broodjie-aap-stories is. Dis amper soos
>> viruswaarskuwings....
>
> Ek het natuurlik bedoel "dat AL die sg. Notradamuskwatryne etc, etc"...
>
Re: Plunderaars by Macy's [boodskap #50143 is 'n antwoord op boodskap #50140] Sa, 15 September 2001 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"pop" schreef...
> Arthur, dit lyk my dis jy en ek wat nou hier sit en gesels.

Ja, daar is momenteel geen goeie programma op TV nie :)

> Ek hoor nou
> net op die TV dat daar blykbaar n hele klomp mense in NY gearresteer
> is, omdat hulle geplunder het. Blykbaar was die Macy's winkel n plek
> wat hulle as "makeshift morgue" gebruik het, en sekere kriminele mense
> het van die kans gebruik gemaak om die winkel rot en amper-kaal te
besteel.

Werklik? Ek het gister op my werk die New Yorkers juis gekomplimenteer omdat
daar geen plunderinge was nie ..... :(

> Ek voel dat sulke mense nie "mense" genoem kan word nie, en
> moet lewenslank in die tronk gesit word. Drek is n beter woord.

Ek beskou om te plunder as 'n misdaad te�n die beskawing, dié uiting van
anargisme. Ek dink dis darem ook dat vroeër plunderaars die doodstraf gekry
het; hulle is lykpikkers.

Groete,
Arthur
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50152 is 'n antwoord op boodskap #50135] Sa, 15 September 2001 21:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Arthur, moet nou nie met sinsbougoed na my toe kom nie - regtigwaar nie 'n
belangsteling van my nie.
As jy wil hê ek moet jou help, moet jy die regte vrae vra:)))
Wat is 'n selfstandige naamwoord in Engels?
Grappie:
Maak 'n sin waar 'n onderwerp, 'n gesegde en 'n bysin voorkom.
In die oggend, voordat ek skool toe kom, was ek eers my gesegde en dan my
onderwerp in 'n bysin.
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Arthur skryf in boodskap news:9o035d$2nr2$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Ja Arthur:
>> Fop, kul, om die bos lei, vir die gek hou, gekskeer,vir die grap hou, 'n
>> poets bak.
>
> Nee Annette, jy noem net werkwoorde, "hoax" is 'n selfstandig naamwoord.
>
> Ek soek al langer na 'n Nederlands woord, maar ek het dit nie kan vind nie.
> Net die omskrywing " 'n broodje aap verhaal"...
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50154 is 'n antwoord op boodskap #50152] Sa, 15 September 2001 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Arthur, moet nou nie met sinsbougoed na my toe kom nie - regtigwaar nie 'n
> belangsteling van my nie.
> As jy wil hê ek moet jou help, moet jy die regte vrae vra:)))
> Wat is 'n selfstandige naamwoord in Engels?

"Noun", alles waar jy "die" vir kan sit. Die huis, die boom, die hoax. Die
voorbeelde wat jy gege� het was "verbs" .....

> Grappie:
> Maak 'n sin waar 'n onderwerp, 'n gesegde en 'n bysin voorkom.
> In die oggend, voordat ek skool toe kom, was ek eers my gesegde en dan my
> onderwerp in 'n bysin.

Au, ek kan die kloe nie vind nie ... ek het wanhopig geprobeer my gevoel vir
humor te aktiveer, maar dit werk momenteel blykbaar nie soos dit behoor nie
...

Groete,
Arthur
hoax [boodskap #50155 is 'n antwoord op boodskap #50135] Sa, 15 September 2001 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette:
Fop, kul, om die bos lei, vir die gek hou, gekskeer,vir die grap hou, 'n
poets bak.

Arthur
Nee Annette, jy noem net werkwoorde, "hoax" is 'n selfstandig naamwoord.
Ek soek al langer na 'n Nederlands woord, maar ek het dit nie kan vind nie.
Net die omskrywing " 'n broodje aap verhaal"...

Wouter
hoax: grap, gekskeerdery, kullery, foppery
'n Broodje aap verhaal is 'n "urban legend" of stoeplegende, bietjie anders
as 'n hoax
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50167 is 'n antwoord op boodskap #50154] So, 16 September 2001 05:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoax: n. foppery, grap, gekskeerdery, kullery, mistifikasie ( daardie laaste
woord ken ek skaars)
Grap is seker die woord wat ons die meeste sal gebruik:
Dit was/is 'n grap.

Annette
>
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50174 is 'n antwoord op boodskap #50167] So, 16 September 2001 09:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Hoax: n. foppery, grap, gekskeerdery%, kullery, mistifikasie ( daardie laaste
> woord ken ek skaars)
> Grap is seker die woord wat ons die meeste sal gebruik:
> Dit was/is 'n grap.

My gevoel sê 'n hoax is nie 'n grap nie. Die kenmerk van 'n hoax is dat 'n
hoax gebruik word om mense opsetlik te misleid, nie om jou te laat lag nie.

O ja, Wouter, jy is reg oor my "broodje aap verhaal", dis inderdaad 'n urban
legend en nie 'n hoax nie .....

Groete,
Arthur
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50180 is 'n antwoord op boodskap #50174] So, 16 September 2001 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Grap , of om 'n grap te maak , hoef nie noodwendig snaaks te wees nie
Arthur.
Net soos gekskeer baie keer nie snaaks is nie.
Annette

> "Annette" schreef...
>> Hoax: n. foppery, grap, gekskeerdery%, kullery, mistifikasie ( daardie
> laaste
>> woord ken ek skaars)
>> Grap is seker die woord wat ons die meeste sal gebruik:
>> Dit was/is 'n grap.
>
> My gevoel sê 'n hoax is nie 'n grap nie. Die kenmerk van 'n hoax is dat 'n
> hoax gebruik word om mense opsetlik te misleid, nie om jou te laat lag nie.
>
> O ja, Wouter, jy is reg oor my "broodje aap verhaal", dis inderdaad 'n urban
> legend en nie 'n hoax nie .....
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50186 is 'n antwoord op boodskap #50174] So, 16 September 2001 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur wrote:

> O ja, Wouter, jy is reg oor my "broodje aap verhaal", dis inderdaad 'n urban
> legend en nie 'n hoax nie .....
>

Kan julle verduidelik wat met "broodje aap verhaal"
bedoel word.

Gloudina
Re: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit. [boodskap #50192 is 'n antwoord op boodskap #50002] So, 16 September 2001 13:44 Na vorige boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>> O ja, Wouter, jy is reg oor my "broodje aap verhaal", dis inderdaad 'n urban
>> legend en nie 'n hoax nie .....
> Kan julle verduidelik wat met "broodje aap verhaal"
> bedoel word.

Een broodje aap verhaal is een verhaal dat als waar gebeurd verhaal wordt
doorverteld, maar wat in werkelijkheid nooit gebeurt is.

Van http://www.broodjeaap.nl

Broodje aap-verhalen danken hun naam aan het boek 'Broodje Aap' dat de
schrijfster Ethel Portnoy in 1978 uitbracht. In het titelverhaal botst een
auto tegen de achterkant van de vrachtwagen van een hamburgerketen. Door de
aanrijding valt de achterklep van de vrachtwagen open en valt het lijk van
een aap naar buiten: Broodje Aap.

Groeten,
Arthur
Vorige onderwerp: Die Torings
Volgende onderwerp: Mugabe tree af in SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 08:17:58 MGT 2024