Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » World trade centre
World trade centre [boodskap #49959] Di, 11 September 2001 13:45 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later toe tref
die tweede.

Daar's niks meer bekend nie.

Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo live
sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die replay kyk.
________________________________________________________
Re: World trade centre [boodskap #49960 is 'n antwoord op boodskap #49959] Di, 11 September 2001 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nou vlieg die rumours weer, en hoor ek van 'n derde... Pentagon. Weet nog
nie of dit waar is nie... Sit jou TV aan, Danielle en vertel ons!!!
________________________________________________________
"Max"
> Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
> vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later toe tref
> die tweede.
>
> Daar's niks meer bekend nie.
>
> Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo live
> sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die replay kyk.
> ________________________________________________________
>
Re: World trade centre [boodskap #49961 is 'n antwoord op boodskap #49960] Di, 11 September 2001 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nou net op die nuus gehoor. Ja dis waar, nog 'n derde!!!

Palestyne!!! Boeing 767 was een van die vliegtuie...
_________________________________________________________
"Max"
> Nou vlieg die rumours weer, en hoor ek van 'n derde... Pentagon. Weet nog
> nie of dit waar is nie... Sit jou TV aan, Danielle en vertel ons!!!
> ________________________________________________________
> "Max"
>> Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
>> vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later toe
> tref
>> die tweede.
>>
>> Daar's niks meer bekend nie.
>>
>> Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo live
>> sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die replay
> kyk.
>> ________________________________________________________
>>
>
Re: World trade centre [boodskap #49962 is 'n antwoord op boodskap #49961] Di, 11 September 2001 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Een van die torings van die WTC het ingestort en die rumours begin vlieg van
'n vierde vliegtuig. Die vliegvelde in Amerika is almal gesluit...
________________________________________________________
"Max"
> Nou net op die nuus gehoor. Ja dis waar, nog 'n derde!!!
>
> Palestyne!!! Boeing 767 was een van die vliegtuie...
> _________________________________________________________
> "Max"
>> Nou vlieg die rumours weer, en hoor ek van 'n derde... Pentagon. Weet nog
>> nie of dit waar is nie... Sit jou TV aan, Danielle en vertel ons!!!
>> ________________________________________________________
>> "Max"
>>> Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
>>> vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later
toe
>> tref
>>> die tweede.
>>>
>>> Daar's niks meer bekend nie.
>>>
>>> Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo live
>>> sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die
replay
>> kyk.
>>> ________________________________________________________
>>>
>>
>
Re: World trade centre [boodskap #49963 is 'n antwoord op boodskap #49961] Di, 11 September 2001 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Max?? Val die Palestyne die Amerikaners in New York en Washington aan?
Annette

> Nou net op die nuus gehoor. Ja dis waar, nog 'n derde!!!
>
> Palestyne!!! Boeing 767 was een van die vliegtuie...
> _________________________________________________________
> "Max"
>> Nou vlieg die rumours weer, en hoor ek van 'n derde... Pentagon. Weet nog
>> nie of dit waar is nie... Sit jou TV aan, Danielle en vertel ons!!!
>> ________________________________________________________
>> "Max"
>>> Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
>>> vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later
toe
>> tref
>>> die tweede.
>>>
>>> Daar's niks meer bekend nie.
>>>
>>> Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo live
>>> sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die
replay
>> kyk.
>>> ________________________________________________________
>>>
>>
>
Re: World trade centre [boodskap #49964 is 'n antwoord op boodskap #49963] Di, 11 September 2001 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja, luister jy nie nuus nie??? Chaos in VSA!!!
_______________________________________________________
"Annette"
> Max?? Val die Palestyne die Amerikaners in New York en Washington aan?
> Annette
>
>> Nou net op die nuus gehoor. Ja dis waar, nog 'n derde!!!
>>
>> Palestyne!!! Boeing 767 was een van die vliegtuie...
>> _________________________________________________________
>> "Max"
>>> Nou vlieg die rumours weer, en hoor ek van 'n derde... Pentagon. Weet
> nog
>>> nie of dit waar is nie... Sit jou TV aan, Danielle en vertel ons!!!
>>> ________________________________________________________
>>> "Max"
>>>> Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
>>>> vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later
> toe
>>> tref
>>>> die tweede.
>>>>
>>>> Daar's niks meer bekend nie.
>>>>
>>>> Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo
> live
>>>> sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die
> replay
>>> kyk.
>>>> ________________________________________________________
>>>>
>>>
>>
>
Re: World trade centre [boodskap #49965 is 'n antwoord op boodskap #49963] Di, 11 September 2001 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek probeer op al wat 'n site is, maar hulle is seker te besig, want ek kry
nie CNN of Skynews nie...
_______________________________________________________
"Annette"
> Max?? Val die Palestyne die Amerikaners in New York en Washington aan?
> Annette
>
>> Nou net op die nuus gehoor. Ja dis waar, nog 'n derde!!!
>>
>> Palestyne!!! Boeing 767 was een van die vliegtuie...
>> _________________________________________________________
>> "Max"
>>> Nou vlieg die rumours weer, en hoor ek van 'n derde... Pentagon. Weet
> nog
>>> nie of dit waar is nie... Sit jou TV aan, Danielle en vertel ons!!!
>>> ________________________________________________________
>>> "Max"
>>>> Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
>>>> vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later
> toe
>>> tref
>>>> die tweede.
>>>>
>>>> Daar's niks meer bekend nie.
>>>>
>>>> Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo
> live
>>>> sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die
> replay
>>> kyk.
>>>> ________________________________________________________
>>>>
>>>
>>
>
Re: World trade centre [boodskap #49966 is 'n antwoord op boodskap #49962] Di, 11 September 2001 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Regstelling. Dit was net 'n ontploffing. Nie 'n vierde vliegtuig nie.
________________________________________________________
"Max"
> Een van die torings van die WTC het ingestort en die rumours begin vlieg van
> 'n vierde vliegtuig. Die vliegvelde in Amerika is almal gesluit...
> ________________________________________________________
> "Max"
>> Nou net op die nuus gehoor. Ja dis waar, nog 'n derde!!!
>>
>> Palestyne!!! Boeing 767 was een van die vliegtuie...
>> _________________________________________________________
>> "Max"
>>> Nou vlieg die rumours weer, en hoor ek van 'n derde... Pentagon. Weet
> nog
>>> nie of dit waar is nie... Sit jou TV aan, Danielle en vertel ons!!!
>>> ________________________________________________________
>>> "Max"
>>>> Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
>>>> vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later
> toe
>>> tref
>>>> die tweede.
>>>>
>>>> Daar's niks meer bekend nie.
>>>>
>>>> Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo
> live
>>>> sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die
> replay
>>> kyk.
>>>> ________________________________________________________
>>>>
>>>
>>
>
Re: World trade centre [boodskap #49967 is 'n antwoord op boodskap #49961] Di, 11 September 2001 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, nou sê hulle weer dat die Palestyne die aanval ontken... Dit het jy nou
as jy vars nuus op die groep wil pos!
_________________________________________________________
"Max"
> Nou net op die nuus gehoor. Ja dis waar, nog 'n derde!!!
>
> Palestyne!!! Boeing 767 was een van die vliegtuie...
> _________________________________________________________
> "Max"
>> Nou vlieg die rumours weer, en hoor ek van 'n derde... Pentagon. Weet nog
>> nie of dit waar is nie... Sit jou TV aan, Danielle en vertel ons!!!
>> ________________________________________________________
>> "Max"
>>> Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
>>> vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later
toe
>> tref
>>> die tweede.
>>>
>>> Daar's niks meer bekend nie.
>>>
>>> Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo live
>>> sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die
replay
>> kyk.
>>> ________________________________________________________
>>>
>>
>
Re: World trade centre [boodskap #49968 is 'n antwoord op boodskap #49967] Di, 11 September 2001 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek's eindelik in by skynews... Hier's wat hulle sê:

Two planes have smashed into the World Trade Centre towers in New York and a
third into the Pentagon in what is being described as the worst terrorist
attack in history.

Both the 1,360-ft towers have now collapsed. More than 50,000 people work in
the complex.

There are also reports of an explosion at Capitol Hill and of a fourth
hijacked aircraft heading towards Washington.

Hijack

It is reported two United Airlines passenger planes were hijacked shortly
before the first plane struck the Trade Centre in Manhattan.

One was thought to be a 737 capable of carrying more than 100 passengers.
The other was confirmed as an American flight 11 from Boston to Los Angeles.
A Boeing 767 can carry up to 269 people.

A third plane has slammed into the Pentagon just outside Washington DC. Much
of the complex is in flames.

Gaping hole

The first plane smashed into the top stories of one of the Trade Centre's
towers, leaving two gaping holes in the side.

Minutes later another aircraft approached, turned in the air and crashed
into the lower storeys of the second tower - the footage was seen live on TV
stations around the world.

The second explosion engulfed several floors.

A person who answered the phone on the trading floor at interdealer-broker
Cantor Fitzgerald, located near the top of the World Trade Center, said:
"We're f***ing dying," then hung up. There was screaming and yelling in the
background. A follow up call was not answered.

"This has got to be one of the most horrendous terrorist attacks perhaps
ever perpetrated," terrorism expert Chris Yates told Sky News.

Flights grounded

At least 1,000 people have been reported injured. The 110-storey 1,360ft
tower is in lower Manhattan.

In February 1993 six people died when a truck bomb was planted in the twin
tower's underground car park in a terrorist attack.

All flights to the US have been diverted to Canada. All flights in the US
have been grounded. Telephone lines to New York are all down.

President Bush was in Florida at the time of the attacks but is now
returning to Washington.

More follows .

Last Modified: 15:31 UK, Tuesday September 11, 2001
__________________________________________________________

"Max"
> Nee, nou sê hulle weer dat die Palestyne die aanval ontken... Dit het jy nou
> as jy vars nuus op die groep wil pos!
> _________________________________________________________
> "Max"
>> Nou net op die nuus gehoor. Ja dis waar, nog 'n derde!!!
>>
>> Palestyne!!! Boeing 767 was een van die vliegtuie...
>> _________________________________________________________
>> "Max"
>>> Nou vlieg die rumours weer, en hoor ek van 'n derde... Pentagon. Weet nog
>>> nie of dit waar is nie... Sit jou TV aan, Danielle en vertel ons!!!
>>> ________________________________________________________
>>> "Max"
>>>> Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
>>>> vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later toe tref
>>>> die tweede.
>>>>
>>>> Daar's niks meer bekend nie.
>>>>
>>>> Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo live
>>>> sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die replay kyk.
>>>> ________________________________________________________
>>>>
>>>
>>
>
Re: World trade centre [boodskap #49971 is 'n antwoord op boodskap #49959] Di, 11 September 2001 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Max wrote:

> Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
> vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later toe tref
> die tweede.
>
> Daar's niks meer bekend nie.
>
> Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo live
> sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die replay kyk.
> ________________________________________________________

'n Vliegtuig het ook in die Pentagon vasgevlieg en daar grootskade veroorsaak.
Alle internasionale vliegtuie na New York en Washington moet
nou in Kanada land.
Nou moet hulle nog net die Amerikaanse ambassade hier in
Ottawa opblaas, en daar gaan al ons mooi ou geboue en
duisende van ons regeringswerkers, insluitende my seun wat
net omtrent 'n honderd jaarts van die ambassade werk.

Gloudina
Re: World trade centre [boodskap #49972 is 'n antwoord op boodskap #49966] Di, 11 September 2001 15:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leuce:
http://www.ananova.com/news/story/sm_395887.html
het 'n nice timeline van die events. Hulle main page het ook mooi foto's
op.

Finansiële nuus by http://news.ft.com/home/uk
Re: World trade centre [boodskap #49976 is 'n antwoord op boodskap #49964] Di, 11 September 2001 18:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Max , net nadat ek jou nuus hier op die ng gekry het het ek die TV
aangeskakel. Kyk nog heeltyd na CNN.
Sal wag tot more om alles te hoor wat gebeur het?
Blykbaar het daar 'n motorbom ook nog ontblaof in Washington?
Blykbaar was daar 4 vliegtuie gekaap?
'n Uiterste tragedie wat vandag afgespeel het:(((
Annette

--
> Ja, luister jy nie nuus nie??? Chaos in VSA!!!
> _______________________________________________________
> "Annette"
>> Max?? Val die Palestyne die Amerikaners in New York en Washington aan?
>> Annette
>>
>>> Nou net op die nuus gehoor. Ja dis waar, nog 'n derde!!!
>>>
>>> Palestyne!!! Boeing 767 was een van die vliegtuie...
>>> _________________________________________________________
>>> "Max"
>>>> Nou vlieg die rumours weer, en hoor ek van 'n derde... Pentagon. Weet nog
>>>> nie of dit waar is nie... Sit jou TV aan, Danielle en vertel ons!!!
>>>> ________________________________________________________
>>>> "Max"
>>>> > Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
>>>> > vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later toe tref
>>>> > die tweede.
>>>> >
>>>> > Daar's niks meer bekend nie.
>>>> >
>>>> > Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo live
>>>> > sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die replay kyk.
>>>> > ________________________________________________________
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: World trade centre [boodskap #49978 is 'n antwoord op boodskap #49976] Di, 11 September 2001 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> 'n Uiterste tragedie wat vandag afgespeel het:(((

Dit is vreeslik. Ek sit hier trillend van woede op my stoel en ek het
gedagte wat ek als beskaafde mens nie wil dink nie. Dit gaan baie ernstige
gevolge het.
Re: World trade centre [boodskap #49979 is 'n antwoord op boodskap #49978] Di, 11 September 2001 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur"

> Dit is vreeslik. Ek sit hier trillend van woede op my stoel en ek het
> gedagte wat ek als beskaafde mens nie wil dink nie. Dit gaan baie ernstige
> gevolge het.

Ik was zeer geschokt...het lijkt wel alsof je naar een film kijkt en
dit geen werkelijkheid is.

De VS is lid van de NAVO en de gevolgen kan je niet overzien...

Wie heeft het gedaan ?? De daders ( sekten of ander soort fanaten )
kunnen ook inwoners van de VS zijn....je weet het nooit...
Mijn dochter zegt net ik hoop niet dat er een chemisch wapen inzat.
Moet er niet aan denken daar krijg ik rillingen van.

Hopelijk weten ze snel wie het gedaan heeft dat geeft meer duidelijkheid ik
hoop niet dat dit dan een ernstig conflict wordt.

Ik ben er 12 dagen niet ;-)) naar mijn dochter...

grt emmy
Re: World trade centre [boodskap #49981 is 'n antwoord op boodskap #49979] Di, 11 September 2001 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"emmy" schreef...
> Ik was zeer geschokt...het lijkt wel alsof je naar een film kijkt en
> dit geen werkelijkheid is.
>
> De VS is lid van de NAVO en de gevolgen kan je niet overzien...
>
> Wie heeft het gedaan ?? De daders ( sekten of ander soort fanaten )
> kunnen ook inwoners van de VS zijn....je weet het nooit...

De daders zijn inderdaad nog niet bekend en ik hoop dat de wereld het hoofd
koel kan houden tot dat wel zo is.

Het zal een hele opgaaf worden. Als ik alleen naar mezelf kijk, en ik zie
mezelf als een nuchter, vriendelijk, tolerant persoon, dan merkte ik toen ik
op mijn fiets terug naar huis reed dat ik een onberedeneerd gevoel van haat
voelde zodra ik iemand zag met een "arabisch" uiterlijk. Een haat puur
gebaseerd op emotie, niet op verstand. Zoals ik eerder al schreef; ik heb
momenteel gedachten die een beschaafd persoon niet zou
moeten/mogen/willen/hoeven hebben.

Moet je je indenken wat Amerikanen moeten denken en voelen die zo'n toren
zien instorten en zich dan realiseren dat in die paar seconden
waarschijnlijk duizenden medeburgers stierven. De pure ellende die je voelt
als je de beelden ziet van mensen die om hulp zwaaien vlak voor het gebouw
instort, de mensen die van een hoogte van meer dan 300 meter springen, ....
Ik ben er lichamelijk ziek van.
Re: World trade centre [boodskap #49984 is 'n antwoord op boodskap #49979] Di, 11 September 2001 21:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
emmy skryf in boodskap news:9nlr29$5tn$1@news.pcmnet.nl...

> Wie heeft het gedaan ?? De daders ( sekten of ander soort fanaten )
> kunnen ook inwoners van de VS zijn....je weet het nooit...

Ja Emmy, as passifis sal jy natuurlik skoon uit jou geloof uit geskok wees.
Mettertyd sal jy begin besef dat "humanite^re deurgangskampe" soos Holland
indirek 'n groot aandeel het in die infiltrering van die vrye westerse
beskawings deur nie-christene. Die tragedie is natuurlik dat die westerse
lande vandag omtrent almal van binne af tot 'n val gebring kan word deur
elemente wat tans met ope arms van buite af verwelkom word.

Wat gaan jou opinie wees as jy begin besef dat die mense waarmee jy soveel
simpatie het onstuitbaar besig is om hul gasheerlande te ondermyn? Dit is
byvoorbeeld moontlik dat daar juis van hierdie nuwe VSA immigrante die
meesterbrein agter terrorisme is.

Nostradamus het mos voorspel dat 'n groot stad in die Amerikas teen die
draai van die vorige eeu in vlamme sal opgaan. Ons het dit vandag beleef.
Dit is verblydend om te weet dat hy voorspel het dat 'n nasie in die suide
van Afrika die wereld sal regeer na die opvolgende Groot Godsdienstige
Oorlog.
Re: World trade centre [boodskap #49985 is 'n antwoord op boodskap #49981] Di, 11 September 2001 22:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Moet je je indenken wat Amerikanen moeten denken en voelen die zo'n toren
> zien instorten en zich dan realiseren dat in die paar seconden
> waarschijnlijk duizenden medeburgers stierven. De pure ellende die je voelt
> als je de beelden ziet van mensen die om hulp zwaaien vlak voor het gebouw
> instort, de mensen die van een hoogte van meer dan 300 meter springen, ....
> Ik ben er lichamelijk ziek van.

Ik voel me nu Amerikaan!!!
Dit is tegen de westerse wereld gericht, dus ook tegen ons.

Gr.Rico, die er ook ziek van is.
Re: World trade centre [boodskap #49986 is 'n antwoord op boodskap #49981] Di, 11 September 2001 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Het zal een hele opgaaf worden. Als ik alleen naar mezelf kijk, en ik zie
> mezelf als een nuchter, vriendelijk, tolerant persoon, dan merkte ik toen ik
> op mijn fiets terug naar huis reed dat ik een onberedeneerd gevoel van haat
> voelde zodra ik iemand zag met een "arabisch" uiterlijk. Een haat puur
> gebaseerd op emotie, niet op verstand. Zoals ik eerder al schreef; ik heb
> momenteel gedachten die een beschaafd persoon niet zou
> moeten/mogen/willen/hoeven hebben.
>

Wat mij betreft hoef je je niet te schamen, ik ben dan wel wat impulsiever
en minder nuchter, maar mijn gedachten en gevoel is niet anders dan wat jij
beschrijft.
't Lijkt me eerder een zuiver menselijke gedachte.

Gr.Rico
Re: World trade centre [boodskap #49988 is 'n antwoord op boodskap #49984] Di, 11 September 2001 23:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jan[8]  is tans af-lyn  jan[8]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
die amerikaners dink hulle is onaantasbaar, ly aan 'n grootheidswaansin en
is geheel en al arrogant.
hoeveel mense het hulle al vermoor?
200000 plus japanese wat van vietnam?
Re: World trade centre [boodskap #49991 is 'n antwoord op boodskap #49959] Wo, 12 September 2001 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gloudina, ek dink nie Kanada of enige ander land se VSA se ambassades is
tans in gevaar nie - alhoewel hulle so dink.
Ek dink Israel het tereg die nodige voorsorgmaatreels dadelik getref.
Ek verstaan wat jy geskryf het - maar dink jy nie dit is uiters onsensitief
van jou om van geboue in Kanada te praat, terwyl jy nie weet of daar enige
persoon op hierdie nuusgroep is wat miskien persoonlik geraak is deur
hierdie tereuraanval nie?
Kon jou aanmerking/opmerking nie maar vir 'n bietjie later gebly het nie?
Annette

...
> Max wrote:
>
>> Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
>> vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later toe tref
>> die tweede.
>>
>> Daar's niks meer bekend nie.
>>
>> Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo live
>> sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die replay kyk.
>> ________________________________________________________
>
> 'n Vliegtuig het ook in die Pentagon vasgevlieg en daar grootskade veroorsaak.
> Alle internasionale vliegtuie na New York en Washington moet
> nou in Kanada land.
> Nou moet hulle nog net die Amerikaanse ambassade hier in
> Ottawa opblaas, en daar gaan al ons mooi ou geboue en
> duisende van ons regeringswerkers, insluitende my seun wat
> net omtrent 'n honderd jaarts van die ambassade werk.
>
> Gloudina
>
Re: World trade centre [boodskap #49993 is 'n antwoord op boodskap #49988] Wo, 12 September 2001 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ja Jan en as dit hier met ons in SA moes gebeur sou ons dit nie eens kon
gehanteer het nie. Die polisie hier sou nog seker oppad gewees het na die
toneel. Niemand is onaantasbaar en dink Amerika het dit beter as enige ander
land geweet.

Groete
Spook

"Ancient Chinese Curse:
May you live in interesting times."

"jan" skryf in boodskap news:3b9f2676_2@batman.vip-za.com...
> die amerikaners dink hulle is onaantasbaar, ly aan 'n grootheidswaansin en
> is geheel en al arrogant.
> hoeveel mense het hulle al vermoor?
> 200000 plus japanese wat van vietnam?
>
Re: World trade centre [boodskap #49997 is 'n antwoord op boodskap #49967] Wo, 12 September 2001 09:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Het julle ook oor die TV gesien hoe die Palestyne party?
___________________________________________________________
"Max" skryf in boodskap news:9nl78i$p0t$1@azure.nl.gxn.net...
> Nee, nou sê hulle weer dat die Palestyne die aanval ontken... Dit het jy nou
> as jy vars nuus op die groep wil pos!
> _________________________________________________________
> "Max"
>> Nou net op die nuus gehoor. Ja dis waar, nog 'n derde!!!
>>
>> Palestyne!!! Boeing 767 was een van die vliegtuie...
>> _________________________________________________________
>> "Max"
>>> Nou vlieg die rumours weer, en hoor ek van 'n derde... Pentagon. Weet nog
>>> nie of dit waar is nie... Sit jou TV aan, Danielle en vertel ons!!!
>>> ________________________________________________________
>>> "Max"
>>>> Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
>>>> vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later toe tref
>>>> die tweede.
>>>>
>>>> Daar's niks meer bekend nie.
>>>>
>>>> Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo live
>>>> sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die replay kyk.
>>>> ________________________________________________________
>>>>
>>>
>>
>
Re: World trade centre [boodskap #49998 is 'n antwoord op boodskap #49981] Wo, 12 September 2001 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Arthur, jy kuier te lank op die SA nuusgroep!!!
___________________________________________________
"Arthur"
> dat ik een onberedeneerd gevoel van haat
> voelde zodra ik iemand zag met een "arabisch" uiterlijk. Een haat puur
> gebaseerd op emotie, niet op verstand. Zoals ik eerder al schreef; ik heb
> momenteel gedachten die een beschaafd persoon niet zou
> moeten/mogen/willen/hoeven hebben.
Re: World trade centre [boodskap #49999 is 'n antwoord op boodskap #49986] Wo, 12 September 2001 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:9nm34n$sce$1@news1.xs4all.nl...
>
>>
>> Het zal een hele opgaaf worden. Als ik alleen naar mezelf kijk, en ik zie
>> mezelf als een nuchter, vriendelijk, tolerant persoon, dan merkte ik toen ik
>> op mijn fiets terug naar huis reed dat ik een onberedeneerd gevoel van haat
>> voelde zodra ik iemand zag met een "arabisch" uiterlijk. Een haat puur
>> gebaseerd op emotie, niet op verstand. Zoals ik eerder al schreef; ik heb
>> momenteel gedachten die een beschaafd persoon niet zou
>> moeten/mogen/willen/hoeven hebben.
>>
>
> Wat mij betreft hoef je je niet te schamen, ik ben dan wel wat impulsiever
> en minder nuchter, maar mijn gedachten en gevoel is niet anders dan wat jij
> beschrijft.
> 't Lijkt me eerder een zuiver menselijke gedachte.
>
> Gr.Rico
>

Maar natuurlik is dit iets om oor skaam te voel... Of sing almal nou skielik
'n ander deuntjie, en is rassehaat nou weer geregverdig? Die sirkus in
Durban is nou weer vergete...
________________________________________________________
Re: World trade centre [boodskap #50000 is 'n antwoord op boodskap #49988] Wo, 12 September 2001 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Tit for tat
You killed my dog, I'll kill your cat!

Hoeveel mense het jou voorvaders uitgemoor? Hoekom is jy terug, jy was tog
op my killfile...
_________________________________________________
"jan"
> die amerikaners dink hulle is onaantasbaar, ly aan 'n grootheidswaansin en
> is geheel en al arrogant.
> hoeveel mense het hulle al vermoor?
> 200000 plus japanese wat van vietnam?
>
Re: World trade centre [boodskap #50001 is 'n antwoord op boodskap #49991] Wo, 12 September 2001 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wag maar Annette, die grappies is al aan die kom, ek's seker. SA was altyd
nog skerp daarmee... Ek wag in spanning...
________________________________________________________
"Annette"
> Gloudina, ek dink nie Kanada of enige ander land se VSA se ambassades is
> tans in gevaar nie - alhoewel hulle so dink.
> Ek dink Israel het tereg die nodige voorsorgmaatreels dadelik getref.
> Ek verstaan wat jy geskryf het - maar dink jy nie dit is uiters onsensitief
> van jou om van geboue in Kanada te praat, terwyl jy nie weet of daar enige
> persoon op hierdie nuusgroep is wat miskien persoonlik geraak is deur
> hierdie tereuraanval nie?
> Kon jou aanmerking/opmerking nie maar vir 'n bietjie later gebly het nie?
> Annette
>
> ...
>> Max wrote:
>>
>>> Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
>>> vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later toe tref
>>> die tweede.
>>>
>>> Daar's niks meer bekend nie.
>>>
>>> Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo live
>>> sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die replay kyk.
>>> ________________________________________________________
>>
>> 'n Vliegtuig het ook in die Pentagon vasgevlieg en daar grootskade veroorsaak.
>> Alle internasionale vliegtuie na New York en Washington moet
>> nou in Kanada land.
>> Nou moet hulle nog net die Amerikaanse ambassade hier in
>> Ottawa opblaas, en daar gaan al ons mooi ou geboue en
>> duisende van ons regeringswerkers, insluitende my seun wat
>> net omtrent 'n honderd jaarts van die ambassade werk.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: World trade centre [boodskap #50005 is 'n antwoord op boodskap #50001] Wo, 12 September 2001 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daaraan het ek geen twyfel nie, Max.
Ek persoonlik het geskrik, en gedog dit was my fout(:) ) - maar ek sal eers
'n bietjie later daaroor praat - nie terwyl die tragedie nog so rou is nie.
Annette

> Wag maar Annette, die grappies is al aan die kom, ek's seker. SA was altyd
> nog skerp daarmee... Ek wag in spanning...
> ________________________________________________________
> "Annette"
>> Gloudina, ek dink nie Kanada of enige ander land se VSA se ambassades is
>> tans in gevaar nie - alhoewel hulle so dink.
>> Ek dink Israel het tereg die nodige voorsorgmaatreels dadelik getref.
>> Ek verstaan wat jy geskryf het - maar dink jy nie dit is uiters onsensitief
>> van jou om van geboue in Kanada te praat, terwyl jy nie weet of daar enige
>> persoon op hierdie nuusgroep is wat miskien persoonlik geraak is deur
>> hierdie tereuraanval nie?
>> Kon jou aanmerking/opmerking nie maar vir 'n bietjie later gebly het nie?
>> Annette
>>
>> ...
>>> Max wrote:
>>>
>>>> Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
>>>> vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later toe tref
>>>> die tweede.
>>>>
>>>> Daar's niks meer bekend nie.
>>>>
>>>> Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo live
>>>> sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die replay kyk.
>>>> ________________________________________________________
>>>
>>> 'n Vliegtuig het ook in die Pentagon vasgevlieg en daar grootskade veroorsaak.
>>> Alle internasionale vliegtuie na New York en Washington moet
>>> nou in Kanada land.
>>> Nou moet hulle nog net die Amerikaanse ambassade hier in
>>> Ottawa opblaas, en daar gaan al ons mooi ou geboue en
>>> duisende van ons regeringswerkers, insluitende my seun wat
>>> net omtrent 'n honderd jaarts van die ambassade werk.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: World trade centre [boodskap #50006 is 'n antwoord op boodskap #49959] Wo, 12 September 2001 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Ek verstaan wat jy geskryf het - maar dink jy nie dit is uiters onsensitief
> van jou om van geboue in Kanada te praat, terwyl jy nie weet of daar enige
> persoon op hierdie nuusgroep is wat miskien persoonlik geraak is deur
> hierdie tereuraanval nie?

Wel, Annette, het jy opgemerk dat ek van my kind se veiligheid
gepraat het op 'n tydstip toe dit nog nie seker is of daar wyer
terreur sou kom nie.
En in die geval van die nuwe ambassade van die VSA in Ottawa
was daar wydverspreide onrus (selfs vyandigheid) toe mense uitvind
dat die nuwe ambassade reg in die middel van een van die besigste
dele van Ottawa gebou gaan word, langs die glaskonstruksie van ons
Nasionale Kunsgalery, langs die Chateau Laurier, een van die historiese
hotelle in Kanada, nie meer as 'n paar honderd jaarts van ons
Parlementsgeboue af nie, met ons eerste minister se kantore nog nader.
Die plek is glo soos 'n fortress gebou om vreemde aanvalle te weerstaan,
maar as daar byvoorbeeld 'n lugaanval kom, sal die mense in hulle
onderaardse bunkers miskien veilig wees, maar die historiese hart van
Ottawa en baie mense in hulle peetjie in. Dis hierdie soort optrede
van Amerikaners wat mense somtyds bietjie anti-Amerikaaans maak,
weet jy.

Gloudina
Re: World trade centre [boodskap #50008 is 'n antwoord op boodskap #49988] Wo, 12 September 2001 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"jan" schreef...
> die amerikaners dink hulle is onaantasbaar, ly aan 'n grootheidswaansin en
> is geheel en al arrogant.
> hoeveel mense het hulle al vermoor?
> 200000 plus japanese wat van vietnam?

Wil je nu doen voorkomen alsof die mensen in dat gebouw hun lot hebben
verdient òmdat het Amerikanen zijn? Wat een ongelofelijke anonieme hufter
ben je dan, zeg.
Re: World trade centre [boodskap #50051 is 'n antwoord op boodskap #49988] Vr, 14 September 2001 00:00 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy moet net onthou dat dit net nie Amerikaners is wat dood is nie maar van
alle nasies onder andere Suid afrikaners wat ook daar gewerk het.
Wil net vra of jy die optrede dus goedpraat.Dit klink so???

Reenen
jan skryf in boodskap news:3b9f2676_2@batman.vip-za.com...
> die amerikaners dink hulle is onaantasbaar, ly aan 'n grootheidswaansin en
> is geheel en al arrogant.
> hoeveel mense het hulle al vermoor?
> 200000 plus japanese wat van vietnam?
>
Vorige onderwerp: Nog 'n vragie
Volgende onderwerp: Nuus vir die verlangendes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:35:24 MGT 2024