Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » World trade centre
World trade centre [boodskap #49959] |
Tue, 11 September 2001 13:45  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later toe tref
die tweede.
Daar's niks meer bekend nie.
Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo live
sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die replay kyk.
________________________________________________________
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: World trade centre [boodskap #49968 is 'n antwoord op boodskap #49967] |
Tue, 11 September 2001 14:36   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek's eindelik in by skynews... Hier's wat hulle sê:
Two planes have smashed into the World Trade Centre towers in New York and a
third into the Pentagon in what is being described as the worst terrorist
attack in history.
Both the 1,360-ft towers have now collapsed. More than 50,000 people work in
the complex.
There are also reports of an explosion at Capitol Hill and of a fourth
hijacked aircraft heading towards Washington.
Hijack
It is reported two United Airlines passenger planes were hijacked shortly
before the first plane struck the Trade Centre in Manhattan.
One was thought to be a 737 capable of carrying more than 100 passengers.
The other was confirmed as an American flight 11 from Boston to Los Angeles.
A Boeing 767 can carry up to 269 people.
A third plane has slammed into the Pentagon just outside Washington DC. Much
of the complex is in flames.
Gaping hole
The first plane smashed into the top stories of one of the Trade Centre's
towers, leaving two gaping holes in the side.
Minutes later another aircraft approached, turned in the air and crashed
into the lower storeys of the second tower - the footage was seen live on TV
stations around the world.
The second explosion engulfed several floors.
A person who answered the phone on the trading floor at interdealer-broker
Cantor Fitzgerald, located near the top of the World Trade Center, said:
"We're f***ing dying," then hung up. There was screaming and yelling in the
background. A follow up call was not answered.
"This has got to be one of the most horrendous terrorist attacks perhaps
ever perpetrated," terrorism expert Chris Yates told Sky News.
Flights grounded
At least 1,000 people have been reported injured. The 110-storey 1,360ft
tower is in lower Manhattan.
In February 1993 six people died when a truck bomb was planted in the twin
tower's underground car park in a terrorist attack.
All flights to the US have been diverted to Canada. All flights in the US
have been grounded. Telephone lines to New York are all down.
President Bush was in Florida at the time of the attacks but is now
returning to Washington.
More follows .
Last Modified: 15:31 UK, Tuesday September 11, 2001
__________________________________________________________
"Max"
> Nee, nou sê hulle weer dat die Palestyne die aanval ontken... Dit het jy nou
> as jy vars nuus op die groep wil pos!
> _________________________________________________________
> "Max"
>> Nou net op die nuus gehoor. Ja dis waar, nog 'n derde!!!
>>
>> Palestyne!!! Boeing 767 was een van die vliegtuie...
>> _________________________________________________________
>> "Max"
>>> Nou vlieg die rumours weer, en hoor ek van 'n derde... Pentagon. Weet nog
>>> nie of dit waar is nie... Sit jou TV aan, Danielle en vertel ons!!!
>>> ________________________________________________________
>>> "Max"
>>>> Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
>>>> vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later toe tref
>>>> die tweede.
>>>>
>>>> Daar's niks meer bekend nie.
>>>>
>>>> Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo live
>>>> sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die replay kyk.
>>>> ________________________________________________________
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: World trade centre [boodskap #49971 is 'n antwoord op boodskap #49959] |
Tue, 11 September 2001 15:30   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Max wrote:
> Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
> vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later toe tref
> die tweede.
>
> Daar's niks meer bekend nie.
>
> Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo live
> sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die replay kyk.
> ________________________________________________________
'n Vliegtuig het ook in die Pentagon vasgevlieg en daar grootskade veroorsaak.
Alle internasionale vliegtuie na New York en Washington moet
nou in Kanada land.
Nou moet hulle nog net die Amerikaanse ambassade hier in
Ottawa opblaas, en daar gaan al ons mooi ou geboue en
duisende van ons regeringswerkers, insluitende my seun wat
net omtrent 'n honderd jaarts van die ambassade werk.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: World trade centre [boodskap #50005 is 'n antwoord op boodskap #50001] |
Wed, 12 September 2001 11:11   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daaraan het ek geen twyfel nie, Max.
Ek persoonlik het geskrik, en gedog dit was my fout(:) ) - maar ek sal eers
'n bietjie later daaroor praat - nie terwyl die tragedie nog so rou is nie.
Annette
> Wag maar Annette, die grappies is al aan die kom, ek's seker. SA was altyd
> nog skerp daarmee... Ek wag in spanning...
> ________________________________________________________
> "Annette"
>> Gloudina, ek dink nie Kanada of enige ander land se VSA se ambassades is
>> tans in gevaar nie - alhoewel hulle so dink.
>> Ek dink Israel het tereg die nodige voorsorgmaatreels dadelik getref.
>> Ek verstaan wat jy geskryf het - maar dink jy nie dit is uiters onsensitief
>> van jou om van geboue in Kanada te praat, terwyl jy nie weet of daar enige
>> persoon op hierdie nuusgroep is wat miskien persoonlik geraak is deur
>> hierdie tereuraanval nie?
>> Kon jou aanmerking/opmerking nie maar vir 'n bietjie later gebly het nie?
>> Annette
>>
>> ...
>>> Max wrote:
>>>
>>>> Hoor die WTC is so pas deur twee vliegtuie aangeval... Na die eerste
>>>> vliegtuig het hulle gedink dit was 'n ongeluk, maar 20 minute later toe tref
>>>> die tweede.
>>>>
>>>> Daar's niks meer bekend nie.
>>>>
>>>> Sal vanaand op die nuus wees. Julle moet kyk. Die Amerikane kon glo live
>>>> sien toe die tweede vliegtuig die gebou tref... Ons sal maar die replay kyk.
>>>> ________________________________________________________
>>>
>>> 'n Vliegtuig het ook in die Pentagon vasgevlieg en daar grootskade veroorsaak.
>>> Alle internasionale vliegtuie na New York en Washington moet
>>> nou in Kanada land.
>>> Nou moet hulle nog net die Amerikaanse ambassade hier in
>>> Ottawa opblaas, en daar gaan al ons mooi ou geboue en
>>> duisende van ons regeringswerkers, insluitende my seun wat
>>> net omtrent 'n honderd jaarts van die ambassade werk.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
|
|
|
Re: World trade centre [boodskap #50006 is 'n antwoord op boodskap #49959] |
Wed, 12 September 2001 11:15   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Ek verstaan wat jy geskryf het - maar dink jy nie dit is uiters onsensitief
> van jou om van geboue in Kanada te praat, terwyl jy nie weet of daar enige
> persoon op hierdie nuusgroep is wat miskien persoonlik geraak is deur
> hierdie tereuraanval nie?
Wel, Annette, het jy opgemerk dat ek van my kind se veiligheid
gepraat het op 'n tydstip toe dit nog nie seker is of daar wyer
terreur sou kom nie.
En in die geval van die nuwe ambassade van die VSA in Ottawa
was daar wydverspreide onrus (selfs vyandigheid) toe mense uitvind
dat die nuwe ambassade reg in die middel van een van die besigste
dele van Ottawa gebou gaan word, langs die glaskonstruksie van ons
Nasionale Kunsgalery, langs die Chateau Laurier, een van die historiese
hotelle in Kanada, nie meer as 'n paar honderd jaarts van ons
Parlementsgeboue af nie, met ons eerste minister se kantore nog nader.
Die plek is glo soos 'n fortress gebou om vreemde aanvalle te weerstaan,
maar as daar byvoorbeeld 'n lugaanval kom, sal die mense in hulle
onderaardse bunkers miskien veilig wees, maar die historiese hart van
Ottawa en baie mense in hulle peetjie in. Dis hierdie soort optrede
van Amerikaners wat mense somtyds bietjie anti-Amerikaaans maak,
weet jy.
Gloudina
|
|
|
|
Re: World trade centre [boodskap #50051 is 'n antwoord op boodskap #49988] |
Fri, 14 September 2001 00:00  |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy moet net onthou dat dit net nie Amerikaners is wat dood is nie maar van
alle nasies onder andere Suid afrikaners wat ook daar gewerk het.
Wil net vra of jy die optrede dus goedpraat.Dit klink so???
Reenen
jan skryf in boodskap news:3b9f2676_2@batman.vip-za.com...
> die amerikaners dink hulle is onaantasbaar, ly aan 'n grootheidswaansin en
> is geheel en al arrogant.
> hoeveel mense het hulle al vermoor?
> 200000 plus japanese wat van vietnam?
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:34:11 UTC 2025
|