Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Michaeltjie bankrot?
Michaeltjie bankrot? [boodskap #49996] Wo, 12 September 2001 09:31
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor dat een uit elke vier besoekers aan die groot Michael Jackson show,
hulle geld wil terughê...

Hoor ook dat sy spending besig is om hom in te haal. Ergste is dat meeste
hiervan vir "swyggeld" gaan... O ja, dan hou hy nog van rondrits in sy eie
vliegtuig ook...

Ja, ou Michaeltjie, ons kom met niks hier in, en gaan met niks hier uit...
En nou dat jy wit is, moet jy ook nog harder werk vir geld... :-)
Vorige onderwerp: TV in 3D...
Volgende onderwerp: vertaling in sotho
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 06:38:00 MGT 2024