Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » TV in 3D...
TV in 3D... [boodskap #49995] Wo, 12 September 2001 09:27
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Skaars genoeg gespaar om 'n breëbeeld TV te koop, en nou hoor ek dat ons
binnekort 3D TV's gaan kry!

Okay, darem eers oor 5 jaar, en dan's my breëbeeld TV darem al verouderd!
:-)

Wat's volgende?
__________________________________________________________
Vorige onderwerp: Ek vertrou nie die vrede nie
Volgende onderwerp: Michaeltjie bankrot?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 04:56:06 MGT 2024