Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hardekool (Combretum imberbe)
Hardekool (Combretum imberbe) [boodskap #49902] Ma, 10 September 2001 16:30 na volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoi almal, kan enigiemand my vertel hoe groot die blare van hardekool is? Ek
is nuuskierig of dié boom gebruik kan word as bonsai.

Wanneer die antwoord "nie baie groot nie" is, is my volgende vraag; is
enigiemand bereid my 'n paar sade te stuur ... oor 'n teenprestasie moet ons
dan onderhandel :)

Groete,
Arthur
Re: Hardekool (Combretum imberbe) [boodskap #49922 is 'n antwoord op boodskap #49902] Ma, 10 September 2001 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Arthur skryf:
> Hoi almal, kan enigiemand my vertel hoe groot die blare van hardekool is? Ek
> is nuuskierig of dié boom gebruik kan word as bonsai.
>
> Wanneer die antwoord "nie baie groot nie" is, is my volgende vraag; is
> enigiemand bereid my 'n paar sade te stuur ... oor 'n teenprestasie moet ons
> dan onderhandel :)
>
> Groete,
> Arthur

Daar was toevallig 'n artikel in die jongste (September 2001) uitgawe van
"Veld & Flora" oor "Bonsai in South Africa: your collection" deur Carl
Morrow - Botany Department, University of Cape Town, met die volgende
voetnoot:

"A list of Bonsai contacts in the different regions is available from the
Botanical Society at ... e-mail in...@botanicalsociety.org.za or from Heather
Pfister at the African Bonsai Association ... e-mail tan...@mweb.co.za. If
there are any specific questions that you would like to ask, please contact
me at mor...@botzoo.uct.ac.za."

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms.

Swart Simon
Re: Hardekool (Combretum imberbe) [boodskap #49923 is 'n antwoord op boodskap #49922] Ma, 10 September 2001 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Swart Simon wrote:

> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms.
>

Simon, so jy is al die tyd Reisiger!

Gloudina
Re: Hardekool (Combretum imberbe) [boodskap #49937 is 'n antwoord op boodskap #49902] Di, 11 September 2001 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hardekool het klein effens gekrulde blaartjies, omtrent so groot soos
twee SA tien sentstukke langs mekaar. Sade - vra weer so
november/desember se kant.

Dit is die boom wat hoofsaaklik gebruik word om stut pale vit al die
grasdakke te maak. Voorheen is hoofsaaklik dooie stamme gebruik maar ek
sien dat jong (relatief) bome se stamme deesdae gebruik word. Sal dus
die bome se einde ook beteken.

Op Henri se bladsy is daar selfs 'n foto en 'n paar mooi stories :) :
http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage7.htm

Sien ook: http://www.djuma.co.za/djuma/gallery_tree.htm

Waar kan jy saad koop: http://www.seedsearch.demon.co.uk/seeds.html

En interesant: http://www.orusovo.com/guidebook/body3.htm

The ancestral tree
The omumborombonga or ancestral tree (Combretum imberbe) grows north of
Windhoek in both highland savannahs and sandveld woodlands. It is called
the leadwood in English as its wood is the heaviest in the world with a
mass of 1 180 kg/cu m. A small to medium-sized tree up to 15 m high,
with a deeply furrowed trunk, it looks yellowish from a distance – the
colour of its spiky flowers and its fruit when dry – despite its grey
trunk and grey-green leaves.

"It was out of this [original] tree that the first human beings [a man
and woman] came forth," Herero story-tellers recounted to Heinrich
Vedder (1938, London; South West Africa in Early Times, Frank Cass).
"The wild animals of the veld, as well as the cattle and sheep, came out
of this tree, too, but the Bergdama [Ovazorotua or black slaves] came
out of a rock . . . as did goats and baboons." In time all
omumborombonga trees came to be venerated and wayfarers would address
them as "father" and entreat them to grant a prosperous journey

Arthur wrote:
>
> Hoi almal, kan enigiemand my vertel hoe groot die blare van hardekool is? Ek
> is nuuskierig of dié boom gebruik kan word as bonsai.
>
> Wanneer die antwoord "nie baie groot nie" is, is my volgende vraag; is
> enigiemand bereid my 'n paar sade te stuur ... oor 'n teënprestasie moet ons
> dan onderhandel :)
>
> Groete,
> Arthur
Re: Hardekool (Combretum imberbe) [boodskap #49940 is 'n antwoord op boodskap #49902] Di, 11 September 2001 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoi terug Arthur:)))
Ek het op 'n ander kol die inligting vir jou probeer kry - sonder enige
verwagte teenprestasie - maar lyk my jy het die jackpot vraag gevra -
niemand weet hoe groot die blare is nie!! Die kleur is vaalgroen, en die
blomme is geel, en jy kan lekker klein vuurtjies maak met jou bonsai
hardekool boompie:)))
Annette

> Hoi almal, kan enigiemand my vertel hoe groot die blare van hardekool is? Ek
> is nuuskierig of dié boom gebruik kan word as bonsai.
>
> Wanneer die antwoord "nie baie groot nie" is, is my volgende vraag; is
> enigiemand bereid my 'n paar sade te stuur ... oor 'n teenprestasie moet ons
> dan onderhandel :)
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Hardekool (Combretum imberbe) [boodskap #50010 is 'n antwoord op boodskap #49937] Wo, 12 September 2001 16:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" schreef...

Lou, baie dankie, die skakels wat jy gegee het is baie nuttig!

> Op Henri se bladsy is daar selfs 'n foto en 'n paar mooi stories :) :

Henri se hardekoolvuurstories is die rede waarom ek in die boom
geïnteresseer is :) Miskien kan ek later van my bonsai 'n kampvuur bou, wat
Annette gesuggereer het, dan kan julle by my kom kuier (julle moet wel julle
eie fles wijn meebring).

Dankie ook vir die storie oor die omumborombonga, ek hou daarvan bome name
te gee :)

Groete,
Arthur
Re: Hardekool (Combretum imberbe) [boodskap #50012 is 'n antwoord op boodskap #49902] Wo, 12 September 2001 16:44 Na vorige boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote in message ...
> Swart Simon wrote:
>
>> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms.

>
> Simon, so jy is al die tyd Reisiger!

Se voet.

Swart Simon
Vorige onderwerp: vertaling in sotho
Volgende onderwerp: Gloudina se Uitnodiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 00:56:40 MGT 2024