Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » FAQ?
FAQ? [boodskap #49705] |
Fri, 07 September 2001 08:18  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat is dit in Afrikaans?
Elk geval - aangesien elke nuusgroep sy eie een het, kan ons maar net sowel
ons eie unieke een opstel.
Ons moet net seker maak dat die volgende punte gemeld word:
1) Deelnemers kan beswadder word.
2) Deelnemers kan gevloek en uitgeskel word.
3) Daar is geen beperking op die vlak van vloekery en bewaddering nie.
4) Growwe rassisme word toegelaat.
5)Uitgediende politieke sienings moet met geduld gelees word, ongeag hoeveel
keer dit herhaal word, en geen kommentaar daarop is aanvaarbaar nie.
6) Sekere deelnemers mag spekuleer oor die geslag van 'n nuwe deelnemer, en
die nuwe deelnemer se woord of verklaring word nie aanvaar nie.
7) Woorde en sinne mag verdraai word- en dan vir die waarheid verkondig
word. Die oorspronklike deelnemer se besware word nie aanvaar nie.
8) Deelnemers mag nie uit vrye wil verskoning vra vir 'n ondeurdagte glips
nie - dit moet vereis word en daarop aangedring word uit Kanada.
9) Onder geen omstandighede mag daar ooit 'n webwerf opgestel word waar
deelnemers se verjaarsdae, fotos of ander interessante besonderhede bekend
gemaak mag word nie.
10) Waardering of kommentaar op interessante bydraes of snaakse grappe of
insette moet tot die minimum beperk word.
11) Behalwe vir gedigte en bydraes deur Hennerietjie en Reisiger, moet nuwe
onderwerpe tot die minimum beperk word. - ellelange drade, al word die
onderwerp van bespreking verander, is een van die hoofdoelstellings. Ons wil
die nuusgroep wees wat in The Guinness Book of Records gaan verskyn wat die
langste draad oor die langste periode laat voortgaan het.
12) Indien enige humor sou kop uitsteek, kan dit slegs in beperkte mate
toegelaat word - daarna word dit 'n ernstige saak, wat dadelik #1 - #5 in
werking stel.
13) Afrikaans is die voertaal van die groep. Deelnemers wat nie Afrikaans
magtig is nie, mag in hulle verkose taal skryf, maar antwoorde behoort
verkieslik in Afrikaans te wees.
14) Regstellings deur deelnemers i.v.m. taalgebruik en spelling word nie
aanvaar tensy dit nie met 'n paar vloekwoorde en beswaddering gepaard gaan
nie.
15) Enige poging van 'n deelnemer om op 'n redelike en vriendelike manier 'n
ander deelnemer se sienswyse te ondersteun, sal terstond versoek word deur
iemand uit Kanada om die nuusgroep te verlaat.
16) Op geen manier sal daar by die punt van bespreking gebly word as 'n
redelike ernstige kwessie aangespreek word nie. Binne ten minste 2 antwoorde
moet een of alles wat in punt 1 - 5 genoem word, in werking gestel word.
17) Daar moet gepoog word, waar enige kruispos voorkom, om so gou as
moontlik #1 - #5 in werking te stel, sonder om die ander nuusgroepe bo-aan
te verwyder.
Ons wil die hele internetwêreld moet weet ons laat nie met ons speel nie.
18) Indien 'n deelnemer verklaar dat hy/sy 'n doodsklok aan iemand se
poswerk gehang het, mag die persoon onder geen omstandighede te kenne gee
dat die doodsklok verwyder is nie. Dit is 'n klap in die gesig van die
persoon wat doodsklokke bymekaarmaak.
Ons is tog 'n vriendelike, rustige geselsgroep, en ons wil nie iemand
ongelukkig maak nie.
19) Daar moet gepoog word om soveel nuus as moontlik wat ter plaatse gebeur
op die nuusgroep bekend te stel, sodat die mense ver weg wat huis toe
verlang gerusgestel word.
20) Daar mag nie van die Kapenaars verwag word om lighartig te wees as dit
reen nie.
Annette
|
|
|
Re: FAQ? [boodskap #49716 is 'n antwoord op boodskap #49705] |
Fri, 07 September 2001 10:04   |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat van "Vra vir GopK"
Thys
"me & bobby magee" skryf in boodskap news:ir0m7.2235$c5.15980@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9n9vu9$66n3u$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is dit in Afrikaans?
>
> FOK?
>
> Goeie lys die, Annette - ek dink veral punt 5, 10, 14 en 15 is baie
> akkuraat. Maar die mees gewaardeerde een vir my is punt 19. Ek het nie tyd
> vir koerante lees of op die Internet boer vir SA nuus nie, en sal dit dus
> baie waardeer as iemand dit op hom/haar sal neem om daagliks miskien net 'n
> kort opsomming van die hoofnuus van die dag in SA hier te plaas vir ons
> buitelanders om te lees. Soms hoor ons nuus hier op TV, maar veral nuus oor
> bekende en beroemde SA mense (wat miskien gesterf het of weer getroud is of
> geskei het), of enige ander nuuswaardige brokkies weet ons niks van nie.
>
> En as jy nou regtig dink ons het 'n websaait nodig, kan ons daaraan begin
> werk... Ek het darem al een gemaak, en kry nogal komplimente daarvoor, of
> hoe, Davie?
>
>> 1) Deelnemers kan beswadder word.
>> 2) Deelnemers kan gevloek en uitgeskel word.
>> 3) Daar is geen beperking op die vlak van vloekery en bewaddering nie.
>> 4) Growwe rassisme word toegelaat.
>> 5)Uitgediende politieke sienings moet met geduld gelees word, ongeag
> hoeveel
>> keer dit herhaal word, en geen kommentaar daarop is aanvaarbaar nie.
>> 6) Sekere deelnemers mag spekuleer oor die geslag van 'n nuwe deelnemer,
> en
>> die nuwe deelnemer se woord of verklaring word nie aanvaar nie.
>> 7) Woorde en sinne mag verdraai word- en dan vir die waarheid verkondig
>> word. Die oorspronklike deelnemer se besware word nie aanvaar nie.
>> 8) Deelnemers mag nie uit vrye wil verskoning vra vir 'n ondeurdagte glips
>> nie - dit moet vereis word en daarop aangedring word uit Kanada.
>> 9) Onder geen omstandighede mag daar ooit 'n webwerf opgestel word waar
>> deelnemers se verjaarsdae, fotos of ander interessante besonderhede beke nd
>> gemaak mag word nie.
>> 10) Waardering of kommentaar op interessante bydraes of snaakse grappe of
>> insette moet tot die minimum beperk word.
>> 11) Behalwe vir gedigte en bydraes deur Hennerietjie en Reisiger, moet
> nuwe
>> onderwerpe tot die minimum beperk word. - ellelange drade, al word die
>> onderwerp van bespreking verander, is een van die hoofdoelstellings. Ons
> wil
>> die nuusgroep wees wat in The Guinness Book of Records gaan verskyn wat
> die
>> langste draad oor die langste periode laat voortgaan het.
>> 12) Indien enige humor sou kop uitsteek, kan dit slegs in beperkte mate
>> toegelaat word - daarna word dit 'n ernstige saak, wat dadelik #1 - #5 in
>> werking stel.
>> 13) Afrikaans is die voertaal van die groep. Deelnemers wat nie Afrikaans
>> magtig is nie, mag in hulle verkose taal skryf, maar antwoorde behoort
>> verkieslik in Afrikaans te wees.
>> 14) Regstellings deur deelnemers i.v.m. taalgebruik en spelling word nie
>> aanvaar tensy dit nie met 'n paar vloekwoorde en beswaddering gepaard gaan
>> nie.
>> 15) Enige poging van 'n deelnemer om op 'n redelike en vriendelike
manier
> 'n
>> ander deelnemer se sienswyse te ondersteun, sal terstond versoek word deur
>> iemand uit Kanada om die nuusgroep te verlaat.
>> 16) Op geen manier sal daar by die punt van bespreking gebly word as 'n
>> redelike ernstige kwessie aangespreek word nie. Binne ten minste 2
> antwoorde
>> moet een of alles wat in punt 1 - 5 genoem word, in werking gestel word.
>> 17) Daar moet gepoog word, waar enige kruispos voorkom, om so gou as
>> moontlik #1 - #5 in werking te stel, sonder om die ander nuusgroepe bo-aan
>> te verwyder.
>> Ons wil die hele internetwêreld moet weet ons laat nie met ons speel nie.
>> 18) Indien 'n deelnemer verklaar dat hy/sy 'n doodsklok aan iemand se
>> poswerk gehang het, mag die persoon onder geen omstandighede te kenne gee
>> dat die doodsklok verwyder is nie. Dit is 'n klap in die gesig van die
>> persoon wat doodsklokke bymekaarmaak.
>> Ons is tog 'n vriendelike, rustige geselsgroep, en ons wil nie iemand
>> ongelukkig maak nie.
>> 19) Daar moet gepoog word om soveel nuus as moontlik wat ter plaatse
> gebeur
>> op die nuusgroep bekend te stel, sodat die mense ver weg wat huis toe
>> verlang gerusgestel word.
>> 20) Daar mag nie van die Kapenaars verwag word om lighartig te wees as dit
>> reen nie.
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: FAQ? [boodskap #49718 is 'n antwoord op boodskap #49705] |
Fri, 07 September 2001 10:09   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Me - Ek het meer gedink aan KEF -
Klappe en Feite:))
Wel, as #19 vir julle belangrik is, dan sal ons hier 'n punt maak daarvan
dat julle ten minste een maal per dag 'n bietjie skindernuus hoor.
As iemand hier nie 'n nuuspunt sien nie - is dit daardie persoon se taak om
die nuuspunt te verskaf.
Vandag se nuus - wat my betref - Ons speek krieket teen Zimbabwe daar.
Wonder of dit enige invloed het op MalBob se toegewing ( weereens) om die
plaasbesettings stop te sit;))
Die webblad sal seker maar moet wag totdat daar algemene aanvaarding is.
Annette
--
92016.news.dfncis.de...
>> Wat is dit in Afrikaans?
>
> FOK?
>
> Goeie lys die, Annette - ek dink veral punt 5, 10, 14 en 15 is baie
> akkuraat. Maar die mees gewaardeerde een vir my is punt 19. Ek het nie tyd
> vir koerante lees of op die Internet boer vir SA nuus nie, en sal dit dus
> baie waardeer as iemand dit op hom/haar sal neem om daagliks miskien net 'n
> kort opsomming van die hoofnuus van die dag in SA hier te plaas vir ons
> buitelanders om te lees. Soms hoor ons nuus hier op TV, maar veral nuus oor
> bekende en beroemde SA mense (wat miskien gesterf het of weer getroud is of
> geskei het), of enige ander nuuswaardige brokkies weet ons niks van nie.
>
> En as jy nou regtig dink ons het 'n websaait nodig, kan ons daaraan begin
> werk... Ek het darem al een gemaak, en kry nogal komplimente daarvoor, of
> hoe, Davie?
>
>> 1) Deelnemers kan beswadder word.
>> 2) Deelnemers kan gevloek en uitgeskel word.
>> 3) Daar is geen beperking op die vlak van vloekery en bewaddering nie.
>> 4) Growwe rassisme word toegelaat.
>> 5)Uitgediende politieke sienings moet met geduld gelees word, ongeag
> hoeveel
>> keer dit herhaal word, en geen kommentaar daarop is aanvaarbaar nie.
>> 6) Sekere deelnemers mag spekuleer oor die geslag van 'n nuwe deelnemer,
> en
>> die nuwe deelnemer se woord of verklaring word nie aanvaar nie.
>> 7) Woorde en sinne mag verdraai word- en dan vir die waarheid verkondig
>> word. Die oorspronklike deelnemer se besware word nie aanvaar nie.
>> 8) Deelnemers mag nie uit vrye wil verskoning vra vir 'n ondeurdagte glips
>> nie - dit moet vereis word en daarop aangedring word uit Kanada.
>> 9) Onder geen omstandighede mag daar ooit 'n webwerf opgestel word waar
>> deelnemers se verjaarsdae, fotos of ander interessante besonderhede bekend
>> gemaak mag word nie.
>> 10) Waardering of kommentaar op interessante bydraes of snaakse grappe of
>> insette moet tot die minimum beperk word.
>> 11) Behalwe vir gedigte en bydraes deur Hennerietjie en Reisiger, moet
> nuwe
>> onderwerpe tot die minimum beperk word. - ellelange drade, al word die
>> onderwerp van bespreking verander, is een van die hoofdoelstellings. Ons
> wil
>> die nuusgroep wees wat in The Guinness Book of Records gaan verskyn wat
> die
>> langste draad oor die langste periode laat voortgaan het.
>> 12) Indien enige humor sou kop uitsteek, kan dit slegs in beperkte mate
>> toegelaat word - daarna word dit 'n ernstige saak, wat dadelik #1 - #5 in
>> werking stel.
>> 13) Afrikaans is die voertaal van die groep. Deelnemers wat nie Afrikaans
>> magtig is nie, mag in hulle verkose taal skryf, maar antwoorde behoort
>> verkieslik in Afrikaans te wees.
>> 14) Regstellings deur deelnemers i.v.m. taalgebruik en spelling word nie
>> aanvaar tensy dit nie met 'n paar vloekwoorde en beswaddering gepaard gaan
>> nie.
>> 15) Enige poging van 'n deelnemer om op 'n redelike en vriendelike
manier
> 'n
>> ander deelnemer se sienswyse te ondersteun, sal terstond versoek word deur
>> iemand uit Kanada om die nuusgroep te verlaat.
>> 16) Op geen manier sal daar by die punt van bespreking gebly word as 'n
>> redelike ernstige kwessie aangespreek word nie. Binne ten minste 2
> antwoorde
>> moet een of alles wat in punt 1 - 5 genoem word, in werking gestel word.
>> 17) Daar moet gepoog word, waar enige kruispos voorkom, om so gou as
>> moontlik #1 - #5 in werking te stel, sonder om die ander nuusgroepe bo-aan
>> te verwyder.
>> Ons wil die hele internetwêreld moet weet ons laat nie met ons speel nie.
>> 18) Indien 'n deelnemer verklaar dat hy/sy 'n doodsklok aan iemand se
>> poswerk gehang het, mag die persoon onder geen omstandighede te kenne gee
>> dat die doodsklok verwyder is nie. Dit is 'n klap in die gesig van die
>> persoon wat doodsklokke bymekaarmaak.
>> Ons is tog 'n vriendelike, rustige geselsgroep, en ons wil nie iemand
>> ongelukkig maak nie.
>> 19) Daar moet gepoog word om soveel nuus as moontlik wat ter plaatse
> gebeur
>> op die nuusgroep bekend te stel, sodat die mense ver weg wat huis toe
>> verlang gerusgestel word.
>> 20) Daar mag nie van die Kapenaars verwag word om lighartig te wees as dit
>> reen nie.
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: FAQ? [boodskap #49727 is 'n antwoord op boodskap #49705] |
Fri, 07 September 2001 11:02   |
Spook
Boodskappe: 76 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek sal kyk oor die naweek of ek nie dalk so 'n websaait gebou kry vir ons
nie.
Groete
Spook
"Clean mind, clean body: take your pick."

Re: FAQ? [boodskap #49737 is 'n antwoord op boodskap #49705] |
Fri, 07 September 2001 11:38   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> 8) Deelnemers mag nie uit vrye wil verskoning vra vir 'n ondeurdagte glips
> nie - dit moet vereis word en daarop aangedring word uit Kanada.
Ja, ek wag nog op die verskoning van jou, tant Souf en tant
Souf se man se "ondeurdagte glips."
Tant Hessie van Swellendam
|
|
|
|
|
Re: FAQ? [boodskap #49760 is 'n antwoord op boodskap #49705] |
Fri, 07 September 2001 21:31   |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:9n9vu9$66n3u$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is dit in Afrikaans?
FOK?
Goeie lys die, Annette - ek dink veral punt 5, 10, 14 en 15 is baie
akkuraat. Maar die mees gewaardeerde een vir my is punt 19. Ek het nie tyd
vir koerante lees of op die Internet boer vir SA nuus nie, en sal dit dus
baie waardeer as iemand dit op hom/haar sal neem om daagliks miskien net 'n
kort opsomming van die hoofnuus van die dag in SA hier te plaas vir ons
buitelanders om te lees. Soms hoor ons nuus hier op TV, maar veral nuus oor
bekende en beroemde SA mense (wat miskien gesterf het of weer getroud is of
geskei het), of enige ander nuuswaardige brokkies weet ons niks van nie.
En as jy nou regtig dink ons het 'n websaait nodig, kan ons daaraan begin
werk... Ek het darem al een gemaak, en kry nogal komplimente daarvoor, of
hoe, Davie?
> 1) Deelnemers kan beswadder word.
> 2) Deelnemers kan gevloek en uitgeskel word.
> 3) Daar is geen beperking op die vlak van vloekery en bewaddering nie.
> 4) Growwe rassisme word toegelaat.
> 5)Uitgediende politieke sienings moet met geduld gelees word, ongeag hoeveel
> keer dit herhaal word, en geen kommentaar daarop is aanvaarbaar nie.
> 6) Sekere deelnemers mag spekuleer oor die geslag van 'n nuwe deelnemer, en
> die nuwe deelnemer se woord of verklaring word nie aanvaar nie.
> 7) Woorde en sinne mag verdraai word- en dan vir die waarheid verkondig
> word. Die oorspronklike deelnemer se besware word nie aanvaar nie.
> 8) Deelnemers mag nie uit vrye wil verskoning vra vir 'n ondeurdagte glips
> nie - dit moet vereis word en daarop aangedring word uit Kanada.
> 9) Onder geen omstandighede mag daar ooit 'n webwerf opgestel word waar
> deelnemers se verjaarsdae, fotos of ander interessante besonderhede bekend
> gemaak mag word nie.
> 10) Waardering of kommentaar op interessante bydraes of snaakse grappe of
> insette moet tot die minimum beperk word.
> 11) Behalwe vir gedigte en bydraes deur Hennerietjie en Reisiger, moet nuwe
> onderwerpe tot die minimum beperk word. - ellelange drade, al word die
> onderwerp van bespreking verander, is een van die hoofdoelstellings. Ons wil
> die nuusgroep wees wat in The Guinness Book of Records gaan verskyn wat die
> langste draad oor die langste periode laat voortgaan het.
> 12) Indien enige humor sou kop uitsteek, kan dit slegs in beperkte mate
> toegelaat word - daarna word dit 'n ernstige saak, wat dadelik #1 - #5 in
> werking stel.
> 13) Afrikaans is die voertaal van die groep. Deelnemers wat nie Afrikaans
> magtig is nie, mag in hulle verkose taal skryf, maar antwoorde behoort
> verkieslik in Afrikaans te wees.
> 14) Regstellings deur deelnemers i.v.m. taalgebruik en spelling word nie
> aanvaar tensy dit nie met 'n paar vloekwoorde en beswaddering gepaard gaan
> nie.
> 15) Enige poging van 'n deelnemer om op 'n redelike en vriendelike manier 'n
> ander deelnemer se sienswyse te ondersteun, sal terstond versoek word deur
> iemand uit Kanada om die nuusgroep te verlaat.
> 16) Op geen manier sal daar by die punt van bespreking gebly word as 'n
> redelike ernstige kwessie aangespreek word nie. Binne ten minste 2 antwoorde
> moet een of alles wat in punt 1 - 5 genoem word, in werking gestel word.
> 17) Daar moet gepoog word, waar enige kruispos voorkom, om so gou as
> moontlik #1 - #5 in werking te stel, sonder om die ander nuusgroepe bo-aan
> te verwyder.
> Ons wil die hele internetwêreld moet weet ons laat nie met ons speel nie.
> 18) Indien 'n deelnemer verklaar dat hy/sy 'n doodsklok aan iemand se
> poswerk gehang het, mag die persoon onder geen omstandighede te kenne gee
> dat die doodsklok verwyder is nie. Dit is 'n klap in die gesig van die
> persoon wat doodsklokke bymekaarmaak.
> Ons is tog 'n vriendelike, rustige geselsgroep, en ons wil nie iemand
> ongelukkig maak nie.
> 19) Daar moet gepoog word om soveel nuus as moontlik wat ter plaatse gebeur
> op die nuusgroep bekend te stel, sodat die mense ver weg wat huis toe
> verlang gerusgestel word.
> 20) Daar mag nie van die Kapenaars verwag word om lighartig te wees as dit
> reen nie.
> Annette
>
|
|
|
|
|
|
Re: FAQ? [boodskap #49889 is 'n antwoord op boodskap #49760] |
Mon, 10 September 2001 12:36   |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As ek een mag byvoeg
nn) As jy op 'n thread antwoord, lys vorige bydraer se hele pos. Dit
veroorsaak dat na 10 antwoorde die hele d^em ding totaal onleesbaar is
en dus verkort dit enige gesprek tot 5 sinvolle antwoorde.
me & bobby magee wrote:
>
> "Annette" wrote in message
> news:9n9vu9$66n3u$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is dit in Afrikaans?
>
> FOK?
Soos 'n hoender hen maak - Faaak!!
>
> Goeie lys die, Annette - ek dink veral punt 5, 10, 14 en 15 is baie
> akkuraat. Maar die mees gewaardeerde een vir my is punt 19. Ek het nie tyd
> vir koerante lees of op die Internet boer vir SA nuus nie, en sal dit dus
> baie waardeer as iemand dit op hom/haar sal neem om daagliks miskien net 'n
> kort opsomming van die hoofnuus van die dag in SA hier te plaas vir ons
> buitelanders om te lees. Soms hoor ons nuus hier op TV, maar veral nuus oor
> bekende en beroemde SA mense (wat miskien gesterf het of weer getroud is of
> geskei het), of enige ander nuuswaardige brokkies weet ons niks van nie.
>
> En as jy nou regtig dink ons het 'n websaait nodig, kan ons daaraan begin
> werk... Ek het darem al een gemaak, en kry nogal komplimente daarvoor, of
> hoe, Davie?
>
>> 5)Uitgediende politieke sienings moet met geduld gelees word, ongeag
> hoeveel
>> keer dit herhaal word, en geen kommentaar daarop is aanvaarbaar nie.
>> 10) Waardering of kommentaar op interessante bydraes of snaakse grappe of
>> insette moet tot die minimum beperk word.
>> 14) Regstellings deur deelnemers i.v.m. taalgebruik en spelling word nie
>> aanvaar tensy dit nie met 'n paar vloekwoorde en beswaddering gepaard gaan
>> nie.
>> 15) Enige poging van 'n deelnemer om op 'n redelike en vriendelike manier
> 'n
>> ander deelnemer se sienswyse te ondersteun, sal terstond versoek word deur
>> iemand uit Kanada om die nuusgroep te verlaat.
|
|
|
Re: FAQ? [boodskap #49891 is 'n antwoord op boodskap #49727] |
Mon, 10 September 2001 12:38   |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar sluip 'n website iewers rond - die onderhouer daarvan het egter
lankal moed opgegee ...
Spook wrote:
>
> Ek sal kyk oor die naweek of ek nie dalk so 'n websaait gebou kry vir ons
> nie.
>
> Groete
> Spook
>
> "Clean mind, clean body: take your pick."
>
> "me & bobby magee" wrote in message
> news:ir0m7.2235$c5.15980@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9n9vu9$66n3u$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat is dit in Afrikaans?
>>
>> FOK?
>>
>> Goeie lys die, Annette - ek dink veral punt 5, 10, 14 en 15 is baie
>> akkuraat. Maar die mees gewaardeerde een vir my is punt 19. Ek het nie
> tyd
>> vir koerante lees of op die Internet boer vir SA nuus nie, en sal dit dus
>> baie waardeer as iemand dit op hom/haar sal neem om daagliks miskien net
> 'n
>> kort opsomming van die hoofnuus van die dag in SA hier te plaas vir ons
>> buitelanders om te lees. Soms hoor ons nuus hier op TV, maar veral nuus
> oor
>> bekende en beroemde SA mense (wat miskien gesterf het of weer getroud is
> of
>> geskei het), of enige ander nuuswaardige brokkies weet ons niks van nie.
>>
>> En as jy nou regtig dink ons het 'n websaait nodig, kan ons daaraan begin
>> werk... Ek het darem al een gemaak, en kry nogal komplimente daarvoor, of
>> hoe, Davie?
>>
>>> 1) Deelnemers kan beswadder word.
>>> 2) Deelnemers kan gevloek en uitgeskel word.
>>> 3) Daar is geen beperking op die vlak van vloekery en bewaddering nie.
>>> 4) Growwe rassisme word toegelaat.
>>> 5)Uitgediende politieke sienings moet met geduld gelees word, ongeag
>> hoeveel
>>> keer dit herhaal word, en geen kommentaar daarop is aanvaarbaar nie.
>>> 6) Sekere deelnemers mag spekuleer oor die geslag van 'n nuwe deelnemer,
>> en
>>> die nuwe deelnemer se woord of verklaring word nie aanvaar nie.
>>> 7) Woorde en sinne mag verdraai word- en dan vir die waarheid verkondig
>>> word. Die oorspronklike deelnemer se besware word nie aanvaar nie.
>>> 8) Deelnemers mag nie uit vrye wil verskoning vra vir 'n ondeurdagte
> glips
>>> nie - dit moet vereis word en daarop aangedring word uit Kanada.
>>> 9) Onder geen omstandighede mag daar ooit 'n webwerf opgestel word waar
>>> deelnemers se verjaarsdae, fotos of ander interessante besonderhede
> bekend
>>> gemaak mag word nie.
>>> 10) Waardering of kommentaar op interessante bydraes of snaakse grappe
> of
>>> insette moet tot die minimum beperk word.
>>> 11) Behalwe vir gedigte en bydraes deur Hennerietjie en Reisiger, moet
>> nuwe
>>> onderwerpe tot die minimum beperk word. - ellelange drade, al word die
>>> onderwerp van bespreking verander, is een van die hoofdoelstellings. Ons
>> wil
>>> die nuusgroep wees wat in The Guinness Book of Records gaan verskyn wat
>> die
>>> langste draad oor die langste periode laat voortgaan het.
>>> 12) Indien enige humor sou kop uitsteek, kan dit slegs in beperkte mate
>>> toegelaat word - daarna word dit 'n ernstige saak, wat dadelik #1 - #5
> in
>>> werking stel.
>>> 13) Afrikaans is die voertaal van die groep. Deelnemers wat nie
> Afrikaans
>>> magtig is nie, mag in hulle verkose taal skryf, maar antwoorde behoort
>>> verkieslik in Afrikaans te wees.
>>> 14) Regstellings deur deelnemers i.v.m. taalgebruik en spelling word nie
>>> aanvaar tensy dit nie met 'n paar vloekwoorde en beswaddering gepaard
> gaan
>>> nie.
>>> 15) Enige poging van 'n deelnemer om op 'n redelike en vriendelike
> manier
>> 'n
>>> ander deelnemer se sienswyse te ondersteun, sal terstond versoek word
> deur
>>> iemand uit Kanada om die nuusgroep te verlaat.
>>> 16) Op geen manier sal daar by die punt van bespreking gebly word as 'n
>>> redelike ernstige kwessie aangespreek word nie. Binne ten minste 2
>> antwoorde
>>> moet een of alles wat in punt 1 - 5 genoem word, in werking gestel word.
>>> 17) Daar moet gepoog word, waar enige kruispos voorkom, om so gou as
>>> moontlik #1 - #5 in werking te stel, sonder om die ander nuusgroepe
> bo-aan
>>> te verwyder.
>>> Ons wil die hele internetwêreld moet weet ons laat nie met ons speel
> nie.
>>> 18) Indien 'n deelnemer verklaar dat hy/sy 'n doodsklok aan iemand se
>>> poswerk gehang het, mag die persoon onder geen omstandighede te kenne
> gee
>>> dat die doodsklok verwyder is nie. Dit is 'n klap in die gesig van die
>>> persoon wat doodsklokke bymekaarmaak.
>>> Ons is tog 'n vriendelike, rustige geselsgroep, en ons wil nie iemand
>>> ongelukkig maak nie.
>>> 19) Daar moet gepoog word om soveel nuus as moontlik wat ter plaatse
>> gebeur
>>> op die nuusgroep bekend te stel, sodat die mense ver weg wat huis toe
>>> verlang gerusgestel word.
>>> 20) Daar mag nie van die Kapenaars verwag word om lighartig te wees as
> dit
>>> reen nie.
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>
>>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: FAQ? sc.sa.a webblaai [boodskap #50070 is 'n antwoord op boodskap #49891] |
Fri, 14 September 2001 10:20   |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hmm die bladsy gekry - http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
Die skepper daarvan brya...@email.com
Lou wrote:
>
> Daar sluip 'n website iewers rond - die onderhouer daarvan het egter
> lankal moed opgegee ...
>
> Spook wrote:
>>
>> Ek sal kyk oor die naweek of ek nie dalk so 'n websaait gebou kry vir ons
>> nie.
>>
>> Groete
>> Spook
>>
>> "Clean mind, clean body: take your pick."
>>
>> "me & bobby magee" wrote in message
>> news:ir0m7.2235$c5.15980@newsfeeds.bigpond.com...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9n9vu9$66n3u$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Wat is dit in Afrikaans?
>>>
>>> FOK?
>>>
>>> Goeie lys die, Annette - ek dink veral punt 5, 10, 14 en 15 is baie
>>> akkuraat. Maar die mees gewaardeerde een vir my is punt 19. Ek het nie
>> tyd
>>> vir koerante lees of op die Internet boer vir SA nuus nie, en sal dit dus
>>> baie waardeer as iemand dit op hom/haar sal neem om daagliks miskien net
>> 'n
>>> kort opsomming van die hoofnuus van die dag in SA hier te plaas vir ons
>>> buitelanders om te lees. Soms hoor ons nuus hier op TV, maar veral nuus
>> oor
>>> bekende en beroemde SA mense (wat miskien gesterf het of weer getroud is
>> of
>>> geskei het), of enige ander nuuswaardige brokkies weet ons niks van nie.
>>>
>>> En as jy nou regtig dink ons het 'n websaait nodig, kan ons daaraan begin
>>> werk... Ek het darem al een gemaak, en kry nogal komplimente daarvoor, of
>>> hoe, Davie?
>>>
>>>> 1) Deelnemers kan beswadder word.
>>>> 2) Deelnemers kan gevloek en uitgeskel word.
>>>> 3) Daar is geen beperking op die vlak van vloekery en bewaddering nie.
>>>> 4) Growwe rassisme word toegelaat.
>>>> 5)Uitgediende politieke sienings moet met geduld gelees word, ongeag
>>> hoeveel
>>>> keer dit herhaal word, en geen kommentaar daarop is aanvaarbaar nie.
>>>> 6) Sekere deelnemers mag spekuleer oor die geslag van 'n nuwe deelnemer,
>>> en
>>>> die nuwe deelnemer se woord of verklaring word nie aanvaar nie.
>>>> 7) Woorde en sinne mag verdraai word- en dan vir die waarheid verkondig
>>>> word. Die oorspronklike deelnemer se besware word nie aanvaar nie.
>>>> 8) Deelnemers mag nie uit vrye wil verskoning vra vir 'n ondeurdagte
>> glips
>>>> nie - dit moet vereis word en daarop aangedring word uit Kanada.
>>>> 9) Onder geen omstandighede mag daar ooit 'n webwerf opgestel word waar
>>>> deelnemers se verjaarsdae, fotos of ander interessante besonderhede
>> bekend
>>>> gemaak mag word nie.
>>>> 10) Waardering of kommentaar op interessante bydraes of snaakse grappe
>> of
>>>> insette moet tot die minimum beperk word.
>>>> 11) Behalwe vir gedigte en bydraes deur Hennerietjie en Reisiger, moet
>>> nuwe
>>>> onderwerpe tot die minimum beperk word. - ellelange drade, al word die
>>>> onderwerp van bespreking verander, is een van die hoofdoelstellings. Ons
>>> wil
>>>> die nuusgroep wees wat in The Guinness Book of Records gaan verskyn wat
>>> die
>>>> langste draad oor die langste periode laat voortgaan het.
>>>> 12) Indien enige humor sou kop uitsteek, kan dit slegs in beperkte mate
>>>> toegelaat word - daarna word dit 'n ernstige saak, wat dadelik #1 - #5
>> in
>>>> werking stel.
>>>> 13) Afrikaans is die voertaal van die groep. Deelnemers wat nie
>> Afrikaans
>>>> magtig is nie, mag in hulle verkose taal skryf, maar antwoorde behoort
>>>> verkieslik in Afrikaans te wees.
>>>> 14) Regstellings deur deelnemers i.v.m. taalgebruik en spelling word nie
>>>> aanvaar tensy dit nie met 'n paar vloekwoorde en beswaddering gepaard
>> gaan
>>>> nie.
>>>> 15) Enige poging van 'n deelnemer om op 'n redelike en vriendelike
>> manier
>>> 'n
>>>> ander deelnemer se sienswyse te ondersteun, sal terstond versoek word
>> deur
>>>> iemand uit Kanada om die nuusgroep te verlaat.
>>>> 16) Op geen manier sal daar by die punt van bespreking gebly word as 'n
>>>> redelike ernstige kwessie aangespreek word nie. Binne ten minste 2
>>> antwoorde
>>>> moet een of alles wat in punt 1 - 5 genoem word, in werking gestel word.
>>>> 17) Daar moet gepoog word, waar enige kruispos voorkom, om so gou as
>>>> moontlik #1 - #5 in werking te stel, sonder om die ander nuusgroepe
>> bo-aan
>>>> te verwyder.
>>>> Ons wil die hele internetwêreld moet weet ons laat nie met ons speel
>> nie.
>>>> 18) Indien 'n deelnemer verklaar dat hy/sy 'n doodsklok aan iemand se
>>>> poswerk gehang het, mag die persoon onder geen omstandighede te kenne
>> gee
>>>> dat die doodsklok verwyder is nie. Dit is 'n klap in die gesig van die
>>>> persoon wat doodsklokke bymekaarmaak.
>>>> Ons is tog 'n vriendelike, rustige geselsgroep, en ons wil nie iemand
>>>> ongelukkig maak nie.
>>>> 19) Daar moet gepoog word om soveel nuus as moontlik wat ter plaatse
>>> gebeur
>>>> op die nuusgroep bekend te stel, sodat die mense ver weg wat huis toe
>>>> verlang gerusgestel word.
>>>> 20) Daar mag nie van die Kapenaars verwag word om lighartig te wees as
>> dit
>>>> reen nie.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
|
|
|
|
|
|
Re: FAQ? sc.sa.a webblaai [boodskap #50126 is 'n antwoord op boodskap #50070] |
Sat, 15 September 2001 14:56  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie en Righto Lou - ek sit nou maar hier en skryf en luister - my
senuwees kan dit nie hou met die Vrystaat wat so mooi speel nie, en Tappe
Henning wat so verlief op Butch James is, dat hy hom nie een keer afjaag
nie, terwyl hy eintlik 3 maal afgejaag moes gewees het.
Elk geval - Die Webblad - gaan kyk - en gemerk die laaste wat iemand daar
iets wou skryf was 30/9/1998 .
Kan dit weer herleef - wie gaan Die Vorm ontvang en verder voer?
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Lou skryf in boodskap news:3BA1D9FB.A9AEAB5C@lous.zzn.com...
> Hmm die bladsy gekry - http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
>
> Die skepper daarvan brya...@email.com
>
> Lou wrote:
>>
>> Daar sluip 'n website iewers rond - die onderhouer daarvan het egter
>> lankal moed opgegee ...
>>
>> Spook wrote:
>>>
>>> Ek sal kyk oor die naweek of ek nie dalk so 'n websaait gebou kry vir ons
>>> nie.
>>>
>>> Groete
>>> Spook
>>>
>>> "Clean mind, clean body: take your pick."
>>>
>>> "me & bobby magee" wrote in message
>>> news:ir0m7.2235$c5.15980@newsfeeds.bigpond.com...
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9n9vu9$66n3u$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Wat is dit in Afrikaans?
>>>>
>>>> FOK?
>>>>
>>>> Goeie lys die, Annette - ek dink veral punt 5, 10, 14 en 15 is baie
>>>> akkuraat. Maar die mees gewaardeerde een vir my is punt 19. Ek het
nie
>>> tyd
>>>> vir koerante lees of op die Internet boer vir SA nuus nie, en sal dit dus
>>>> baie waardeer as iemand dit op hom/haar sal neem om daagliks miskien
net
>>> 'n
>>>> kort opsomming van die hoofnuus van die dag in SA hier te plaas vir ons
>>>> buitelanders om te lees. Soms hoor ons nuus hier op TV, maar veral
nuus
>>> oor
>>>> bekende en beroemde SA mense (wat miskien gesterf het of weer
getroud is
>>> of
>>>> geskei het), of enige ander nuuswaardige brokkies weet ons niks van nie.
>>>>
>>>> En as jy nou regtig dink ons het 'n websaait nodig, kan ons daaraan begin
>>>> werk... Ek het darem al een gemaak, en kry nogal komplimente daarvoor, of
>>>> hoe, Davie?
>>>>
>>>> > 1) Deelnemers kan beswadder word.
>>>> > 2) Deelnemers kan gevloek en uitgeskel word.
>>>> > 3) Daar is geen beperking op die vlak van vloekery en bewaddering nie.
>>>> > 4) Growwe rassisme word toegelaat.
>>>> > 5)Uitgediende politieke sienings moet met geduld gelees word, ongeag
>>>> hoeveel
>>>> > keer dit herhaal word, en geen kommentaar daarop is aanvaarbaar nie.
>>>> > 6) Sekere deelnemers mag spekuleer oor die geslag van 'n nuwe deelnemer,
>>>> en
>>>> > die nuwe deelnemer se woord of verklaring word nie aanvaar nie.
>>>> > 7) Woorde en sinne mag verdraai word- en dan vir die waarheid verkondig
>>>> > word. Die oorspronklike deelnemer se besware word nie aanvaar nie.
>>>> > 8) Deelnemers mag nie uit vrye wil verskoning vra vir 'n
ondeurdagte
>>> glips
>>>> > nie - dit moet vereis word en daarop aangedring word uit Kanada.
>>>> > 9) Onder geen omstandighede mag daar ooit 'n webwerf opgestel word waar
>>>> > deelnemers se verjaarsdae, fotos of ander interessante
besonderhede
>>> bekend
>>>> > gemaak mag word nie.
>>>> > 10) Waardering of kommentaar op interessante bydraes of snaakse
grappe
>>> of
>>>> > insette moet tot die minimum beperk word.
>>>> > 11) Behalwe vir gedigte en bydraes deur Hennerietjie en Reisiger, moet
>>>> nuwe
>>>> > onderwerpe tot die minimum beperk word. - ellelange drade, al word die
>>>> > onderwerp van bespreking verander, is een van die hoofdoelstellings. Ons
>>>> wil
>>>> > die nuusgroep wees wat in The Guinness Book of Records gaan verskyn wat
>>>> die
>>>> > langste draad oor die langste periode laat voortgaan het.
>>>> > 12) Indien enige humor sou kop uitsteek, kan dit slegs in beperkte mate
>>>> > toegelaat word - daarna word dit 'n ernstige saak, wat dadelik
#1 - #5
>>> in
>>>> > werking stel.
>>>> > 13) Afrikaans is die voertaal van die groep. Deelnemers wat nie
>>> Afrikaans
>>>> > magtig is nie, mag in hulle verkose taal skryf, maar antwoorde behoort
>>>> > verkieslik in Afrikaans te wees.
>>>> > 14) Regstellings deur deelnemers i.v.m. taalgebruik en spelling word nie
>>>> > aanvaar tensy dit nie met 'n paar vloekwoorde en beswaddering
gepaard
>>> gaan
>>>> > nie.
>>>> > 15) Enige poging van 'n deelnemer om op 'n redelike en vriendelike
>>> manier
>>>> 'n
>>>> > ander deelnemer se sienswyse te ondersteun, sal terstond versoek
word
>>> deur
>>>> > iemand uit Kanada om die nuusgroep te verlaat.
>>>> > 16) Op geen manier sal daar by die punt van bespreking gebly word as 'n
>>>> > redelike ernstige kwessie aangespreek word nie. Binne ten minste 2
>>>> antwoorde
>>>> > moet een of alles wat in punt 1 - 5 genoem word, in werking gestel word.
>>>> > 17) Daar moet gepoog word, waar enige kruispos voorkom, om so gou as
>>>> > moontlik #1 - #5 in werking te stel, sonder om die ander
nuusgroepe
>>> bo-aan
>>>> > te verwyder.
>>>> > Ons wil die hele internetwêreld moet weet ons laat nie met ons
speel
>>> nie.
>>>> > 18) Indien 'n deelnemer verklaar dat hy/sy 'n doodsklok aan iemand se
>>>> > poswerk gehang het, mag die persoon onder geen omstandighede te
kenne
>>> gee
>>>> > dat die doodsklok verwyder is nie. Dit is 'n klap in die gesig van die
>>>> > persoon wat doodsklokke bymekaarmaak.
>>>> > Ons is tog 'n vriendelike, rustige geselsgroep, en ons wil nie iemand
>>>> > ongelukkig maak nie.
>>>> > 19) Daar moet gepoog word om soveel nuus as moontlik wat ter plaatse
>>>> gebeur
>>>> > op die nuusgroep bekend te stel, sodat die mense ver weg wat huis toe
>>>> > verlang gerusgestel word.
>>>> > 20) Daar mag nie van die Kapenaars verwag word om lighartig te
wees as
>>> dit
>>>> > reen nie.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:31 UTC 2025
|