Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plastiese snykunde
Plastiese snykunde [boodskap #49486] Wo, 05 September 2001 08:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As elkeen van ons die kans sou kry om iets aan ons met plastiese snykunde te
verander, wat sou dit wees?

Ek sal natuurlik nie van die aanbod gebruik maak nie, maar indien ek gedwing
word sal ek....
my heupe laat vergroot om my swaartepunt te laat verlaag:)))

Annette
Re: Plastiese snykunde [boodskap #49492 is 'n antwoord op boodskap #49486] Wo, 05 September 2001 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
het ek jou nou werklik reg verstaan?! Is dit jou kop wat so groot is? ;))
Gaan die groter heupe weer balans bewerkstellig? :)

Ek sien juis nou die dag 'n stukkie van 'n fliek, met 'n blondekop wat
soveel plastiesesnykunde gehad het dat mens feitlik nie meer die aktrise kan
herken nie. Dis eintlik tragies. Sy het in die reeks saam JR Ewing
gespeel, die een of ander skoonsus.

Farah Fawcett Majors lyk net so erg.

Annette skryf in boodskap news:9n4ql1$5gdgk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> As elkeen van ons die kans sou kry om iets aan ons met plastiese snykunde te
> verander, wat sou dit wees?
>
> Ek sal natuurlik nie van die aanbod gebruik maak nie, maar indien ek gedwing
> word sal ek....
> my heupe laat vergroot om my swaartepunt te laat verlaag:)))
>
> Annette
>
Re: Plastiese snykunde [boodskap #49494 is 'n antwoord op boodskap #49492] Wo, 05 September 2001 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee wat - ek het nie 'n groot kop nie - nog altyd 'n hoed gekry wat kon
pas:)))
Annette

> het ek jou nou werklik reg verstaan?! Is dit jou kop wat so groot is? ;))
> Gaan die groter heupe weer balans bewerkstellig? :)
>
> Ek sien juis nou die dag 'n stukkie van 'n fliek, met 'n blondekop wat
> soveel plastiesesnykunde gehad het dat mens feitlik nie meer die aktrise kan
> herken nie. Dis eintlik tragies. Sy het in die reeks saam JR Ewing
> gespeel, die een of ander skoonsus.
>
> Farah Fawcett Majors lyk net so erg.
>
>
> Annette wrote in message
> news:9n4ql1$5gdgk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> As elkeen van ons die kans sou kry om iets aan ons met plastiese
snykunde
> te
>> verander, wat sou dit wees?
>>
>> Ek sal natuurlik nie van die aanbod gebruik maak nie, maar indien ek
> gedwing
>> word sal ek....
>> my heupe laat vergroot om my swaartepunt te laat verlaag:)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Plastiese snykunde [boodskap #49497 is 'n antwoord op boodskap #49486] Wo, 05 September 2001 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mag ek maar net 1 ding verander??????

wel dan moet ek ook net my epos adres verander :-)))

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9n4ql1$5gdgk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> As elkeen van ons die kans sou kry om iets aan ons met plastiese snykunde te
> verander, wat sou dit wees?
>
> Ek sal natuurlik nie van die aanbod gebruik maak nie, maar indien ek gedwing
> word sal ek....
> my heupe laat vergroot om my swaartepunt te laat verlaag:)))
>
> Annette
>
Re: Plastiese snykunde [boodskap #49506 is 'n antwoord op boodskap #49497] Wo, 05 September 2001 11:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Dus Rico - moet ons vir jou help soek na die moontlikste langste e-pos
adres op die Internet?:))
Annette

>
> wel dan moet ek ook net my epos adres verander :-)))
>
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9n4ql1$5gdgk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> As elkeen van ons die kans sou kry om iets aan ons met plastiese
snykunde
> te
>> verander, wat sou dit wees?
>>
>> Ek sal natuurlik nie van die aanbod gebruik maak nie, maar indien ek
> gedwing
>> word sal ek....
>> my heupe laat vergroot om my swaartepunt te laat verlaag:)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Plastiese snykunde [boodskap #49526 is 'n antwoord op boodskap #49506] Wo, 05 September 2001 16:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
:-)))))))
Ek dink ek sal ook ander broeke moet gaan dra :-))

Btw, hoe is dit met jou heupe???

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9n54ok$5hiup$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Dus Rico - moet ons vir jou help soek na die moontlikste langste e-pos
> adres op die Internet?:))
> Annette
>
>
>>
>> wel dan moet ek ook net my epos adres verander :-)))
>>
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9n4ql1$5gdgk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> As elkeen van ons die kans sou kry om iets aan ons met plastiese
> snykunde
>> te
>>> verander, wat sou dit wees?
>>>
>>> Ek sal natuurlik nie van die aanbod gebruik maak nie, maar indien ek
>> gedwing
>>> word sal ek....
>>> my heupe laat vergroot om my swaartepunt te laat verlaag:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Plastiese snykunde [boodskap #49535 is 'n antwoord op boodskap #49526] Wo, 05 September 2001 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My heupe is sexy genoeg - ek het net gesê as ek vriendelik verplig word om
so 'n operasie te hê sal ek my heupe laat vergroot - ek is moeg daarvan om
gedurig om te val omdat my swaartepunt te hoog sit:))
Dolly Parton sal dieselfde doen:)))

Rico - ek dink jy moet sommer van daai broeke van die manlike balletdansers
aanskaf:)))
Annette
.

Rico skryf in boodskap news:9n5kvk$fu4$1@news1.xs4all.nl...
> :-)))))))
> Ek dink ek sal ook ander broeke moet gaan dra :-))
>
> Btw, hoe is dit met jou heupe???
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9n54ok$5hiup$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) Dus Rico - moet ons vir jou help soek na die moontlikste langste
> e-pos
>> adres op die Internet?:))
>> Annette
>>
>>
>>>
>>> wel dan moet ek ook net my epos adres verander :-)))
>>>
>>>
>>> Gr.Rico
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:9n4ql1$5gdgk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> As elkeen van ons die kans sou kry om iets aan ons met plastiese
>> snykunde
>>> te
>>>> verander, wat sou dit wees?
>>>>
>>>> Ek sal natuurlik nie van die aanbod gebruik maak nie, maar indien ek
>>> gedwing
>>>> word sal ek....
>>>> my heupe laat vergroot om my swaartepunt te laat verlaag:)))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Plastiese snykunde [boodskap #49544 is 'n antwoord op boodskap #49535] Wo, 05 September 2001 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> so 'n operasie te hê sal ek my heupe laat vergroot - ek is moeg daarvan om
> gedurig om te val omdat my swaartepunt te hoog sit:))
> Dolly Parton sal dieselfde doen:)))

Ken jy ook vir Lola Ferari???
Sy is inmiddels dood, gestik in sy boobies :-)))
>
> Rico - ek dink jy moet sommer van daai broeke van die manlike balletdansers
> aanskaf:)))
> Annette

Moet ek dit veur of na die operasie dra???

Gr.Rico
> .
> Rico wrote in message
> news:9n5kvk$fu4$1@news1.xs4all.nl...
>> :-)))))))
>> Ek dink ek sal ook ander broeke moet gaan dra :-))
>>
>> Btw, hoe is dit met jou heupe???
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9n54ok$5hiup$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :)))) Dus Rico - moet ons vir jou help soek na die moontlikste langste
>> e-pos
>>> adres op die Internet?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>>>
>>>> wel dan moet ek ook net my epos adres verander :-)))
>>>>
>>>>
>>>> Gr.Rico
>>>> "Annette" schreef in bericht
>>>> news:9n4ql1$5gdgk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > As elkeen van ons die kans sou kry om iets aan ons met plastiese
>>> snykunde
>>>> te
>>>> > verander, wat sou dit wees?
>>>> >
>>>> > Ek sal natuurlik nie van die aanbod gebruik maak nie, maar indien ek
>>>> gedwing
>>>> > word sal ek....
>>>> > my heupe laat vergroot om my swaartepunt te laat verlaag:)))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Plastiese snykunde [boodskap #49548 is 'n antwoord op boodskap #49544] Wo, 05 September 2001 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 5 Sep 2001 21:04:20 +0200, "Rico" wrote:

>
Annette kla (of spog):
>> so 'n operasie te hê sal ek my heupe laat vergroot - ek is moeg daarvan om
>> gedurig om te val omdat my swaartepunt te hoog sit:))
>> Dolly Parton sal dieselfde doen:)))

en Davie bied aan:
As jy baaaiee mooi vra kan ek masering doen om die topheavygeit te
laat verslank ;-)

DD
Re: Plastiese snykunde [boodskap #49552 is 'n antwoord op boodskap #49548] Wo, 05 September 2001 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:e2vcptk82c9niabg7187qq03esi1ba5sij@4ax.com...
> On Wed, 5 Sep 2001 21:04:20 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>>
> Annette kla (of spog):
>>> so 'n operasie te hê sal ek my heupe laat vergroot - ek is moeg daarvan om
>>> gedurig om te val omdat my swaartepunt te hoog sit:))
>>> Dolly Parton sal dieselfde doen:)))
>
> en Davie bied aan:
> As jy baaaiee mooi vra kan ek masering doen om die topheavygeit te
> laat verslank ;-)
>
> DD

Maar dan moet jy dit net in jou balletdansbroek doen!!!
Dan het jy nie 'n operasie nodig ir jou eposadres te verleng :-))))))))

Gr.Rico
Ek weet dis net op die randjie
Re: Plastiese snykunde [boodskap #49557 is 'n antwoord op boodskap #49552] Wo, 05 September 2001 23:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Rico wrote:

> Maar dan moet jy dit net in jou balletdansbroek doen!!!
> Dan het jy nie 'n operasie nodig ir jou eposadres te verleng :-))))))))
>

Rico, onthou dit werk só. Hoe langer die epos-adres,
hoe korter die jy-weet-wat.

Tant Hessie met die maatstok.
Re: Plastiese snykunde [boodskap #49559 is 'n antwoord op boodskap #49548] Do, 06 September 2001 02:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie vir die aanbod Davie, maar met die jare het ek geleer dat die
massering nie help nie vir verslanking nie- dit maak my net opgewonde :)))
Annette


> wrote:
>
>>
> Annette kla (of spog):
>>> so 'n operasie te hê sal ek my heupe laat vergroot - ek is moeg daarvan om
>>> gedurig om te val omdat my swaartepunt te hoog sit:))
>>> Dolly Parton sal dieselfde doen:)))
>
> en Davie bied aan:
> As jy baaaiee mooi vra kan ek masering doen om die topheavygeit te
> laat verslank ;-)
>
> DD
Re: Plastiese snykunde [boodskap #49571 is 'n antwoord op boodskap #49486] Do, 06 September 2001 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In die ken - tensy jy 'n heks is en die moesie op die ken aansien vir 'n
dimpel:)))
Annette

@4ax.com...
> On Wed, 5 Sep 2001 10:59:13 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> As elkeen van ons die kans sou kry om iets aan ons met plastiese snykunde te
>> verander, wat sou dit wees?
>
> Ek het 'n simpel dimpel in my ken wat ek onmiddellik sal laat
> verwyder! :-)
> (Sê mens op of in?)
Re: Plastiese snykunde [boodskap #49579 is 'n antwoord op boodskap #49571] Do, 06 September 2001 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:9n758j$5g8mn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> In die ken - tensy jy 'n heks is en die moesie op die ken aansien vir 'n
> dimpel:)))

iets waarvan Gloudina natuurlik lankal oortuig is! ;)

> Annette
>
>
> @4ax.com...
>> On Wed, 5 Sep 2001 10:59:13 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> As elkeen van ons die kans sou kry om iets aan ons met plastiese
snykunde
> te
>>> verander, wat sou dit wees?
>>
>> Ek het 'n simpel dimpel in my ken wat ek onmiddellik sal laat
>> verwyder! :-)
>> (Sê mens op of in?)
>
Re: Plastiese snykunde [boodskap #49593 is 'n antwoord op boodskap #49579] Do, 06 September 2001 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien is Danielle Liewe Heksie?:)))
Annette

>> In die ken - tensy jy 'n heks is en die moesie op die ken aansien vir 'n
>> dimpel:)))
>
> iets waarvan Gloudina natuurlik lankal oortuig is! ;)
>
>
>> Annette
>>
>>
>> @4ax.com...
>>> On Wed, 5 Sep 2001 10:59:13 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> As elkeen van ons die kans sou kry om iets aan ons met plastiese
> snykunde
>> te
>>>> verander, wat sou dit wees?
>>>
>>> Ek het 'n simpel dimpel in my ken wat ek onmiddellik sal laat
>>> verwyder! :-)
>>> (Sê mens op of in?)
>>
>
Re: Plastiese snykunde [boodskap #49606 is 'n antwoord op boodskap #49593] Do, 06 September 2001 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wat dalk van "Liewe Jacksie?" Michael ('the nose') Jackson...

Thys (met my eie neus) oppie Bos

"Annette" skryf in boodskap news:9n7d02$5kd1b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Miskien is Danielle Liewe Heksie?:)))
> Annette
>
>
>>> In die ken - tensy jy 'n heks is en die moesie op die ken aansien vir 'n
>>> dimpel:)))
>>
>> iets waarvan Gloudina natuurlik lankal oortuig is! ;)
>>
>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> @4ax.com...
>>>> On Wed, 5 Sep 2001 10:59:13 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >As elkeen van ons die kans sou kry om iets aan ons met plastiese
>> snykunde
>>> te
>>>> >verander, wat sou dit wees?
>>>>
>>>> Ek het 'n simpel dimpel in my ken wat ek onmiddellik sal laat
>>>> verwyder! :-)
>>>> (Sê mens op of in?)
>>>
>>
>
Re: Plastiese snykunde [boodskap #49628 is 'n antwoord op boodskap #49606] Do, 06 September 2001 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons sal maar eers moet uitvind of Danielle wit handskoentjies dra:))
Ek dink nie so as ek sien hoe Danielle so skuinsweg kaalvuis onder die arme
verwilderde Hollanders ingevlieg het nie:)) Sy het het almal behalwe arme
Emmy behoorlik die Afrikaans in laat skrik:)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Thys de Wet skryf in boodskap news:9n7i4v$2lh8$1@news.adamastor.ac.za...
> Wat dalk van "Liewe Jacksie?" Michael ('the nose') Jackson...
>
> Thys (met my eie neus) oppie Bos
> "Annette" wrote in message
> news:9n7d02$5kd1b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Miskien is Danielle Liewe Heksie?:)))
>> Annette
>>
>>
>>>> In die ken - tensy jy 'n heks is en die moesie op die ken aansien
vir
> 'n
>>>> dimpel:)))
>>>
>>> iets waarvan Gloudina natuurlik lankal oortuig is! ;)
>>>
>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> @4ax.com...
>>>> > On Wed, 5 Sep 2001 10:59:13 +0200, "Annette"
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >As elkeen van ons die kans sou kry om iets aan ons met plastiese
>>> snykunde
>>>> te
>>>> > >verander, wat sou dit wees?
>>>> >
>>>> > Ek het 'n simpel dimpel in my ken wat ek onmiddellik sal laat
>>>> > verwyder! :-)
>>>> > (Sê mens op of in?)
>>>>
>>>
>>
>
Re: Plastiese snykunde [boodskap #49645 is 'n antwoord op boodskap #49593] Do, 06 September 2001 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Liewe Heksie?:)))
> Annette
>

Nee, 'n "feeks" is "a shrew, termagant, virago. vixen."
Moenie my met haar verwar nie.

Liewe Heksie
Re: Plastiese snykunde [boodskap #49666 is 'n antwoord op boodskap #49486] Do, 06 September 2001 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Oh where will the dimple be?
Baby's cheek or baby's chin?
Seems to me it'ill be a sin,
it'ill be covered by a safetypin,
that's where the dimple be.
--
wie van julle onthou die liedjie?
--
-------------------------------------
Fear is the darkroom where
you develope your negatives.
-------------------------------------
"Danielle"
: Ek het 'n simpel dimpel in my ken wat ek onmiddellik sal laat
: verwyder! :-)
: (Sê mens op of in?)
Re: Plastiese snykunde [boodskap #49685 is 'n antwoord op boodskap #49486] Vr, 07 September 2001 04:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee. Salem waar?
Vertel.
Annette

--
> wrote:
>
>> In die ken - tensy jy 'n heks is en die moesie op die ken aansien vir 'n
>> dimpel:)))
>
> Gmmmf....en nou moet ek seker Salem toe trek! :-))
>
> (Ken jy die storie van Salem se hekse? )
>
Re: baby's dimple (vir To¿vie) [boodskap #49758 is 'n antwoord op boodskap #49666] Vr, 07 September 2001 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die liedjie - stel jy belang ?

Die jaar is Somer 1955 - op die Engelse
hitparade nie verder gekom as die sesde plek.
Die liedjie is deur twee sangeresse gesing:
Alma Cogan en Rosemary Clooney

(musikale) groete Patrick
Re: baby's dimple (vir To¿vie) [boodskap #49799 is 'n antwoord op boodskap #49758] So, 09 September 2001 05:53 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"L&P
: Ek het die liedjie - stel jy belang ?
: Die jaar is Somer 1955 - op die Engelse
: hitparade nie verder gekom as die sesde plek.
: Die liedjie is deur twee sangeresse gesing:
: Alma Cogan en Rosemary Clooney
: (musikale) groete Patrick
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Patric jy kan maar so maak, daardie 'song' het ek verlede eeu
laas gehoor ... verwyder die _nospam net van my adres. err ...
ek neem aan dit is in mp3 formaat.
--
Vorige onderwerp: Big Brother Broederbond
Volgende onderwerp: Could someone please help me translate this?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 07:58:25 MGT 2024