Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ry of bly
Ry of bly [boodskap #4932] Ma, 05 Junie 2006 09:59 na volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Snaaks dat die "libbes" geen opmerking gemaak het oor die niksgeagte
minister
se uitlatings dat hulle moet ophou kla of trap
Re: Ry of bly [boodskap #4933 is 'n antwoord op boodskap #4932] Ma, 05 Junie 2006 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 Jun 2006 11:59:56 +0200, "Otterkop" wrote:

minister[/color]
> se uitlatings dat hulle moet ophou kla of trap>>

Dalk omdat dit so fokken stupid is. Charles is in die kwessie presies
soos PW wat destyds gese het die mense wat so kla oor die
onregverdigheid van apartheid is vry om die land te verlaat.

Nie een van die twee politici sal onthou word vir hul intelligensie of
hul bestuursvaardigheid nie.
Re: Ry of bly [boodskap #4934 is 'n antwoord op boodskap #4933] Ma, 05 Junie 2006 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net soos by ons waar Adjunk Minister Katiti in Zimbabwe in die warm waas van
belangrikheid en sekerlik ook die lekker tafelwyn, in 'n toespraak vertel
dat Zim die ideale oplossing het vir die grondkwessie en een wat Namibië
behoort na te volg....en dit terwyl sy eie regering en departement 'n
vreedsame oplossing voorstaan! Sy brein hy es katiti!
"Ferdi Greyling" wrote in message
news:m2c882t4ld3nvb6cl5q7m20aem9le226uk@4ax.com...
> On Mon, 5 Jun 2006 11:59:56 +0200, "Otterkop"
> wrote:
>
> niksgeagte
>> minister
>> se uitlatings dat hulle moet ophou kla of trap>>
>
> Dalk omdat dit so fokken stupid is. Charles is in die kwessie presies
> soos PW wat destyds gese het die mense wat so kla oor die
> onregverdigheid van apartheid is vry om die land te verlaat.
>
> Nie een van die twee politici sal onthou word vir hul intelligensie of
> hul bestuursvaardigheid nie.
>
>
Re: Ry of bly [boodskap #4935 is 'n antwoord op boodskap #4934] Di, 06 Junie 2006 05:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink die minister weet hy doen 'n kak job en is nie meer in beheer
die dat hy op sy agtervoete staan en wil baklei. Die oplossing is seker
nie maklik nie maar as hy hom net wil begeef en 'n aksie plan voorstel
dan alreeds het hy iets bereik





"Suidwester" wrote in message
news:x-qdnUjOPbHr2BnZnZ2dnUVZ_oydnZ2d@is.co.za...
> Net soos by ons waar Adjunk Minister Katiti in Zimbabwe in die warm waas
> van belangrikheid en sekerlik ook die lekker tafelwyn, in 'n toespraak
> vertel dat Zim die ideale oplossing het vir die grondkwessie en een wat
> Namibië behoort na te volg....en dit terwyl sy eie regering en departement
> 'n vreedsame oplossing voorstaan! Sy brein hy es katiti!
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:m2c882t4ld3nvb6cl5q7m20aem9le226uk@4ax.com...
>> On Mon, 5 Jun 2006 11:59:56 +0200, "Otterkop"
>> wrote:
>>
>> > niksgeagte
>>> minister
>>> se uitlatings dat hulle moet ophou kla of trap>>
>>
>> Dalk omdat dit so fokken stupid is. Charles is in die kwessie presies
>> soos PW wat destyds gese het die mense wat so kla oor die
>> onregverdigheid van apartheid is vry om die land te verlaat.
>>
>> Nie een van die twee politici sal onthou word vir hul intelligensie of
>> hul bestuursvaardigheid nie.
>>
>
>
Re: Ry of bly [boodskap #4936 is 'n antwoord op boodskap #4935] Di, 06 Junie 2006 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 Jun 2006 07:19:59 +0200, "Otterkop" wrote:

dan alreeds het hy iets bereik>>[/color]

Hy verstaan nie dat hy eenvoudig moet erken ons het 'n probleem. Dis
reeds 'n moerse begin.
Dan die mense vra om saam met hom te baklei teen die probleem.
Dan met planne vorendag te kom.

Dan kan hy aan ons se: "kyk dit gaan jare vat...." Dit sal OK wees.
Die feit dat hy die probleem erken en wys hy is saam met ons in die
loopgraaf sal hom reeds 'n goeie minister maak.
Re: Ry of bly [boodskap #4938 is 'n antwoord op boodskap #4932] So, 11 Junie 2006 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek steur my nie veel aan wat politici kwytraak nie.
--
Groetnis
Annette

> Snaaks dat die "libbes" geen opmerking gemaak het oor die niksgeagte
> minister
> se uitlatings dat hulle moet ophou kla of trap
>
Re: Ry of bly [boodskap #4939 is 'n antwoord op boodskap #4938] Di, 13 Junie 2006 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sover my kennis strek het die sg. "libbies" lankal reeds padgegee.
(Seker maar moeilik om saam met jou maaksel te moet leef.)

Wat baie duidelik is dat daar 'n groot groep swart politici is wat nog
nie besef het dat die meerderheid blankes nie wil of sal padgee nie.
Hierdie is my land - en nie net net die van swartes nie. As dit sou
gaan oor wie eerste hier was, dan het die boesmans voorkeur aanspraak.

Annette wrote:
> Ek steur my nie veel aan wat politici kwytraak nie.
> --
> Groetnis
> Annette
>
>> Snaaks dat die "libbes" geen opmerking gemaak het oor die niksgeagte
>> minister
>> se uitlatings dat hulle moet ophou kla of trap
>>
>>
>>
Re: Ry of bly [boodskap #4945 is 'n antwoord op boodskap #4939] Wo, 21 Junie 2006 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink, as mens 'n opname sal hou van watter "groep" die meeste padgegee
het sedert 1994, dink ek die " rassiste" sal die " liberales" loshande wen.

Ek hoor gister oor RSG die hoeveelste verskoning van Ngcula ( sp?) om sy
uitspraak te verduidelik.
Dit wissel van
1) verkeerd aangehaal
2) Uit konteks aangehaal
3) Dit was slegs 'n terloopse opmerking
4) Dat hy slegs " 2 of 3" persone in die parlement aangespreek het, nie al
die mense in SA nie.

Gee hom genoeg tou, dan verskoon hy hom uit sy pos uit - hy doen elkgeval
nie veel vir sy aansienbare loon nie.

Weet iemand waar mens kan navraag doen wat die geagte minister al gedoen het
sedert hy aangestel is?
( Daar is al klaar geskerm dat hy slegs die parlementêre segsman is, en
eintlik niks te doen het met die uitvoering van sy portefeulje nie)
Wonder hoeveel parlementêre segsmanne daar rondsit, veral omdat ons gereeld
moet hoor hoe vreeslik hard sommige ander ministers werk.

--
Groetnis
Annette

"Jonas" wrote in message
news:1150207221.750447.118560@g10g2000cwb.googlegroups.com.. .
> Sover my kennis strek het die sg. "libbies" lankal reeds padgegee.
> (Seker maar moeilik om saam met jou maaksel te moet leef.)
>
> Wat baie duidelik is dat daar 'n groot groep swart politici is wat nog
> nie besef het dat die meerderheid blankes nie wil of sal padgee nie.
> Hierdie is my land - en nie net net die van swartes nie. As dit sou
> gaan oor wie eerste hier was, dan het die boesmans voorkeur aanspraak.
>
> Annette wrote:
>> Ek steur my nie veel aan wat politici kwytraak nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>>> Snaaks dat die "libbes" geen opmerking gemaak het oor die niksgeagte
>>> minister
>>> se uitlatings dat hulle moet ophou kla of trap
>>>
>>>
>>>
>
Re: Ry of bly [boodskap #4949 is 'n antwoord op boodskap #4945] Do, 22 Junie 2006 22:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf

> Ek dink, as mens 'n opname sal hou van watter "groep" die meeste padgegee
> het sedert 1994, dink ek die " rassiste" sal die " liberales" loshande wen.

Sedert 1994, dink ek, sal jy vind dat die meeste
mense wat SA verlaat het, wittes is wat nie wou
leef in die sogenaamde "nuwe SA" nie.
Ek het nou die dag 'n interessante gesprek
gehad met 'n ou wat oorspronklik in Dar Es
Salaam gebly het en toe na Kanada uitgewyk
het, omdat die regering toentertyd daar
te kommunisties geword het, en mense van
Indiese oorsprong onwelkom was. Hy weet
ek kom oorspronklik van SA. Hy vra toe bietjie
uit hoe dit daar gaan en kom toe voor die dag
met hierdie opinie. Hy is nou jammer dat hulle
Afrika oorspronklik verlaat het. Hy sê die mense
van Indiese oorsprong wat daar agtergebly het
en "toughed it out" is nou baie beter af as dié
ouens wat daardie deel van Afrika verlaat het.
Hy sê hulle oorspronklike bediendes is nou
welaf genoeg om bediendes te hê.

Gloudina
Re: Ry of bly [boodskap #4950 is 'n antwoord op boodskap #4945] Vr, 23 Junie 2006 04:27 Na vorige boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
So as wittes nie meer werk kry in SA nie agv Seb nie en hulle verlaat die
land om
te gaan WERK is hulle nou rassiste

Almal skreeu oor die ekonomiese groei vanaf 1994.
Lande waar daar ekonomiese groei is is veronderstel om dit te weerspieel
in infrastruktuur ontwikkeling (deur die staat). Hier gebeur niks,
inteendeel
alles wat was is nie meer heeltemal daar nie, en so sal dit aangaan... en
eendag
as die libbes wakker word en sien dat jy en jou swart pel nog saam water
kan drink ,
maar as jy die hele trop inbring gaan hulle alles vertrap





"Annette" wrote in message
news:JeOdnS5_q-w-mQTZnZ2dnUVZ_u6dnZ2d@is.co.za...
> Ek dink, as mens 'n opname sal hou van watter "groep" die meeste padgegee
> het sedert 1994, dink ek die " rassiste" sal die " liberales" loshande
> wen.
>
> Ek hoor gister oor RSG die hoeveelste verskoning van Ngcula ( sp?) om sy
> uitspraak te verduidelik.
> Dit wissel van
> 1) verkeerd aangehaal
> 2) Uit konteks aangehaal
> 3) Dit was slegs 'n terloopse opmerking
> 4) Dat hy slegs " 2 of 3" persone in die parlement aangespreek het, nie al
> die mense in SA nie.
>
> Gee hom genoeg tou, dan verskoon hy hom uit sy pos uit - hy doen elkgeval
> nie veel vir sy aansienbare loon nie.
>
> Weet iemand waar mens kan navraag doen wat die geagte minister al gedoen
> het
> sedert hy aangestel is?
> ( Daar is al klaar geskerm dat hy slegs die parlementêre segsman is, en
> eintlik niks te doen het met die uitvoering van sy portefeulje nie)
> Wonder hoeveel parlementêre segsmanne daar rondsit, veral omdat ons
> gereeld
> moet hoor hoe vreeslik hard sommige ander ministers werk.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
> "Jonas" wrote in message
> news:1150207221.750447.118560@g10g2000cwb.googlegroups.com.. .
>> Sover my kennis strek het die sg. "libbies" lankal reeds padgegee.
>> (Seker maar moeilik om saam met jou maaksel te moet leef.)
>>
>> Wat baie duidelik is dat daar 'n groot groep swart politici is wat nog
>> nie besef het dat die meerderheid blankes nie wil of sal padgee nie.
>> Hierdie is my land - en nie net net die van swartes nie. As dit sou
>> gaan oor wie eerste hier was, dan het die boesmans voorkeur aanspraak.
>>
>> Annette wrote:
>>> Ek steur my nie veel aan wat politici kwytraak nie.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>> Snaaks dat die "libbes" geen opmerking gemaak het oor die niksgeagte
>>>> minister
>>>> se uitlatings dat hulle moet ophou kla of trap
>>>>
>>>>
>>>>
>>
>
>
Vorige onderwerp: Re: Rassisme in Kanada
Volgende onderwerp: Kleurloos, karakterloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 07:17:00 MGT 2024