Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gesonde Rooi Wyn
Gesonde Rooi Wyn [boodskap #49166] Vr, 31 Augustus 2001 15:05 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees vandag in die nuwe Rooi Rose dat mens ten minste 500ml rooiwyn per
dag moet drink om die aanvang van Alzheimers teen te werk.
Hulle praat ook van genoeg oefening - maar ek sal maar dubbel die
hoeveelheid rooiwyn drink om op te maak vir die oefening:)))
Annette
( wat kan sê dat alhoewel sy nie eintlik van Shiraz hou nie, 'n bottel 1984
Shiraz werklik vorentoe smaak!!)

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Re: Gesonde Rooi Wyn [boodskap #49202 is 'n antwoord op boodskap #49166] Sa, 01 September 2001 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis ook oefening om die glas van die tafel tot by jou mond te kry. Sorg
net dat hy vol is, anders het hy nie genoeg gewig nie! :-)
________________________________________________________
"Annette"
> Ek lees vandag in die nuwe Rooi Rose dat mens ten minste 500ml rooiwyn per
> dag moet drink om die aanvang van Alzheimers teen te werk.
> Hulle praat ook van genoeg oefening - maar ek sal maar dubbel die
> hoeveelheid rooiwyn drink om op te maak vir die oefening:)))
> Annette
> ( wat kan sê dat alhoewel sy nie eintlik van Shiraz hou nie, 'n bottel 1984
> Shiraz werklik vorentoe smaak!!)
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
>
Re: Gesonde Rooi Wyn [boodskap #49225 is 'n antwoord op boodskap #49202] Sa, 01 September 2001 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Max - indaardie geval moet ek maar twee glasies tegelyk lig, anders
word ek net sterk aan die een kant:))
Annette

news:9mq18q$p1s$6@azure.nl.gxn.net...
> Dis ook oefening om die glas van die tafel tot by jou mond te kry. Sorg
> net dat hy vol is, anders het hy nie genoeg gewig nie! :-)
> ________________________________________________________
> "Annette"
>> Ek lees vandag in die nuwe Rooi Rose dat mens ten minste 500ml rooiwyn
> per
>> dag moet drink om die aanvang van Alzheimers teen te werk.
>> Hulle praat ook van genoeg oefening - maar ek sal maar dubbel die
>> hoeveelheid rooiwyn drink om op te maak vir die oefening:)))
>> Annette
>> ( wat kan sê dat alhoewel sy nie eintlik van Shiraz hou nie, 'n bottel
> 1984
>> Shiraz werklik vorentoe smaak!!)
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>>
>
Re: Gesonde Rooi Wyn en Borrelnootjes! [boodskap #49264 is 'n antwoord op boodskap #49225] So, 02 September 2001 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy't duidelik nog nie van borrelnootjes* gehoor nie! Jammer dat dit net
krummels sal wees, anders het ek vir jou 'n pakkie gestuur! Ek weet nie
of dit Nederlands is nie, maar dis heerlik en dit maak jou lekker dors!

En goeie oefening vir die ander hand! :-)

* Dis grondboontjies, maar met 'n omhulseltjie. Amper soos
bokdrolletjies, maar dan sout...
____________________________________________________________ __

"Annette" skryf in boodskap news:9mqt6j$3gapg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Max - indaardie geval moet ek maar twee glasies tegelyk lig, anders
> word ek net sterk aan die een kant:))
> Annette
>
>
> news:9mq18q$p1s$6@azure.nl.gxn.net...
>> Dis ook oefening om die glas van die tafel tot by jou mond te kry. Sorg
>> net dat hy vol is, anders het hy nie genoeg gewig nie! :-)
>> ________________________________________________________
>> "Annette"
>>> Ek lees vandag in die nuwe Rooi Rose dat mens ten minste 500ml
rooiwyn
>> per
>>> dag moet drink om die aanvang van Alzheimers teen te werk.
>>> Hulle praat ook van genoeg oefening - maar ek sal maar dubbel die
>>> hoeveelheid rooiwyn drink om op te maak vir die oefening:)))
>>> Annette
>>> ( wat kan sê dat alhoewel sy nie eintlik van Shiraz hou nie, 'n
bottel
>> 1984
>>> Shiraz werklik vorentoe smaak!!)
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Happiness is a state of Mind.
>>>
>>
>
Re: Gesonde Rooi Wyn en Borrelnootjes! [boodskap #49284 is 'n antwoord op boodskap #49264] So, 02 September 2001 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" schreef...
> Jy't duidelik nog nie van borrelnootjes* gehoor nie! Jammer dat dit net
> krummels sal wees, anders het ek vir jou 'n pakkie gestuur! Ek weet nie
> of dit Nederlands is nie, maar dis heerlik en dit maak jou lekker dors!

Rooi wyn en borrelnootjies? Barbaar!
Re: Gesonde Rooi Wyn en Borrelnootjes! [boodskap #49293 is 'n antwoord op boodskap #49284] So, 02 September 2001 14:17 Na vorige boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
'n lekker stukkie franse kaas wellig ?

Patrick (ook 'n rooiwyn liefhebber)

In article , Arthur
wrote:
> "Max" schreef...
>> Jy't duidelik nog nie van borrelnootjes* gehoor nie! Jammer dat dit net
>> krummels sal wees, anders het ek vir jou 'n pakkie gestuur! Ek weet nie
>> of dit Nederlands is nie, maar dis heerlik en dit maak jou lekker dors!
>
> Rooi wyn en borrelnootjies? Barbaar!
>
Vorige onderwerp: Re: België se taalprobleme
Volgende onderwerp: Rassisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:57:08 MGT 2024