Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Big brother, small brain
|
|
|
|
| Re: Big brother, small brain [boodskap #49120 is 'n antwoord op boodskap #49103] |
Do., 30 Augustus 2001 14:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het geen idee wat daar aangaan nie - ek luister liewer na goeie musiek:)))
Laat die ou lot wat genot vind in ander se doen en late maar kyk -
Al privaatsake van ander wat ek in belangstel is vir belastingdoeleindes;))
Annette
> Is daar iemand wat dit nog kyk? Was daar iets wat meer kykwaardig was?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Big brother, small brain [boodskap #49165 is 'n antwoord op boodskap #49143] |
Vr., 31 Augustus 2001 14:39   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Shannon, jy moet nie sommer daardie program so goedsmoeds afskiet nie:))
Soos ek gesê het stel ek nie belang nie - maar 'n klomp mense sien dit as 'n
sielkundige studie:)))
Ferdinand ( een van die 12) se besigheid is net hier onder om die draai.
Al die jare het die half verwaarloosde busse vol met spuitverfslagspreke
daar gestaan - en vanoggend - toe is daardie busse splinternuut oorgeverf -
weliswaar nog met 'n bont prentjie of twee aan die kant - maar agter, op 'n
mooi wit agtergrond - die hele advertensie met die Big Brother logo, en dat
Ferdinand ondersteun word.
Nou, ek ken die mannetjie van geen kant af nie, maar ek weet sy besigheid is
om gewoonlik die backpackers en ander jonges na Raves en ander genietinge
oral oor rond te neem.
Dus, ek begin te wonder of Ferdinand nie die uiteindelike wenner gaan wees
nie?
Ek meen - daar is mos geen sin in om al die onkoste van die oorverf en als
te doen as jy die eerste of tweede een is wat uitval nie?
Annette
> Ek het sowaar gisteraand 2 minute gemors deur na hulle te kyk. Die mense
> wat ek gesien het, lyk maar so bietjie vlak. Miskien is hulle net nog
> bietjie jonk en onnosel. Ek dink sake mag later interessanter word soos wat
> van die mense verminder en die kompetisiegevoel verhoog.
>
> Annette wrote in message
> news:9mlken$2sunp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Het geen idee wat daar aangaan nie - ek luister liewer na goeie musiek:)))
>> Laat die ou lot wat genot vind in ander se doen en late maar kyk -
>> Al privaatsake van ander wat ek in belangstel is vir
> belastingdoeleindes;))
>> Annette
>
> :)) Sal maar versigtig wees wat ek in vervolg hier kwytraak!
>
>
>>
>>> Is daar iemand wat dit nog kyk? Was daar iets wat meer kykwaardig was?
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Big brother, small brain [boodskap #49182 is 'n antwoord op boodskap #49165] |
Vr., 31 Augustus 2001 19:56   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Big Brother het in Holland onstaan, oorspronklik as 'n sielkundige
eksperiment. Ek kyk die halfuur elke dag en so af en toe as ek niks het om
te doen by die werk nie, besoek ek die site (maar kyk nie die streaming
nie). Ferdi is op die oomblik die gewildste ou in die huis volgens die
"poll" op die web site. Wys nou maar net, jy hoef nie ingels of swart of
wit te wees om gewild te wees nie - jy moet net nice wees :)
Elaine
"Annette" skryf in boodskap news:9mo94l$301uv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Shannon, jy moet nie sommer daardie program so goedsmoeds afskiet nie:))
> Soos ek gesê het stel ek nie belang nie - maar 'n klomp mense sien dit as 'n
> sielkundige studie:)))
> Ferdinand ( een van die 12) se besigheid is net hier onder om die draai.
> Al die jare het die half verwaarloosde busse vol met spuitverfslagspreke
> daar gestaan - en vanoggend - toe is daardie busse splinternuut oorgeverf -
> weliswaar nog met 'n bont prentjie of twee aan die kant - maar agter, op 'n
> mooi wit agtergrond - die hele advertensie met die Big Brother logo, en dat
> Ferdinand ondersteun word.
> Nou, ek ken die mannetjie van geen kant af nie, maar ek weet sy besigheid is
> om gewoonlik die backpackers en ander jonges na Raves en ander genietinge
> oral oor rond te neem.
> Dus, ek begin te wonder of Ferdinand nie die uiteindelike wenner gaan wees
> nie?
> Ek meen - daar is mos geen sin in om al die onkoste van die oorverf en als
> te doen as jy die eerste of tweede een is wat uitval nie?
> Annette
>> Ek het sowaar gisteraand 2 minute gemors deur na hulle te kyk. Die mense
>> wat ek gesien het, lyk maar so bietjie vlak. Miskien is hulle net nog
>> bietjie jonk en onnosel. Ek dink sake mag later interessanter word soos
> wat
>> van die mense verminder en die kompetisiegevoel verhoog.
|
|
|
|
| Re: Big brother, small brain [boodskap #49364 is 'n antwoord op boodskap #49182] |
Ma., 03 September 2001 17:43   |
Robert Berry
Boodskappe: 1 Geregistreer: September 2001
|
Junior Lid |
|
|
Big Brother SUCKS well not yet at least....
"Elaine" skryf in boodskap news:3b8fec1c.0@news1.mweb.co.za...
> Big Brother het in Holland onstaan, oorspronklik as 'n sielkundige
> eksperiment. Ek kyk die halfuur elke dag en so af en toe as ek niks het om
> te doen by die werk nie, besoek ek die site (maar kyk nie die streaming
> nie). Ferdi is op die oomblik die gewildste ou in die huis volgens die
> "poll" op die web site. Wys nou maar net, jy hoef nie ingels of swart of
> wit te wees om gewild te wees nie - jy moet net nice wees :)
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:9mo94l$301uv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Shannon, jy moet nie sommer daardie program so goedsmoeds afskiet nie:))
>> Soos ek gesê het stel ek nie belang nie - maar 'n klomp mense sien dit
as
> 'n
>> sielkundige studie:)))
>> Ferdinand ( een van die 12) se besigheid is net hier onder om die draai.
>> Al die jare het die half verwaarloosde busse vol met spuitverfslagspreke
>> daar gestaan - en vanoggend - toe is daardie busse splinternuut
> oorgeverf -
>> weliswaar nog met 'n bont prentjie of twee aan die kant - maar agter, op
> 'n
>> mooi wit agtergrond - die hele advertensie met die Big Brother logo, en
> dat
>> Ferdinand ondersteun word.
>> Nou, ek ken die mannetjie van geen kant af nie, maar ek weet sy
besigheid
> is
>> om gewoonlik die backpackers en ander jonges na Raves en ander genietinge
>> oral oor rond te neem.
>> Dus, ek begin te wonder of Ferdinand nie die uiteindelike wenner gaan wees
>> nie?
>> Ek meen - daar is mos geen sin in om al die onkoste van die oorverf en als
>> te doen as jy die eerste of tweede een is wat uitval nie?
>> Annette
>>> Ek het sowaar gisteraand 2 minute gemors deur na hulle te kyk. Die
> mense
>>> wat ek gesien het, lyk maar so bietjie vlak. Miskien is hulle net nog
>>> bietjie jonk en onnosel. Ek dink sake mag later interessanter word
soos
>> wat
>>> van die mense verminder en die kompetisiegevoel verhoog.
>
|
|
|
|
| Re: Big brother, small brain [boodskap #49541 is 'n antwoord op boodskap #49364] |
Wo., 05 September 2001 18:43   |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: Augustus 2000
|
Senior Lid |
|
|
Ek het gevind dat die Jerry Springer Show meer opvoedkundig is.
Grahame
Robert Berry skryf in boodskap news:3b943dfc_2@batman.vip-za.com...
> Big Brother SUCKS well not yet at least....
>
>
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3b8fec1c.0@news1.mweb.co.za...
>> Big Brother het in Holland onstaan, oorspronklik as 'n sielkundige
>> eksperiment. Ek kyk die halfuur elke dag en so af en toe as ek niks het
> om
>> te doen by die werk nie, besoek ek die site (maar kyk nie die streaming
>> nie). Ferdi is op die oomblik die gewildste ou in die huis volgens die
>> "poll" op die web site. Wys nou maar net, jy hoef nie ingels of swart of
>> wit te wees om gewild te wees nie - jy moet net nice wees :)
>>
>> Elaine
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9mo94l$301uv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Shannon, jy moet nie sommer daardie program so goedsmoeds afskiet nie:))
>>> Soos ek gesê het stel ek nie belang nie - maar 'n klomp mense sien dit
> as
>> 'n
>>> sielkundige studie:)))
>>> Ferdinand ( een van die 12) se besigheid is net hier onder om die draai.
>>> Al die jare het die half verwaarloosde busse vol met spuitverfslagspreke
>>> daar gestaan - en vanoggend - toe is daardie busse splinternuut
>> oorgeverf -
>>> weliswaar nog met 'n bont prentjie of twee aan die kant - maar agter,
op
>> 'n
>>> mooi wit agtergrond - die hele advertensie met die Big Brother logo,
en
>> dat
>>> Ferdinand ondersteun word.
>>> Nou, ek ken die mannetjie van geen kant af nie, maar ek weet sy
> besigheid
>> is
>>> om gewoonlik die backpackers en ander jonges na Raves en ander
> genietinge
>>> oral oor rond te neem.
>>> Dus, ek begin te wonder of Ferdinand nie die uiteindelike wenner gaan
> wees
>>> nie?
>>> Ek meen - daar is mos geen sin in om al die onkoste van die oorverf en
> als
>>> te doen as jy die eerste of tweede een is wat uitval nie?
>>> Annette
>>>> Ek het sowaar gisteraand 2 minute gemors deur na hulle te kyk. Die
>> mense
>>>> wat ek gesien het, lyk maar so bietjie vlak. Miskien is hulle net nog
>>>> bietjie jonk en onnosel. Ek dink sake mag later interessanter word
> soos
>>> wat
>>>> van die mense verminder en die kompetisiegevoel verhoog.
>>
>
|
|
|
|
| Re: Big brother, small brain [boodskap #49566 is 'n antwoord op boodskap #49541] |
Do., 06 September 2001 05:46   |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
:))))
Grahame skryf in boodskap news:3b96749e.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het gevind dat die Jerry Springer Show meer opvoedkundig is.
> Grahame
> Robert Berry wrote in message
> news:3b943dfc_2@batman.vip-za.com...
>> Big Brother SUCKS well not yet at least....
>>
>>
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3b8fec1c.0@news1.mweb.co.za...
>>> Big Brother het in Holland onstaan, oorspronklik as 'n sielkundige
>>> eksperiment. Ek kyk die halfuur elke dag en so af en toe as ek niks
het
>> om
>>> te doen by die werk nie, besoek ek die site (maar kyk nie die streaming
>>> nie). Ferdi is op die oomblik die gewildste ou in die huis volgens die
>>> "poll" op die web site. Wys nou maar net, jy hoef nie ingels of swart
> of
>>> wit te wees om gewild te wees nie - jy moet net nice wees :)
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9mo94l$301uv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Shannon, jy moet nie sommer daardie program so goedsmoeds afskiet
> nie:))
>>>> Soos ek gesê het stel ek nie belang nie - maar 'n klomp mense sien
dit
>> as
>>> 'n
>>>> sielkundige studie:)))
>>>> Ferdinand ( een van die 12) se besigheid is net hier onder om die
> draai.
>>>> Al die jare het die half verwaarloosde busse vol met
> spuitverfslagspreke
>>>> daar gestaan - en vanoggend - toe is daardie busse splinternuut
>>> oorgeverf -
>>>> weliswaar nog met 'n bont prentjie of twee aan die kant - maar
agter,
> op
>>> 'n
>>>> mooi wit agtergrond - die hele advertensie met die Big Brother logo,
> en
>>> dat
>>>> Ferdinand ondersteun word.
>>>> Nou, ek ken die mannetjie van geen kant af nie, maar ek weet sy
>> besigheid
>>> is
>>>> om gewoonlik die backpackers en ander jonges na Raves en ander
>> genietinge
>>>> oral oor rond te neem.
>>>> Dus, ek begin te wonder of Ferdinand nie die uiteindelike wenner
gaan
>> wees
>>>> nie?
>>>> Ek meen - daar is mos geen sin in om al die onkoste van die oorverf
en
>> als
>>>> te doen as jy die eerste of tweede een is wat uitval nie?
>>>> Annette
>>>> > Ek het sowaar gisteraand 2 minute gemors deur na hulle te kyk.
Die
>>> mense
>>>> > wat ek gesien het, lyk maar so bietjie vlak. Miskien is hulle net
> nog
>>>> > bietjie jonk en onnosel. Ek dink sake mag later interessanter
word
>> soos
>>>> wat
>>>> > van die mense verminder en die kompetisiegevoel verhoog.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Big brother, small brain [boodskap #49590 is 'n antwoord op boodskap #49566] |
Do., 06 September 2001 08:14  |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Shannon" schreef in bericht
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3b8fec1c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Big Brother het in Holland onstaan, oorspronklik as 'n sielkundige
>>>> eksperiment.
Endemol
Inmiddels is de selectieprocedure op gang gebracht. Wie de door de
Zuid-Afrikaanse regering afgekondigde streefquota voor het bedrijfsleven als
norm neemt, moet dan uitkomen op pakweg zeven zwarten, twee blanken,
anderhalve kleurling en een halve Indiër. Van het totaal moet de helft vrouw
zijn. Voorts verdient het aanbeveling als een van de deelnemers gehandicapt
is. Bovendien wil de trend in dit ogenschijnlijk van alle vooroordelen
bevrijde land dat er een homo bijzit.
Dat zal waarschijnlijk niet allemaal lukken, maar er wordt zeker gestreefd
naar een mix. Bij de intakegesprekken wordt overigens niet alleen op
huidskleur of sekse gelet. Men moet zich kunnen aanpassen en in staat zijn
een pittig gesprek te voeren. Sturkenboom: 'Om te beginnen is Big Brother
natuurlijk entertainment. Wie krijgt wat me wie? Ik wil liefdes zien
opbloeien maar ook debatten over grote kwesties. Bijvoorbeeld over het
gegeven dat blanken in dit land de economische en zwarten de politieke macht
in handen hebben.' Het is een criterium dat de meeste bewoners van het
Nederlandse Big Brother-huis vermoedelijk van deelname zou uitsluiten.
Het is niet de eerste risicovolle productie van Endemol in Zuid-Afrika.
Nadat het bedrijf zich vijf jaar geleden in Johannesburg vestigde, veroverde
het zich toegang tot de tot publieke omroep getransformeerde Suid-Afrikaanse
Uitsaai Korporasie met Isidingo, Zulu voor 'De noodzaak'. Deze dagelijkse
soap is tegelijkertijd sociaal drama van de bovenste plank. Naast alle voor
een soap gebruikelijke intriges lopen talloze Zuid-Afrikaanse complexiteiten
door de verhaallijn: man-vrouw verhoudingen, meiden en madams, machismo en
aids, bazen en bonden. Isidingo speelt zich af in een mijnwerkersdorpje,
maar de mijnbaas is zwart. Hij heeft een relatie met een blanke vriendin. Na
hun eerste publieke kus haakten onmiddellijk de meeste blanke kijkers af.
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 13:15:33 UTC 2026
|