Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: antieraasisme konvourensie was: alweer raasisme antie
Re: antieraasisme konvourensie was: alweer raasisme antie [boodskap #49569] Do, 06 September 2001 06:08 na volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Op die nuus was Mbeki eergister so half vererg omdat die antieraasisme
konvourensie 'geskaak' is deur Israel se probleme en gisteraand skaak hulle
toe self die antieraasisme konvourensie deur "poverty and aids" in te gooi.
Toe hulle die woorde uiter, lag ek toe maar net vir hulle en verander van
kanaal.

Ek skaam my werklik vir van ons politici en ys wat die buiteland van hulle
moet dink. Hulle sit en verwyt almal, smeek altyd vir geld en kom nooit
sover om self iets te probeer doen nie.

Danielle skryf in boodskap news:gdtdpt8a9jupbs33u9m9n3rgmlm7vpcqse@4ax.com...
> On Wed, 5 Sep 2001 11:22:16 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Hennerietjie, my paaapie seg dat noudat al die raasiste daar in Durbs
>> bymekaar is, ons ander nou darem lekker rustig leef jong:)))
>
> :-)))))
> So, dis waarom Amerika en Israel onttrek het. Hulle het net nie mooi
> ingepas tussen al die ander raasiste nie? Ek het gewonner...:-)))
>
Re: antieraasisme konvourensie was: alweer raasisme antie [boodskap #49583 is 'n antwoord op boodskap #49569] Do, 06 September 2001 07:41 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar Shannon - dit was die hele strategie!! Om rassisme aan Aids te
koppel!!:))) Of is dit nou andersom?:))
Annette

> Op die nuus was Mbeki eergister so half vererg omdat die antieraasisme
> konvourensie 'geskaak' is deur Israel se probleme en gisteraand skaak hulle
> toe self die antieraasisme konvourensie deur "poverty and aids" in te gooi.
> Toe hulle die woorde uiter, lag ek toe maar net vir hulle en verander van
> kanaal.
>
> Ek skaam my werklik vir van ons politici en ys wat die buiteland van hulle
> moet dink. Hulle sit en verwyt almal, smeek altyd vir geld en kom nooit
> sover om self iets te probeer doen nie.
>
> Danielle wrote in message
> news:gdtdpt8a9jupbs33u9m9n3rgmlm7vpcqse@4ax.com...
>> On Wed, 5 Sep 2001 11:22:16 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Hennerietjie, my paaapie seg dat noudat al die raasiste daar in Durbs
>>> bymekaar is, ons ander nou darem lekker rustig leef jong:)))
>>
>> :-)))))
>> So, dis waarom Amerika en Israel onttrek het. Hulle het net nie mooi
>> ingepas tussen al die ander raasiste nie? Ek het gewonner...:-)))
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Skoonseuns
Volgende onderwerp: Big brother, small brain
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 17:19:59 MGT 2024