Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » irbisure@pmurg/co.za
irbisure@pmurg/co.za [boodskap #48869] Ma, 27 Augustus 2001 09:10 na volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Geagte Meneer

Motorversekering polisno: #00099174001

Graag wil ek die volgende inligting hê:

1. Vir watter bedrag is die CR pioneer radiostelsel in my motor verseker?
2. Ek sien my nuwe polis het nie meer die SASRIA premie op nie, is dit
moontlik dat dit weer op die polis geplaas kan word. Wat sal die premie
wees?
3. Die huidige versekerde bedrag is laer as die uitstaande bedrag (wat ek
tans nog skuld.) Is dit moontlik om dit te verhoog en daarmee saam die
premie en wat sal die premie dan bedra?

Baie dankie

Shannon Laubscher
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #48887 is 'n antwoord op boodskap #48869] Ma, 27 Augustus 2001 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Oepsie. Verkeerd gepos. Wonder wat het die versekeringsouens gekry?

"Shannon" skryf in boodskap news:3b8a226a.0@news1.mweb.co.za...
> Geagte Meneer
U verwysing na 'meneer' is onnodig. Hierdie groep is geslagloos. Gloudina
is nou 'n Gloudit as jy wil of nie

>
> Motorversekering polisno: #00099174001
>
O, u het dus 'n motor. Waar parkeer u dit snags?
Ons sal verkies dat dit buite 'n toesluit motorhuis moet wees.

Beskik dit oor 'n alarm/immobiliseerder?
Watter tipe en waar hou u die afstandbeheer?

> Graag wil ek die volgende inligting hê:
Ja dit gee ons graag, maar net aan ons medewerkers. Die SAPD sal later
daarvan hoor.

> 1. Vir watter bedrag is die CR pioneer radiostelsel in my motor verseker?
Hopeloos te min.
Ons sal reël dat iemand dit vannag kom verwyder.
Waar hou die verwyderbare voorkant van u radio?
Onder u sitplek of in die kattebak? Re�l asb dat een van die deure nie
gesluit is nie, dit sal verhoed dat enige ruite gebreek sal word, wat weer u
geen-eis bonus op motorglas sal verbeur.
U motorradio is in elk geval nie gedek na sononder nie.
> 2. Ek sien my nuwe polis het nie meer die SASRIA premie op nie, is dit
> moontlik dat dit weer op die polis geplaas kan word. Wat sal die premie
> wees?
SASRIA het 'n geslagsverandering ondergaan, en sal eers weer volgende jaar
as SAKSAREL beskikbaar wees. Hy sal self die nuwe premie met u beding teen
hoogs inflasionêre waardes tensy u vooraf een en enige bedraggies direk in
sy bankrekening kan inbetaal.

> 3. Die huidige versekerde bedrag is laer as die uitstaande bedrag (wat ek
> tans nog skuld.) Is dit moontlik om dit te verhoog en daarmee saam die
> premie en wat sal die premie dan bedra?
Stuur maar net u bank besonderhede saam met u ID boekie, adres detail en
aftrekorder teen u salaris saam. Ons sal seker maak dat u nie weer 'n sent
van u hardverdiende geld ontvang nie.
>
> Baie dankie
Nee, maar is maar 'n plesier. Verwys asseblief u vriende ook na ons toe.
Ons netwerk sal enige bydraes verwelkom, en dit sommer self kom verwyder.
Sodoende spaar ons u die moeite om dit self te wil doen.

> Shannon Laubscher

Daglig Versekeraars / Naglig verdwyners
Enige plek enige tyd./ Verkieslik in die nag
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #48906 is 'n antwoord op boodskap #48887] Ma, 27 Augustus 2001 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Shannon sal verbaas wees dat ons nou almal weet sy het nie Sasria
nie;)))
Vir wat sal sy die polis wil verhoog na die bedrag uitstaande?
Weet sy nie mens moet jou polis ivm met jou motor elke jaar laat verminder
tot die boekiewaarde nie?

Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:9mdhh7$12eu$1@news.adamastor.ac.za...
> Oepsie. Verkeerd gepos. Wonder wat het die versekeringsouens gekry?
>
> "Shannon" wrote in message
> news:3b8a226a.0@news1.mweb.co.za...
>> Geagte Meneer
> U verwysing na 'meneer' is onnodig. Hierdie groep is geslagloos. Gloudina
> is nou 'n Gloudit as jy wil of nie
>
>>
>> Motorversekering polisno: #00099174001
>>
> O, u het dus 'n motor. Waar parkeer u dit snags?
> Ons sal verkies dat dit buite 'n toesluit motorhuis moet wees.
>
> Beskik dit oor 'n alarm/immobiliseerder?
> Watter tipe en waar hou u die afstandbeheer?
>
>> Graag wil ek die volgende inligting hê:
> Ja dit gee ons graag, maar net aan ons medewerkers. Die SAPD sal later
> daarvan hoor.
>
>> 1. Vir watter bedrag is die CR pioneer radiostelsel in my motor
verseker?
> Hopeloos te min.
> Ons sal reël dat iemand dit vannag kom verwyder.
> Waar hou die verwyderbare voorkant van u radio?
> Onder u sitplek of in die kattebak? Re�l asb dat een van die deure nie
> gesluit is nie, dit sal verhoed dat enige ruite gebreek sal word, wat weer u
> geen-eis bonus op motorglas sal verbeur.
> U motorradio is in elk geval nie gedek na sononder nie.
>> 2. Ek sien my nuwe polis het nie meer die SASRIA premie op nie, is dit
>> moontlik dat dit weer op die polis geplaas kan word. Wat sal die premie
>> wees?
> SASRIA het 'n geslagsverandering ondergaan, en sal eers weer volgende jaar
> as SAKSAREL beskikbaar wees. Hy sal self die nuwe premie met u beding teen
> hoogs inflasionêre waardes tensy u vooraf een en enige bedraggies direk in
> sy bankrekening kan inbetaal.
>
>> 3. Die huidige versekerde bedrag is laer as die uitstaande bedrag (wat ek
>> tans nog skuld.) Is dit moontlik om dit te verhoog en daarmee saam die
>> premie en wat sal die premie dan bedra?
> Stuur maar net u bank besonderhede saam met u ID boekie, adres detail en
> aftrekorder teen u salaris saam. Ons sal seker maak dat u nie weer 'n sent
> van u hardverdiende geld ontvang nie.
>>
>> Baie dankie
> Nee, maar is maar 'n plesier. Verwys asseblief u vriende ook na ons toe.
> Ons netwerk sal enige bydraes verwelkom, en dit sommer self kom verwyder.
> Sodoende spaar ons u die moeite om dit self te wil doen.
>
>> Shannon Laubscher
>
> Daglig Versekeraars / Naglig verdwyners
> Enige plek enige tyd./ Verkieslik in die nag
>
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #48912 is 'n antwoord op boodskap #48906] Ma, 27 Augustus 2001 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Aug 2001 19:31:18 +0200, "Annette" wrote:

> :))) Shannon sal verbaas wees dat ons nou almal weet sy het nie Sasria
> nie;)))
> Vir wat sal sy die polis wil verhoog na die bedrag uitstaande?
> Weet sy nie mens moet jou polis ivm met jou motor elke jaar laat verminder
> tot die boekiewaarde nie?
>
> Annette
>
>

TEN MINSTE eenmaal jaarliks Annette... motorwaardes verander
maandeliks wat beteken dat twee of selfs drie of meer keer prakties
is.
Sasria behoort outomaties deel van haar versekering te wees -
toegegee, dit hang ook af wie haar onderskrywer is.

DD
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #48944 is 'n antwoord op boodskap #48887] Di, 28 Augustus 2001 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Thys de Wet skryf in boodskap news:9mdhh7$12eu$1@news.adamastor.ac.za...
> Oepsie. Verkeerd gepos. Wonder wat het die versekeringsouens gekry?

Aaaarrrrghhhhh, 'n wilde foto van my! Dit verklaar ook waarom my premie
oornag met 50% verminder is ;))
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #48946 is 'n antwoord op boodskap #48906] Di, 28 Augustus 2001 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:9me2d4$1ofrd$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))) Shannon sal verbaas wees dat ons nou almal weet sy het nie Sasria
> nie;)))
> Vir wat sal sy die polis wil verhoog na die bedrag uitstaande?
> Weet sy nie mens moet jou polis ivm met jou motor elke jaar laat verminder
> tot die boekiewaarde nie?

'sy'! ek kan jou hoor! - lees ;))

Wat ek soek is die sg. "top up" (ek het dit tevore gehad)

>
> Annette
Shannon se wilde foto [boodskap #48957 is 'n antwoord op boodskap #48944] Di, 28 Augustus 2001 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Shannon" skryf in boodskap news:3b8b425d.0@news1.mweb.co.za...
Aaaarrrrghhhhh, 'n wilde foto van my!
Dit verklaar ook waarom my premie oornag met 50% verminder is ;))

Rennie
Waar is jou foto, Shannon?
Rennie is mal oor wilde foto's :-)
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #48964 is 'n antwoord op boodskap #48944] Di, 28 Augustus 2001 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Lekker om te sien mense kan nog vir hulleself lag ;-))

"Shannon" skryf in boodskap news:3b8b425d.0@news1.mweb.co.za...
>
> Thys de Wet wrote in message
> news:9mdhh7$12eu$1@news.adamastor.ac.za...
>> Oepsie. Verkeerd gepos. Wonder wat het die versekeringsouens gekry?
>
> Aaaarrrrghhhhh, 'n wilde foto van my! Dit verklaar ook waarom my premie
> oornag met 50% verminder is ;))
>
Re: Shannon se wilde foto [boodskap #48972 is 'n antwoord op boodskap #48957] Di, 28 Augustus 2001 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
en dit na die stories van daai berugte horing van jou? Vergeet dit maar ;))

Rennie Oster skryf in boodskap news:3b8b8255.0@news1.mweb.co.za...
> "Shannon" wrote in message
> news:3b8b425d.0@news1.mweb.co.za...
> Aaaarrrrghhhhh, 'n wilde foto van my!
> Dit verklaar ook waarom my premie oornag met 50% verminder is ;))
>
> Rennie
> Waar is jou foto, Shannon?
> Rennie is mal oor wilde foto's :-)
>
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #49001 is 'n antwoord op boodskap #48946] Di, 28 Augustus 2001 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 28 Aug 2001 09:03:35 +0200, "Shannon"
wrote:

>
> Wat ek soek is die sg. "top up" (ek het dit tevore gehad)
>

>> Annette
>

'top up' of ook genoem 'coversure' word verskaf deur die mense wat jou
finansiering doen en nie deur die korttermynversekeringsmaatskappy nie

DD
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #49018 is 'n antwoord op boodskap #49001] Wo, 29 Augustus 2001 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek is steeds by dieselfde maatskappy wat die finansiering doen. Die 'top
up' sal dus nog van toepassing wees.

Davie Davis skryf in boodskap news:acunotcf1rnu77914jrhdpuk42i1s7odrc@4ax.com...
> On Tue, 28 Aug 2001 09:03:35 +0200, "Shannon"
> wrote:
>
>>
>> Wat ek soek is die sg. "top up" (ek het dit tevore gehad)
>>
>
>>> Annette
>>
>
> 'top up' of ook genoem 'coversure' word verskaf deur die mense wat jou
> finansiering doen en nie deur die korttermynversekeringsmaatskappy nie
>
> DD
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #49054 is 'n antwoord op boodskap #48869] Wo, 29 Augustus 2001 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Danielle - dit is een woord.
Wil jy nog lang woorde hê?
Annette

--
m>
> wrote:
>
>> 'top up' of ook genoem 'coversure' word verskaf deur die mense wat jou
>> finansiering doen en nie deur die korttermynversekeringsmaatskappy nie
>
> korttermynversekeringsmaatskappy? Dis darem 'n vreeslike lang woord.
> :-) Is dit rerig een woord? Wat is die "top up" goed waarvan julle
> praat? Wat doen dit? Is dit soos Aflac die eend, se "supplemental
> insurance" hier by ons?
> Het mens rerig so iets nodig?
>
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #49058 is 'n antwoord op boodskap #48869] Wo, 29 Augustus 2001 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 29 Aug 2001 02:19:32 GMT, Danielle© wrote:

>
> korttermynversekeringsmaatskappy? Dis darem 'n vreeslike lang woord.
> :-)
Ons het oor die lengte van die begrip korttermynversekeringsmaatskappy
gesels nou onlangs by die kafferfonfyttentoonstellingsgronde

:-)
DD
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #49060 is 'n antwoord op boodskap #49018] Wo, 29 Augustus 2001 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 29 Aug 2001 08:02:12 +0200, "Shannon"
wrote:

> Ek is steeds by dieselfde maatskappy wat die finansiering doen. Die 'top
> up' sal dus nog van toepassing wees.
>
>
nié noodwendig nie Shannon, want daar moet spesifiek voor aansoek
gedoen word. Onthou (soos ek reeds gesê het) dat die
finansieringsmaatskappy die top - up doen en die versekeraar die res.

Betreffende jou vraag oor wat dit is Danielle, die versekeraar verskaf
slegs dekking vir die markwaarde van die voertuig. Annette het dit
reeds genoem. Menige keer is die uitstaande skuld hoër as die werklike
waarde van die voertuig. Daarvoor maak die top-up of coversure
versekering voorsiening. (slegs vir daardie deel)
Nou is dit ook (UITERS) belangrik om te onthou dat jou dekking nie
finasieringskoste behoort in te sluit nie Shannon. Want sou jy die
voertuig verloor is 'n aflosbedrag betaalbaar (wat nutuurlik geen
verdere rente insluit nie)

DD
Re: Shannon se wilde foto [boodskap #49064 is 'n antwoord op boodskap #48957] Wo, 29 Augustus 2001 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 29 Aug 2001 02:32:07 GMT, Danielle© wrote:

> On Tue, 28 Aug 2001 15:45:55 +0200, "Shannon"
> wrote:
>
>> en dit na die stories van daai berugte horing van jou? Vergeet dit maar ;))
>
> LOL!

lLieflike foto Shannon. Iets vertel my jy het dit vir almal behalwe
Wouter gestuur :-(

DD
kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsverenigingjaarvergaderingnotule [boodskap #49068 is 'n antwoord op boodskap #49058] Wo, 29 Augustus 2001 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Danielle
> korttermynversekeringsmaatskappy? Dis darem 'n vreeslike lang woord. :-)

DD
Ons het oor die lengte van die begrip korttermynversekeringsmaatskappy
gesels nou onlangs by die kafferfonfyttentoonstellingsgronde :-)

Rennie
Ja, dit staan alles opgeteken in die
kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsverenigingjaarvergader ingnotule
Re: kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsverenigingjaarvergaderingnotule [boodskap #49087 is 'n antwoord op boodskap #49068] Do, 30 Augustus 2001 07:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Rennie Oster skryf in boodskap news:9mjlgi$b08$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Danielle
>> korttermynversekeringsmaatskappy? Dis darem 'n vreeslike lang woord. :-)
>
> DD
> Ons het oor die lengte van die begrip korttermynversekeringsmaatskappy
> gesels nou onlangs by die kafferfonfyttentoonstellingsgronde :-)
>
> Rennie
> Ja, dit staan alles opgeteken in die
> kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsverenigingjaarvergader ingnotule
>
moet hy nie dalk nog 'n aks langer word met nog 'n verbindings "s" nie?
(die woord lees bietjie moeilik) Of:
kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsvereniging se jaarvergaderingsnotule.
(of soos Potchefstroomse Universiteit) Wag voor jy my 'n bloedneus gee
omdat ek jou woord wil verkort, bly ek stil ;))

Ja, die rassistiese ondertoon staan my ook nie aan nie ;))
Re: kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsverenigingjaarvergaderingnotule [boodskap #49093 is 'n antwoord op boodskap #49068] Do, 30 Augustus 2001 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 29 Aug 2001 22:52:29 +0200, "Rennie Oster"
wrote:

> Danielle
>> korttermynversekeringsmaatskappy? Dis darem 'n vreeslike lang woord. :-)
>
> DD
> Ons het oor die lengte van die begrip korttermynversekeringsmaatskappy
> gesels nou onlangs by die kafferfonfyttentoonstellingsgronde :-)
>
> Rennie
> Ja, dit staan alles opgeteken in die
> kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsverenigingjaarvergader ingnotule
>

Natuurlik Wouter, ek het van die waatlemoene vergeet

DD
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #49097 is 'n antwoord op boodskap #49060] Do, 30 Augustus 2001 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:c5dqot4ei1dnrep1ku6vccc677gg4p5lu1@4ax.com...
> On Wed, 29 Aug 2001 08:02:12 +0200, "Shannon"
> wrote:
>
>> Ek is steeds by dieselfde maatskappy wat die finansiering doen. Die 'top
>> up' sal dus nog van toepassing wees.
>>
>>
> nié noodwendig nie Shannon, want daar moet spesifiek voor aansoek
> gedoen word. Onthou (soos ek reeds gesê het) dat die
> finansieringsmaatskappy die top - up doen en die versekeraar die res.

Ek het toe wel steeds die "top-up" (sommer geskakel, anders land my navraag
perdalks weer op die nuusgroep ;)) ...kon dit steeds nie verklaar nie, want
'n Reply to Group of New Post voltooi self die adres)

> Betreffende jou vraag oor wat dit is Danielle, die versekeraar verskaf
> slegs dekking vir die markwaarde van die voertuig. Annette het dit
> reeds genoem. Menige keer is die uitstaande skuld hoër as die werklike
> waarde van die voertuig. Daarvoor maak die top-up of coversure
> versekering voorsiening. (slegs vir daardie deel)

Tussen die aflosbedrag en die versekerdebedrag/markwaarde.(boekwaarde) is
alles piekfyn.

Ek sal maar weer by jou kom aanklop om raad, beoog juis om 'n huis te koop
nader aan die skole ;)

> Nou is dit ook (UITERS) belangrik om te onthou dat jou dekking nie
> finasieringskoste behoort in te sluit nie Shannon. Want sou jy die
> voertuig verloor is 'n aflosbedrag betaalbaar (wat nutuurlik geen
> verdere rente insluit nie)
>
> DD
makataankonfyttentoonstellingsverenigingvergaderingsekretarisassistentsinusbehandeling [boodskap #49099 is 'n antwoord op boodskap #49087] Do, 30 Augustus 2001 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
> Rennie
> Ja, dit staan alles opgeteken in die
> kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsverenigingjaarvergader ingnotule

Shannon
moet hy nie dalk nog 'n aks langer word met nog 'n verbindings "s" nie?
(die woord lees bietjie moeilik) Ja, die rassistiese ondertoon staan
my ook nie aan nie ;))

Rennie die nie-rassistiese renoster wat ook van plaasvarke hou:
Goed, kom ons verander hom, alhoewel 'n mens natuurlik nie 'n vereniging se
naam lukraak kan wysig nie :-)
Ek weet nou nie waar jy oral "s"-e wil invoeg nie, ek los dit vir jou. Daar
is natuurlik geen einde aan die lengte van die woord nie, kom ons bou voort,
al raak dit al hoe meer vergesog:
makataankonfyttentoonstellingsverenigingvergaderingsekretari sassistentsinusb
ehandeling
Renostervark? [boodskap #49100 is 'n antwoord op boodskap #49093] Do, 30 Augustus 2001 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
> Rennie
> Ja, dit staan alles opgeteken

DD: Natuurlik Wouter, ek het van die waatlemoene vergeet

Rennie:
Jy verwar nou die Renoster en die Plaasvark, Dave
Hulle is twee heel verskillende alter ego's.
Watter een verkies julle, die oulike snoesige plaasvarkie
of die hardekwas renoster met die stuitige horing? :-)
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #49104 is 'n antwoord op boodskap #49058] Do, 30 Augustus 2001 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:jmcqot8tb36krhbh6ejese0n00fjh7d4hj@4ax.com...

> kafferfonfyttentoonstellingsgronde
> :-)
> DD

Tipiese voorbeeld wat 'n ou wit omie sou uitdink :-))) Definitiewe
rassistiese neigings...
Re: makataankonfyttentoonstellingsverenigingvergaderingsekretarisassistentsinusbehandeling [boodskap #49105 is 'n antwoord op boodskap #49099] Do, 30 Augustus 2001 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
...en daarna kry jy die
makataankonfyttentoonstellingsverenigingvergaderingsekretari sassistentsinusb
ehandelingrekening. Dis nou tensy hy moet gaan vir 'n
wortelkanaalbehandeling...
_____________________________________________________

"Rennie Oster" skryf in boodskap news:3b8e096a.0@news1.mweb.co.za...
>> Rennie
>> Ja, dit staan alles opgeteken in die
>> kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsverenigingjaarvergader ingnotule
>
> Shannon
> moet hy nie dalk nog 'n aks langer word met nog 'n verbindings "s" nie?
> (die woord lees bietjie moeilik) Ja, die rassistiese ondertoon staan
> my ook nie aan nie ;))
>
> Rennie die nie-rassistiese renoster wat ook van plaasvarke hou:
> Goed, kom ons verander hom, alhoewel 'n mens natuurlik nie 'n vereniging se
> naam lukraak kan wysig nie :-)
> Ek weet nou nie waar jy oral "s"-e wil invoeg nie, ek los dit vir jou. Daar
> is natuurlik geen einde aan die lengte van die woord nie, kom ons bou voort,
> al raak dit al hoe meer vergesog:
> makataankonfyttentoonstellingsverenigingvergaderingsekretari sassistentsinusb
> ehandeling
>
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #49106 is 'n antwoord op boodskap #49104] Do, 30 Augustus 2001 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
ek's al so gatvol!
______________________________________________________

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:cAdj7.6807$Nd2.104311@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:jmcqot8tb36krhbh6ejese0n00fjh7d4hj@4ax.com...
>
>> kafferfonfyttentoonstellingsgronde
>> :-)
>> DD
>
> Tipiese voorbeeld wat 'n ou wit omie sou uitdink :-))) Definitiewe
> rassistiese neigings...
>
Re: makataankonfyttentoonstellingsverenigingvergaderingsekretarisassistentsinusbehandeling [boodskap #49110 is 'n antwoord op boodskap #49105] Do, 30 Augustus 2001 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Maar daar was 'n fout op die rekening, toe kom daar 'n
makataankonfyttentoonstellingsverenigingvergaderingsekretari sassistent
sinusbehandelingrekeningnavraag
___________________________________

Max skryf in boodskap news:9ml3u4$d6i$1@azure.nl.gxn.net...
...en daarna kry jy die
makataankonfyttentoonstellingsverenigingvergaderingsekretari sassistentsinusb
ehandelingrekening. Dis nou tensy hy moet gaan vir 'n
wortelkanaalbehandeling...
_____________________________________________________

"Rennie Oster" skryf in boodskap news:3b8e096a.0@news1.mweb.co.za...
>> Rennie
>> Ja, dit staan alles opgeteken in die
>> kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsverenigingjaarvergader ingnotule
>
> Shannon
> moet hy nie dalk nog 'n aks langer word met nog 'n verbindings "s" nie?
> (die woord lees bietjie moeilik) Ja, die rassistiese ondertoon staan
> my ook nie aan nie ;))
>
> Rennie die nie-rassistiese renoster wat ook van plaasvarke hou:
> Goed, kom ons verander hom, alhoewel 'n mens natuurlik nie 'n vereniging se
> naam lukraak kan wysig nie :-)
> Ek weet nou nie waar jy oral "s"-e wil invoeg nie, ek los dit vir jou. Daar
> is natuurlik geen einde aan die lengte van die woord nie, kom ons bou voort,
> al raak dit al hoe meer vergesog:
> makataankonfyttentoonstellingsverenigingvergaderingsekretari sassistentsinusb
> ehandeling
>
Re: makataankonfyttentoonstellingsverenigingvergaderingsekretarisassistentsinusbehandeling [boodskap #49111 is 'n antwoord op boodskap #49105] Do, 30 Augustus 2001 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf in boodskap news:9ml3u4$d6i$1@azure.nl.gxn.net...

> makataankonfyttentoonstellingsverenigingvergaderingsekretari sassistentsinusb
> ehandelingrekening. Dis nou tensy hy moet gaan vir 'n
> wortelkanaalbehandeling...

Is dit Hongaars ;-))
grt emmy
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #49127 is 'n antwoord op boodskap #49097] Do, 30 Augustus 2001 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DB  is tans af-lyn  DB
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hi Shannon!

Jy moet net onthou dat wanneer 'n mens die dag eis van jou "top-up" of
"coversure" versekering moet jou nog altyd 'n bybetaling daarop ook
betaal............ wat in sekere gevalle selfs R1 000 kan wees.

Jy moet ook net in gedagte hou dat verskillende versekeringsmaatskappye het
verskillende maniere om hulle somme te maak wanneer hulle uitbetalings
doen!! Party betaal slegs gemiddelde tussen herverkoopswaarde en
inruilwaarde uit, terwyl party herverkoopswaarde uitbetaal.
Op 'n motor van R80 000 bv. kan die verskil in jou finale skikkingsbedrag
maklik R3 000 - R 4 000 wees.

Slotsom : Verskillende maatskappye se polisse lyk presies dieselfde, maar jy
kry dalk nie dieselfde skikkings nie!!!

Ek is 'n korttermynversekeringsmakelaar van beroep, ek weet!

Wie van julle se "jobdiscription" bevat soveel letter soos myne?

"Shannon" skryf in boodskap news:3b8e063b.0@news1.mweb.co.za...
>
> Davie Davis wrote in message
> news:c5dqot4ei1dnrep1ku6vccc677gg4p5lu1@4ax.com...
>> On Wed, 29 Aug 2001 08:02:12 +0200, "Shannon"
>> wrote:
>>
>>> Ek is steeds by dieselfde maatskappy wat die finansiering doen. Die 'top
>>> up' sal dus nog van toepassing wees.
>>>
>>>
>> nié noodwendig nie Shannon, want daar moet spesifiek voor aansoek
>> gedoen word. Onthou (soos ek reeds gesê het) dat die
>> finansieringsmaatskappy die top - up doen en die versekeraar die res.
>
> Ek het toe wel steeds die "top-up" (sommer geskakel, anders land my navraag
> perdalks weer op die nuusgroep ;)) ...kon dit steeds nie verklaar nie, want
> 'n Reply to Group of New Post voltooi self die adres)
>
>> Betreffende jou vraag oor wat dit is Danielle, die versekeraar verskaf
>> slegs dekking vir die markwaarde van die voertuig. Annette het dit
>> reeds genoem. Menige keer is die uitstaande skuld hoër as die werklike
>> waarde van die voertuig. Daarvoor maak die top-up of coversure
>> versekering voorsiening. (slegs vir daardie deel)
>
> Tussen die aflosbedrag en die versekerdebedrag/markwaarde.(boekwaarde) is
> alles piekfyn.
>
> Ek sal maar weer by jou kom aanklop om raad, beoog juis om 'n huis te koop
> nader aan die skole ;)
>
>> Nou is dit ook (UITERS) belangrik om te onthou dat jou dekking nie
>> finasieringskoste behoort in te sluit nie Shannon. Want sou jy die
>> voertuig verloor is 'n aflosbedrag betaalbaar (wat nutuurlik geen
>> verdere rente insluit nie)
>>
>> DD
>
Re: Renostervark? [boodskap #49129 is 'n antwoord op boodskap #49100] Do, 30 Augustus 2001 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Rennie:
> Jy verwar nou die Renoster en die Plaasvark, Dave
> Hulle is twee heel verskillende alter ego's.
> Watter een verkies julle, die oulike snoesige plaasvarkie
> of die hardekwas renoster met die stuitige horing? :-)
>

As selfs iemand soos Gloudina 'n persoonlikheidsverandering kan
ondergaan...

Dave
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #49130 is 'n antwoord op boodskap #49127] Do, 30 Augustus 2001 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Ek is 'n korttermynversekeringsmakelaar van beroep, ek weet!
>
> Wie van julle se "jobdiscription" bevat soveel letter soos myne?
>

Myne...

DD
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #49132 is 'n antwoord op boodskap #49097] Do, 30 Augustus 2001 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Tussen die aflosbedrag en die versekerdebedrag/markwaarde.(boekwaarde) is
> alles piekfyn.

As ek jou reg verstaan hier Shannon, is dit 'n vraag waarom jy 'n
tweede versekering op jou voertuig wil hê. Oorversekering op items is
mors van geld.

>
> Ek sal maar weer by jou kom aanklop om raad, beoog juis om 'n huis te koop
> nader aan die skole ;)
>

Jy is baie welkom. Met die veronderstelling dat jou epos adres reg is,
(wat ek betwyfel!)
stuur ek die url van 'n webplek waardeur jy my kan kontak.

Jy sal nie myne hiér kan gebruik nie

DD
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #49134 is 'n antwoord op boodskap #49104] Do, 30 Augustus 2001 22:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Tipiese voorbeeld wat 'n ou wit omie sou uitdink :-))) Definitiewe
> rassistiese neigings...
>

So nou hou jy skool in Australië Gloudina..
Re: makataankonfyttentoonstellingsverenigingvergaderingsekretarisassistentsinusbehandeling [boodskap #49140 is 'n antwoord op boodskap #49110] Vr, 31 Augustus 2001 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
en toe 'n
makataankonfyttentoonstellingsverenigingvergaderingsekretari sassistentsinusb
ehandelingrekeningregstelling
:-)
_____________________________________

"Rennie Oster" skryf in boodskap news:3b8e5283.0@news1.mweb.co.za...
> Maar daar was 'n fout op die rekening, toe kom daar 'n
> makataankonfyttentoonstellingsverenigingvergaderingsekretari sassistent
> sinusbehandelingrekeningnavraag
> ___________________________________
>
> Max skryf in boodskap news:9ml3u4$d6i$1@azure.nl.gxn.net...
> ...en daarna kry jy die
> makataankonfyttentoonstellingsverenigingvergaderingsekretari sassistentsinusb
> ehandelingrekening. Dis nou tensy hy moet gaan vir 'n
> wortelkanaalbehandeling...
> _____________________________________________________
>
> "Rennie Oster" wrote in message
> news:3b8e096a.0@news1.mweb.co.za...
>>> Rennie
>>> Ja, dit staan alles opgeteken in die
>>> kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsverenigingjaarvergader ingnotule
>>
>> Shannon
>> moet hy nie dalk nog 'n aks langer word met nog 'n verbindings "s" nie?
>> (die woord lees bietjie moeilik) Ja, die rassistiese ondertoon
> staan
>> my ook nie aan nie ;))
>>
>> Rennie die nie-rassistiese renoster wat ook van plaasvarke hou:
>> Goed, kom ons verander hom, alhoewel 'n mens natuurlik nie 'n vereniging
> se
>> naam lukraak kan wysig nie :-)
>> Ek weet nou nie waar jy oral "s"-e wil invoeg nie, ek los dit vir jou.
> Daar
>> is natuurlik geen einde aan die lengte van die woord nie, kom ons bou
> voort,
>> al raak dit al hoe meer vergesog:
>>
>
makataankonfyttentoonstellingsverenigingvergaderingsekretari sassistentsinusb
>> ehandeling
>>
>
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #49141 is 'n antwoord op boodskap #49127] Vr, 31 Augustus 2001 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
DB skryf in boodskap news:3b8e95f9.0@news1.mweb.co.za...
> Hi Shannon!
>
> Jy moet net onthou dat wanneer 'n mens die dag eis van jou "top-up" of
> "coversure" versekering moet jou nog altyd 'n bybetaling daarop ook
> betaal............ wat in sekere gevalle selfs R1 000 kan wees.
>
> Jy moet ook net in gedagte hou dat verskillende versekeringsmaatskappye het
> verskillende maniere om hulle somme te maak wanneer hulle uitbetalings
> doen!! Party betaal slegs gemiddelde tussen herverkoopswaarde en
> inruilwaarde uit, terwyl party herverkoopswaarde uitbetaal.
> Op 'n motor van R80 000 bv. kan die verskil in jou finale skikkingsbedrag
> maklik R3 000 - R 4 000 wees.
>
> Slotsom : Verskillende maatskappye se polisse lyk presies dieselfde, maar jy
> kry dalk nie dieselfde skikkings nie!!!

Mens kan maar net hoop jou geld is op die regte perd. Die sal jy eers sien
sodra die "papaw" die "fan strike". 'n Neseiertjie sal wel die saak
deursien.

Alhoewel die ou wat my motor wil steel of aan stukke wil ry, sal met my te
doen kry!

>
> Ek is 'n korttermynversekeringsmakelaar van beroep, ek weet!
>
> Wie van julle se "jobdiscription" bevat soveel letter soos myne?
>
>
> "Shannon" wrote in message
> news:3b8e063b.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:c5dqot4ei1dnrep1ku6vccc677gg4p5lu1@4ax.com...
>>> On Wed, 29 Aug 2001 08:02:12 +0200, "Shannon"
>>> wrote:
>>>
>>>> Ek is steeds by dieselfde maatskappy wat die finansiering doen. Die
> 'top
>>>> up' sal dus nog van toepassing wees.
>>>>
>>>>
>>> nié noodwendig nie Shannon, want daar moet spesifiek voor aansoek
>>> gedoen word. Onthou (soos ek reeds gesê het) dat die
>>> finansieringsmaatskappy die top - up doen en die versekeraar die res.
>>
>> Ek het toe wel steeds die "top-up" (sommer geskakel, anders land my
> navraag
>> perdalks weer op die nuusgroep ;)) ...kon dit steeds nie verklaar nie,
> want
>> 'n Reply to Group of New Post voltooi self die adres)
>>
>>> Betreffende jou vraag oor wat dit is Danielle, die versekeraar verskaf
>>> slegs dekking vir die markwaarde van die voertuig. Annette het dit
>>> reeds genoem. Menige keer is die uitstaande skuld hoër as die werklike
>>> waarde van die voertuig. Daarvoor maak die top-up of coversure
>>> versekering voorsiening. (slegs vir daardie deel)
>>
>> Tussen die aflosbedrag en die versekerdebedrag/markwaarde.(boekwaarde) is
>> alles piekfyn.
>>
>> Ek sal maar weer by jou kom aanklop om raad, beoog juis om 'n huis te koop
>> nader aan die skole ;)
>>
>>> Nou is dit ook (UITERS) belangrik om te onthou dat jou dekking nie
>>> finasieringskoste behoort in te sluit nie Shannon. Want sou jy die
>>> voertuig verloor is 'n aflosbedrag betaalbaar (wat nutuurlik geen
>>> verdere rente insluit nie)
>>>
>>> DD
>>
>
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #49142 is 'n antwoord op boodskap #49132] Vr, 31 Augustus 2001 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:0qdtotk4hp0phenrnke7i8moqm6rd0vogh@4ax.com...
>
>>
>> Tussen die aflosbedrag en die versekerdebedrag/markwaarde.(boekwaarde) is
>> alles piekfyn.
>
> As ek jou reg verstaan hier Shannon, is dit 'n vraag waarom jy 'n
> tweede versekering op jou voertuig wil hê. Oorversekering op items is
> mors van geld.
>
>>
>> Ek sal maar weer by jou kom aanklop om raad, beoog juis om 'n huis te koop
>> nader aan die skole ;)
>>
>
> Jy is baie welkom. Met die veronderstelling dat jou epos adres reg is,
> (wat ek betwyfel!)
> stuur ek die url van 'n webplek waardeur jy my kan kontak.

Sonder die 'kol' in my adres sal ek wel jou pos ontvang.

>
> Jy sal nie myne hiér kan gebruik nie
>
> DD
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #49176 is 'n antwoord op boodskap #49106] Vr, 31 Augustus 2001 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 30 Aug 2001 12:17:46 +0200, "Max" wrote:

> ek's al so gatvol!

Moet nie dinge half of dubbelsinnig sê nie Max. Sê in detail presies
wat jy hierby bedoel

Dave Du Plessis
Re: makataankonfyttentoonstellingsverenigingvergaderingsekretarisassistentsinusbehandeling [boodskap #49177 is 'n antwoord op boodskap #49140] Vr, 31 Augustus 2001 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 31 Aug 2001 08:38:04 +0200, "Max" wrote:

kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsverenigingvergaderings ekretarisassistentsinusb
ehandelingrekeningregstelling

DD
Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #49198 is 'n antwoord op boodskap #49176] Sa, 01 September 2001 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek's gatvol vir rassisme en ou wit omie gesprekke. Moenie worrie nie, ek
het groot geword op kafferwaatlemoenkonfyt, dit was nie op jou gemik
nie...
____________________________________________________
"Davie Davis"
> On Thu, 30 Aug 2001 12:17:46 +0200, "Max" wrote:
>
>> ek's al so gatvol!
>
> Moet nie dinge half of dubbelsinnig sê nie Max. Sê in detail presies
> wat jy hierby bedoel
>
>
> Dave Du Plessis
Re: makataankonfyttentoonstellingsverenigingvergaderingsekretarisassistentsinusbehandeling [boodskap #49199 is 'n antwoord op boodskap #49177] Sa, 01 September 2001 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Huh uh, ek het gesê makataan, maar as jy kafferwaatlemoen verkies, ek
het daarmee geen probleem nie. Wat word kafferwaatlemoene deesdae
genoem?
___________________________________________________________
"Davie Davis"
> On Fri, 31 Aug 2001 08:38:04 +0200, "Max" wrote:
>
>
>
kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsverenigingvergaderings ekretarisass
istentsinusb
> ehandelingrekeningregstelling
>
> DD
>
Re: makataankonfyttentoonstellingsverenigingvergaderingsekretarisassistentsinusbehandeling [boodskap #49203 is 'n antwoord op boodskap #49177] Sa, 01 September 2001 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsverenigingvergaderings ekretarisassistentsinusbehandelingrekeningregstellingafdelin g

>
> DD
Re: Renostervark? [boodskap #49218 is 'n antwoord op boodskap #49100] Sa, 01 September 2001 13:12 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Danielle : Ek verkies die plaasvarkie. :-)

Wouter: Haai Danielle, jy het my gemis!!
Vorige onderwerp: Big brother, small brain
Volgende onderwerp: Hoe gaan dit???
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 20:57:49 MGT 2024