Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Blou?
Blou? [boodskap #48872] Ma, 27 Augustus 2001 10:51 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag is daar nou blou lug hier in die Kaap!!
Amper vergeet hoe dit lyk:)))
Nou wag ons net vir die lentereen, en dan kan ons maar gaan swem:))
Annette
Re: Blou? [boodskap #48873 is 'n antwoord op boodskap #48872] Ma, 27 Augustus 2001 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Met al die reën daar in die WKaap het ek die indruk gekry dat julle moet
swem ?
Hier op die hoëveld het ons die heerlikste weer ... Daar is nie 'n beter
klimaat in die wêreld as hier nie ... Ek verruil hierdie weer nie vir julle
natuurskoon nie.

"Annette" skryf in boodskap news:9md8re$1h7s6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vandag is daar nou blou lug hier in die Kaap!!
> Amper vergeet hoe dit lyk:)))
> Nou wag ons net vir die lentereen, en dan kan ons maar gaan swem:))
> Annette
>
Re: Blou? [boodskap #48889 is 'n antwoord op boodskap #48872] Ma, 27 Augustus 2001 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Waar swem jy Anette? Bly bibberblouberg? of by
muizen-drol-in-die-water-berg?

Thys wat vra

"Annette" skryf in boodskap news:9md8re$1h7s6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vandag is daar nou blou lug hier in die Kaap!!
> Amper vergeet hoe dit lyk:)))
> Nou wag ons net vir die lentereen, en dan kan ons maar gaan swem:))
> Annette
>
Re: Blou? [boodskap #48905 is 'n antwoord op boodskap #48889] Ma, 27 Augustus 2001 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ek ploeter rond in die vlak watertjies by Strand:))
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:9mdhrj$13dr$1@news.adamastor.ac.za...
> Waar swem jy Anette? Bly bibberblouberg? of by
> muizen-drol-in-die-water-berg?
>
> Thys wat vra
> "Annette" wrote in message
> news:9md8re$1h7s6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vandag is daar nou blou lug hier in die Kaap!!
>> Amper vergeet hoe dit lyk:)))
>> Nou wag ons net vir die lentereen, en dan kan ons maar gaan swem:))
>> Annette
>>
>
Re: Blou? [boodskap #48955 is 'n antwoord op boodskap #48905] Di, 28 Augustus 2001 07:59 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Veiliger opsie. Ek woon ook daar naby in die "wes'
Thys innie Wes

"Annette" skryf in boodskap news:9me2cv$1ofrd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Ek ploeter rond in die vlak watertjies by Strand:))
> Annette
>
>
> Thys de Wet wrote in message
> news:9mdhrj$13dr$1@news.adamastor.ac.za...
>> Waar swem jy Anette? Bly bibberblouberg? of by
>> muizen-drol-in-die-water-berg?
>>
>> Thys wat vra
>> "Annette" wrote in message
>> news:9md8re$1h7s6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vandag is daar nou blou lug hier in die Kaap!!
>>> Amper vergeet hoe dit lyk:)))
>>> Nou wag ons net vir die lentereen, en dan kan ons maar gaan swem:))
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Die Berge
Volgende onderwerp: Veelwywery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 14:17:41 MGT 2024