| Nou kan ons ophou stres :)) [boodskap #48784] |
Sa., 25 Augustus 2001 09:35  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rugby - ag nou ja - behalwe vir die paar sent wat ek gewen het, hoef ons
nie volgende week te hoop dat ons die 3 nasies miskien gaan wen nie:))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nou kan ons ophou stres :)) [boodskap #48844 is 'n antwoord op boodskap #48815] |
So., 26 Augustus 2001 21:19  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mmmmmm Davie, ek sien jy is 'n bal-liefhebber:))))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:o60iotk1bdki8ndi9ilqmac2sgmkj11n8g@4ax.com...
> On Sun, 26 Aug 2001 11:49:11 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> En nou vir die Kerriekoppie.
>> Hier kom die SHARKS ....
>
>> "me & bobby magee"
>>> Ja-nee, ek stem!
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9m7rl1$1hsc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Rugby - ag nou ja -
>
> Ek het baie werk gehad om te doen vandag. Vanmôre in die bad vra ek
> myself of ek nie vandag maar moet nalaat om die Rapport te koop nie.
> Want ek weet dat ek koerant van hoek tot kant deurlees en dus 'n
> halfdag daarvoor gebruik.
> Antwoord wat ek van myself gekry het was 'okay as daar rugby op die
> voorblad is sal ek hom nie koop nie, want dan het hul geen nuus nie.
> Toe koop ek dit tog want ek het half gekyk. Die helfte van die
> voorblad is steeds rugby!
> Antwoord wat ek myself t�� gee het so geklink: 'al sou daar 'n
> staatsgreep wees sou dít op een van die middelblaaie wees, want daar
> ís rugby om voorbladnuus te wees.'
>
> Kommentaar:
> � julle is 'n stupid klomp. ék weet nou wel nie eens genoeg van rugby
> om te weet hoe hoog die net gespan word of wie eerste moet dien nie
> maar speel wel snoeker om fiks te bly.
>
> DD
|
|
|
|