Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wie gaan die Drie-Nasis wen mense?
Re: Wie gaan die Drie-Nasis wen mense? [boodskap #48713] |
Thu, 23 August 2001 06:48  |
Spook
Boodskappe: 76 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Wel natuurlik gaan die bokke dit wen as die span so bly soos wat hy is en
die manne nie weer hanne klap vir die ref nie.
Groete
Spook
Un chasseur sachant chasser chasse sans son chien.
(A hunter who knows how to hunt hunts without his dog.
"Gerhard Koekemoer" skryf in boodskap news:3b83835b$0$235@hades.is.co.za...
>
|
|
|
|
|
|
Re: Wie gaan die Drie-Nasis wen mense? [boodskap #48795 is 'n antwoord op boodskap #48713] |
Sat, 25 August 2001 21:33  |
*Sterrenkijker*
Boodskappe: 67 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> Un chasseur sachant chasser chasse sans son chien.
> (A hunter who knows how to hunt hunts without his dog.
>
Dis nog veel beters om te sê:
"Un chasseur sachant chasser sans son chien de chasse"
"'N jagter wat kan jaag sonder se jaghond"
Hahaha- haaaah!!! :-)
Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:49:46 UTC 2025
|