Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Ondersteuning vir die Internet Inisiatief
Toekoms Advies vir: Ondersteuning vir die Internet Inisiatief [boodskap #48628] Ma, 20 Augustus 2001 21:48 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
‘n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Voordelige multi-kulturele ondersteuning
inisiatiewe. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By
voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag die Media, en ondersteunende Organisasies, in ons Paradys, en
elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid.
Wye dekking van nasionale en internasionale nuus. Internet en nuusgroep
ondersteuning. Aanhoudende verskaffing van vermaaklikheid en inligtings
artikels, oor die wye spektrum. Voordelige multi-kulturele ondersteuning
inisiatiewe. Ekonomiese en sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om miv+/vigs te
bestry. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By
voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Verkieslik om die meer effektiewe verstaanbaarheid te verhoog om saam te werk
vir ‘n beter toekoms, soos gestel, ten voordele van alle betrokke partye, voor
die begin van die lewering van enige bydraes. Verkieslik om alreeds uitgevind te
wees in die lees van boeke, en/of vanuit materiaal alreeds in besit.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook met Regerings
organisasies, die Media en Internet organisasies, en ondersteunende
Organisasies. Om meer effektiewe verhoudinge te verhoog in die lewering van
hierdie diens, soos nodig. As deel van die 2020 en daarna plan om die vrede en
voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, te verhoog.
Ten voordeel van alle betrokke partye.

Hoogstens aangeraai, om prioriteit ontmoetings te verhoog met lede en leiers van
die ANC, asook Politieke Partye in die Parlement van ons Paradys, soos nodig. Om
meer effektiewe ondersteuning te verhoog in die lewering van hierdie diens,
en/of ander medium wat die meer effektiewe seël van die identiteit van die
reisiger in die lewering van hierdie diens, soos nodig, te verhoog. Asook, om
die gee van die groen lig te verhoog vir bydraes, op voorwaarde dat dit die
vrede en voorspoed van die ANC, veral leiers, veral in die verband om lang
termyn voordele van doelwitte en visies van die ANC te verhoog, soos verkies
word. Aangaande die beste definisie hieraan verbonde te verhoog. Ontmoetings kan
ook verhoog word met die Media. Om die sekuriteit in die lewering van bydraes te
verhoog, veral op die lang termyn. Die uitreiking van ‘n openbare stelling,
en/of kommentaar in die verband kan ook verhoog word, soos nodig, indien
enigsins nodig, om waarborge te verhoog in die lewering van hierdie diens, en/of
om geneem te word in die goeie gees in die lewering van hierdie diens. Die
uitreiking van ‘n telefoon nommer, verkieslik in die VK en/of VSA, kan ook
verhoog word deur die Media. Om kontak te verhoog in geval die verwagte aankoms
van ‘n ruimte skip te rapporteer, indien wel, indien enige, indien ooit. Om
ondersteuning te verhoog in die maak van die regte belegging tydens die lewering
van bydraes. Ten voordeel van alle betrokke partye.

‘n Eed word ook hiermee verhoog. Om slegs die woord ‘toekomstige’ as deel van
bydraes hier te verhoog, soos nodig in die verwydering van blinde kolle in die
verband, soos nodig, indien wel. Asook, dat geen ‘lugballonne’ as deel van
hierdie diens gelewer word nie, slegs in die geval dat die toekoms vooruit
beplan kan word. Met die uitdruklike doel om vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Navorsing kan ook verhoog word aangaande die waarde bepaling, en doelwit
bereiking van hierdie diens, vanaf die deelname aan die miv+/vigs debat. Met
die uitdruklike doel om bekendheid indirek en/of direk aan die beleid reëls en
stellings van die ANC, veral ‘n Beter toekoms vir almal’ en ‘Saam vir ‘n beter
toekoms’, as hoof bou blokke in die lewering van hierdie diens te verhoog. Om
die gebruik daarvan te verhoog om vrede en voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Verwysing aan die gelykenis van die boom wat goeie vrugte dra, kan ook verhoog
word hier. Verkieslik om die bewerking daarvan te verhoog om beter vrugte te
verhoog. Met die uitdruklike doel om bou blokke op bou blokke, asook die
verhoging van finansiële advies, vir advies alreeds gelewer, te verhoog. Om
komplimente te verhoog, asook goeie verstandhouding, en die bewys in die
lewering van vrugte in die verband. Met beleggings advies om binnekort verhoog
te word. Met die doel om die deel van die prys te verhoog met die grootste
komplimenteer ooit bekend aan die mensdom, indien so ‘n persoon nie alreeds
bestaan het. Ten voordeel van alle betrokke partye. Met die uitdruklike doel om
suksesse van na bevryding demokrasieë op die Afrika Kontinent, en in
ondersteuning van Regerings elders op die Planeet. Verkieslik nadat die
goedkeuring indien verband verhoog is van die Regerings en Persone van die VK en
VSA. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en elders op die Planeet.

Ontmoetings kan ook verhoog word, soos nodig. Om ondersteuning te verhoog vir
die diens wat hier gelewer word. Die hou van ‘n kassette argief aangaande
telefoon gesprekke, privaatheid daarvan, pro aktiewe beskikbaarheid en
ondersteuning aangaande belasting opgawes, ondersteuning vir doelwitte hier
gelewer, identifisering van geringe afwykings daarvan – indien enige – om
gunstige uitkomste te verhoog, asook beskikbaarheid vir konsultasie, soos nodig
in die verband, indien ooit – as die uiteindelike laaste opsie – d.m.v. die
gebruik van geïnstalleerde opsporing toestel in die reisiger se voertuig - kan
ook verhoog word. Om suksesvolle kontinuïteit, asook genotvolle uitkomste, in
die verband te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Debat voering, asook onderhandelinge en aangaan van kompromieë kan ook verhoog
word. Aan soekers na die identiteit van die reisiger. Die neem van hande kan ook
verhoog word in die verband. Om ondersteuning te verhoog vir die diens hier
gelewer. Die gebruik van die Internet Polisie kan ook verhoog word, soos nodig,
as die uiteindelike laaste keuse, indien ooit, indien wel. Kontak met die
reisiger kan ook verhoog word, soos nodig, indien ooit. Verkieslik deur die
Media. Met die lewering van bydraes en/of e-pos as die algehele laaste uitweg.
Om regverdige kontak in die verband te verhoog. Asook, om suksesvolle uitkomste
te verhoog in die lewering van hierdie diens. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Verstaanbaarheid kan ook verhoog word aan deelname van ‘Groot Ouboet’, en/of
soortgelyke projekte. Verwagting kan ook verhoog word om te reis na ‘Hemel Reis
Sentrums’ binne 3 dae daarvan. Verkieslik om die kontinuïteit te verhoog
aangaande die hoog waardevolle diens. Om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Media,
deelnemers, ondersteunende Organisasies en Finansiële Instansies. Hoogstens
aangeraai, om belasting kortings te verhoog aan Finansiële Instansies en
Organisasies betrokke. Om voordelige inisiatiewe en suksesse in die verband te
verhoog. Veral in die ontwikkeling van meer effektiewe rasse verhoudinge. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Verkieslik nadat die goedkeuring indien verband
verhoog is van die Regerings en Persone van die VK en VSA. Om vriendskappe te
verhoog tussen on Paradys en elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. ‘n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van ‘n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe ondersteuning in die lewering van hierdie diens kan asemrowend
verhoog word.
Meer effektiewe toepassing van vaardighede bekom kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe vertroulike verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe voordelige verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe ondersteuning deur die Media kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe toepassing van energie in die lewering van bydraes kan
asemrowend verhoog word.
Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as ‘n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om ‘n vorige stelling van Gandhi te herhaal – Daar is meer as genoeg
hulpbronne.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

(Hierdie bydrae word bedoel om die blinde kolle in verband met die vorige bydrae
te vervang.)
Re: Toekoms Advies vir: Ondersteuning vir die Internet Inisiatief [boodskap #48629 is 'n antwoord op boodskap #48628] Ma, 20 Augustus 2001 22:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Behalwe vir die feit dat jy elke keer die possie net so oorcopy, moes dit
vir seker 'n pyn in die gat gewees het om so met die woordeboek langs jou te
sit terwyl jy die ding geskryf het. Of dit, of jy't 'n graad in Afrikaans.
Die ding is nou natuurlik nie gemik op die gewone man op straat nie; nee
daarvoor is ons te stupid. Maar hier's my idee, siende dat ons deel van jou
Paradys is, en net omtrent 3% van ons bevolking verstaan wat jy hieronder
probeer sê (ek val onder die 97%), stel ek voor dat jy gewone normale
kombuis Afrikaans praat.

Groete

Elaine

"reisiger" wrote in message
news:1Bfg7.8339$2u.61731@www.newsranger.com...
Re: Toekoms Advies vir: Ondersteuning vir die Internet Inisiatief [boodskap #48634 is 'n antwoord op boodskap #48628] Di, 21 Augustus 2001 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"reisiger" skryf in boodskap news:1Bfg7.8339$2u.61731@www.newsranger.com...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
> Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
> en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
> die toekoms

Kan dit wees dat reisiger dalk sarkasme gebruik en nie is wat ons dink hy is
nie. Dis 'n tipe van 'n siek sarkasme. Ek wil hom inlig dat vroeër is daar
ook baie geld in die paradys bestee aan TB tot hulle ook 'n entstof gekry
het, maar daar sterf nogsteeds 'n groot hoeveelheid mense. Dit gaan
dieselfde geval met MIV/Vigs wees aangesiend die virus binne 'n tydperk van
12 ure kan muteer om 'n veiligheids meganisme teen medikasie op te bou. Ek
kon gelukkig nie die hele post lees nie want ek moet werk.

Groete
Spook

Avert misunderstanding by calm, poise, and balance.
Re: Toekoms Advies vir: Ondersteuning vir die Internet Inisiatief [boodskap #48701 is 'n antwoord op boodskap #48628] Wo, 22 Augustus 2001 22:49 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Aug 2001 21:48:45 GMT, in article
, reisiger writes...

> Verstaanbaarheid kan ook verhoog word aan deelname van "Groot Ouboet", en/of
> soortgelyke projekte. Verwagting kan ook verhoog word om te reis na "Hemel Reis
> Sentrums" binne 3 dae daarvan. Verkieslik om die kontinuïteit te verhoog
> aangaande die hoog waardevolle diens. Om die vrede en voorspoed van die Persone
> van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog. Ten voordeel
> van alle betrokke partye.

Groei bg. na...

Uitnodigings kan ook verhoog word aan soekers. Om idees en/of drome benodig om
waar te word te verhoog deur die Media. Asook idees om die spoedige bereiking,
indien enigsins moontlik, van gesogte doelwitte waarna hier gestrewe word, te
verhoog, bv. ekonomiese bloei tydperk vir ons Paradys, kuur vir miv+/vigs,
verhoogde suksesse van die Afrika en Suid Afrika, asook Planetêre Renaissance
inisiatiewe, Reis na die Sterre, en ander bou blokke benodig vir die triljoenêr
kaart hier beplan. Om ondersteuning daaraan te verhoog deur die reisiger, om
suksesse in die verband te verhoog. Die bemarking van suksesse behaal om vrede
en voorspoed te verhoog, kan ook verhoog word. Om ondersteuning te verhoog in
die bewaarheid van drome, asook verhoogde verhoudinge in die bereiking van
suksesse. Insluitend die genieting van suksesse, deur soekers en voorstellers
van visies in die verband. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Openbaarmaking van die identiteit van die reisiger word ook verhoog tydens die
Derde Demokratiese Verkiesing in ons Paradys, en/of daarna. Om die
beskikbaarheid te verhoog vir enige debatte en/of interessant vrae, indien wel.
Ten voordeel van alle betrokke partye.

(Wil graat 'n groot apologie aanteken vir enige kwade aantygings, indien enige,
in die vorige lewering van hierdie bydrae.)
Vorige onderwerp: pjb?
Volgende onderwerp: Die kat kom terug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 18:22:27 MGT 2024