Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #48551] |
Sat, 18 August 2001 18:31 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hou nie van gelykop uitslae nie - maak nie saak hoe goed of hoe sleg
beide spanne gespeel het nie.
Nee - ek het nie gewed op die wedstryd nie - omdat ek vergeet het.
As ek sou gewed het, sou ek verloor het.
Dit is partymaal ekonomies haalbaar om vergeetagtig te wees:)))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rugby - nie beindruk met Bobby nie.... [boodskap #48631 is 'n antwoord op boodskap #48584] |
Mon, 20 August 2001 23:15 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gerhard - ek stem saam mbt die Bobby. Sy onvolwassenheid het m.i. na vore
gekom - in teenstelling met ouens soos Teich speel Bobby beslis vir die
gehoor. En, ek is bevrees, jy onderskat daardie gehoor... Die hele gemor oor
die skeidsregter is 'n klomp twak - ek dink hy het redelik goed gedoen.
"Gerhard Koekemoer" skryf in boodskap news:3b80d852$0$239@hades.is.co.za...
> lol - ek stem Annette...
> Ek was self nogal verbaas om te sien nadat ons twee mense verloor het weens
> disipliene......
>
> Ek is glad nie beindruk met Bobby nie.....
>
> "Annette" wrote in message
> news:9lmcr9$a5ui5$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek hou nie van gelykop uitslae nie - maak nie saak hoe goed of hoe sleg
>> beide spanne gespeel het nie.
>> Nee - ek het nie gewed op die wedstryd nie - omdat ek vergeet het.
>> As ek sou gewed het, sou ek verloor het.
>> Dit is partymaal ekonomies haalbaar om vergeetagtig te wees:)))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:36:34 UTC 2025
|