Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: This is a test
Re: This is a test [boodskap #48581] Ma, 20 Augustus 2001 07:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Klaar met besig wees Davie?

En jy moet die arme drommel wat hier in Engels toets nie nog aanhits om
Engels hier te praat nie;))
Annette

--
> Re: This is a test
> So is this
>
> This as wel wrote in message
> news:J9if7.36419$DT4.284461@weber.videotron.net...
>> test
>>
>> --
>> SUBMIT YOUR AD HERE!
>> http://www.adtrackclassifieds.com/index.cfm?u=3690361
>>
>
Re: This is a test [boodskap #48588 is 'n antwoord op boodskap #48581] Ma, 20 Augustus 2001 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dave Du Plessis wrote:

>> SUBMIT YOUR AD HERE!
>> http://www.adtrackclassifieds.com/index.cfm?u=3690361

Du Plessis, hulle spel "recieved" verkeerd op die boodskapwat mens hier
kry. Is jy daarvoor verantwoordelik?

Tant Hessie van die Derde Republiek se taalkomitee
( rooinek-afdeling).

>
Re: This is a test [boodskap #48589 is 'n antwoord op boodskap #48588] Ma, 20 Augustus 2001 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

@home.com wrote:

> Dave Du Plessis wrote:
>
>>> SUBMIT YOUR AD HERE!
>>> http://www.adtrackclassifieds.com/index.cfm?u=3690361
>
> Du Plessis, hulle spel "recieved" verkeerd op die boodskapwat mens hier
> kry. Is jy daarvoor verantwoordelik?
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek se taalkomitee
> ( rooinek-afdeling).
>

Let wel, dis 'n lokval.

Die Ruiter in die Nag.
Re: This is a test [boodskap #48591 is 'n antwoord op boodskap #48581] Ma, 20 Augustus 2001 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, jy pak die arme Du Plessis al wéér oor iets waaraan die man
nie skuldig is nie. Geen wonder hy so fedup met jou saam nie.

DD

On Mon, 20 Aug 2001 11:09:55 GMT, @home.com wrote:

> Dave Du Plessis wrote:
>
>>> SUBMIT YOUR AD HERE!
>>> http://www.adtrackclassifieds.com/index.cfm?u=3690361
>
> Du Plessis, hulle spel "recieved" verkeerd op die boodskapwat mens hier
> kry. Is jy daarvoor verantwoordelik?
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek se taalkomitee
> ( rooinek-afdeling).
>
Re: This is a test [boodskap #48606 is 'n antwoord op boodskap #48581] Ma, 20 Augustus 2001 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Dave Du Plessis wrote:
>
>>> SUBMIT YOUR AD HERE!
>>> http://www.adtrackclassifieds.com/index.cfm?u=3690361
>
> Du Plessis, hulle spel "recieved" verkeerd op die boodskapwat mens hier
> kry. Is jy daarvoor verantwoordelik?
>

Kennelijk wel, want toen ik keek was het al verbeterd: "received".

Weer een slag gewonnen in je taalstrijd, Tant Hessie :)

Groeten,
Arthur
Re: This is a test [boodskap #48626 is 'n antwoord op boodskap #48581] Ma, 20 Augustus 2001 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jaaa maar dis Ingels, hoe kan ons nou blameer word as on die rooinek taal so
verkeerd spel? Ek meen nou maar net te sê dat party van die woorde tog so
vreemd gespel word. **Sug** aai

Elaine

Tong in die kies gesê voordat die hele wêreld my weer uitvreet

skryf in boodskap news:3B80F111.2C2A1E12@home.com...
> Dave Du Plessis wrote:
>
>>> SUBMIT YOUR AD HERE!
>>> http://www.adtrackclassifieds.com/index.cfm?u=3690361
>
> Du Plessis, hulle spel "recieved" verkeerd op die boodskapwat mens hier
> kry. Is jy daarvoor verantwoordelik?
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek se taalkomitee
> ( rooinek-afdeling).
Re: This is a test [boodskap #48644 is 'n antwoord op boodskap #48626] Di, 21 Augustus 2001 11:32 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Aug 2001 23:14:21 +0200, "Elaine" wrote:

> Jaaa maar dis Ingels, hoe kan ons nou blameer word as on die rooinek taal so
> verkeerd spel? Ek meen nou maar net te sê dat party van die woorde tog so
> vreemd gespel word. **Sug** aai
>
> Elaine
>
> Tong in die kies gesê voordat die hele wêreld my weer uitvreet
>

Elaine...! Die selfde Elaine wat op Gallagher tussen àl die mense vir
my 'n soentjie gegooi het !!! Vroumens, dis so lekker om jou stem te
hoor...

DD
Vorige onderwerp: "Unter den Linden" deur MARLISE JOUBERT
Volgende onderwerp: Liewer Blasende pop as opblaas pop!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 02:00:43 MGT 2024