Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Liewer Blasende pop as opblaas pop!
Liewer Blasende pop as opblaas pop! [boodskap #48652] Di, 21 Augustus 2001 14:34
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Friends" is my gunsteling TV program van alle tye! Oor die algemeen
geniet ek nogal baie van die Amerikaanse Sit-coms.

My enigste probleem is dat dit soms te lank aangaan... Nie Friends nie,
natuurlik! En daai gruwelike "flash back" episodes wat hulle tussenin
druk om die reeks uit te rek. Oor Nederland se herhalings sal ek my nie
uitspreek nie...

Maar soms is 'n herhaling lekker... So kon ons die gemiste "Wonder
years" episodes ook sien. 3rd Rock from the sun was ook baie goed...

Maar ja, Birds of a feather was absolutely faboulous!

____________________________________________________________ __

>> pop: Amerikaanse sitcoms is sielsvervelig. (En dan het my vriende en
>> familie nog die cheek om vir my te vertel hoe sleg die Amerikaanse
>> TV programme is. Hello!! a) Moet dit nie invoer nie, en b) moet nie
>> daarna kyk nie. :-)
>>
>> Pop op haar agterpote aan't blaas vir julle.
>
> Danielle: RODVELMGA!!!! :-)))))))))))
Vorige onderwerp: Re: This is a test
Volgende onderwerp: Emmy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:50:33 MGT 2024