| Re: This is a test [boodskap #48581] |
Ma., 20 Augustus 2001 07:26  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Klaar met besig wees Davie?
En jy moet die arme drommel wat hier in Engels toets nie nog aanhits om
Engels hier te praat nie;))
Annette
--
> Re: This is a test
> So is this
>
> This as wel wrote in message
> news:J9if7.36419$DT4.284461@weber.videotron.net...
>> test
>>
>> --
>> SUBMIT YOUR AD HERE!
>> http://www.adtrackclassifieds.com/index.cfm?u=3690361
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: This is a test [boodskap #48644 is 'n antwoord op boodskap #48626] |
Di., 21 Augustus 2001 11:32  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 20 Aug 2001 23:14:21 +0200, "Elaine" wrote:
> Jaaa maar dis Ingels, hoe kan ons nou blameer word as on die rooinek taal so
> verkeerd spel? Ek meen nou maar net te sê dat party van die woorde tog so
> vreemd gespel word. **Sug** aai
>
> Elaine
>
> Tong in die kies gesê voordat die hele wêreld my weer uitvreet
>
Elaine...! Die selfde Elaine wat op Gallagher tussen à l die mense vir
my 'n soentjie gegooi het !!! Vroumens, dis so lekker om jou stem te
hoor...
DD
|
|
|
|