Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Mans-kinders
Die Mans-kinders [boodskap #48099] Ma, 13 Augustus 2001 17:09 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink die Mans-vent wat sy kinders vermoor het en sy vrou geterroriseer
het
moet 'n spesiale begrafnis kry. Sy karkas moet vir die varke gevoer word.

Dit laat 'n mens dink: Hoeveel vrouens is daar nog wat deur sulke varke
geterroriseer word? Hoeveel vrouens moet gedurig sulke dreigemente hoor van
hoe die kinders van haar weggeneem sal word of doodgeskiet word of wat ookal
en dan in vrees voor so 'n monster kruip om haar kinders se onthalwe?

Ek het een aand op 'n vrou afgekom wat se gesig pap geslaan is deur haar
man. Sy het my gesoebat om niks te doen nie want hy gaan haar en die
kinders "vrek skiet" as dit uitkom. Wat kan mens doen??
Re: Die Mans-kinders [boodskap #48101 is 'n antwoord op boodskap #48099] Ma, 13 Augustus 2001 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Grahame"
> Ek het een aand op 'n vrou afgekom wat se gesig pap geslaan is deur haar
> man. Sy het my gesoebat om niks te doen nie want hy gaan haar en die
> kinders "vrek skiet" as dit uitkom. Wat kan mens doen??

Die vrouw helpen en met haar kinderen naar een anoniem adres brengen.
In NL is er een organisatie Blijf van mijn Lijf huis......daar kunnen
vrouwen
anoniem naar toe.
Daar kunnen ze tot rust komen met hun kinderen en ze worden begeleidt naar
een betere toekomst.
Misschien is zoiets ook in ZA op te zetten met steun van de VN
of van NL ....of andere instanties die vrouwen willen helpen.
Overal vragen ergens krijg je subsidie dat is zeker.

grt emmy
Re: Die Mans-kinders [boodskap #48112 is 'n antwoord op boodskap #48099] Ma, 13 Augustus 2001 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het my een vriendin een keer uit so verhouding "gered". Ag wat 'n ramp.
Haar man wou my daarna "vrek skiet" want dis nou alles my skuld. Vandag
gaan hulle deur die lelikste egskeiding denkbaar en ek word nog steeds deur
een van die party blameer.
Die beste is, stuur 'n maatskaplike werker uit soontoe, maar as sy haarself
nie wil help nie, is daar nie veel wat jy kan doen nie.

"Grahame" skryf in boodskap news:3b780cec.0@news1.mweb.co.za...
> Ek dink die Mans-vent wat sy kinders vermoor het en sy vrou geterroriseer
> het
> moet 'n spesiale begrafnis kry. Sy karkas moet vir die varke gevoer word.
>
> Dit laat 'n mens dink: Hoeveel vrouens is daar nog wat deur sulke varke
> geterroriseer word? Hoeveel vrouens moet gedurig sulke dreigemente hoor van
> hoe die kinders van haar weggeneem sal word of doodgeskiet word of wat ookal
> en dan in vrees voor so 'n monster kruip om haar kinders se onthalwe?
>
> Ek het een aand op 'n vrou afgekom wat se gesig pap geslaan is deur haar
> man. Sy het my gesoebat om niks te doen nie want hy gaan haar en die
> kinders "vrek skiet" as dit uitkom. Wat kan mens doen??
>
Re: Die Mans-kinders [boodskap #48123 is 'n antwoord op boodskap #48099] Ma, 13 Augustus 2001 20:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mnr Mans was 'n baie siek man wat hulp nodig gehad het, en dit nie gekry het
nie.
Annette

--
sy kinders vermoor het en sy vrou geterroriseer
> het
> moet 'n spesiale begrafnis kry. Sy karkas moet vir die varke gevoer word.
>
> Dit laat 'n mens dink: Hoeveel vrouens is daar nog wat deur sulke varke
> geterroriseer word? Hoeveel vrouens moet gedurig sulke dreigemente hoor van
> hoe die kinders van haar weggeneem sal word of doodgeskiet word of wat ookal
> en dan in vrees voor so 'n monster kruip om haar kinders se onthalwe?
>
> Ek het een aand op 'n vrou afgekom wat se gesig pap geslaan is deur haar
> man. Sy het my gesoebat om niks te doen nie want hy gaan haar en die
> kinders "vrek skiet" as dit uitkom. Wat kan mens doen??
>
Re: Die Mans-kinders [boodskap #48124 is 'n antwoord op boodskap #48112] Ma, 13 Augustus 2001 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het ook die voorreg gehad om in so 'n situasie te beland. Ek kon egter
voor die boelie gaan staan en hom uitdaag om te doen wat hy dreig om te
doen - homself om die lewe bring, ens, ens, ens.
Toe blaas sy bravade af. - dit was seker 'n vreeslike gesig vir hom om so 'n
kwaai ou tannie voor hom te sien:))))

Ons het 'n interdik teen hom gekry dat hy nie nader as 100meter van die
woonstel kom nie,
Ons het dit reggekry dat sy vuurwapen verwyder word - as hy wou selfmoord
pleeg, dan kan hy 'n mes gebruik-
en ons het dat soveel as moontlik van sy vriende en besigheidskennisse weet
wat die werklike toestand van sake is, voordat hy verder aangaan met sy
leuens.
Die skeisaak was vinnig en pynloos, en die dame ly tans 'n vol en rustige
lewe - die boelie se lugballetjie is behoorlik gebars.

Ek sal nie altyd aanbeveel om maatskaplike dienste in te roep nie - soms het
die vernielde vrou 'n ware ondersteunende vriendin nodig.
Annette

--
Elaine skryf in boodskap news:3b78224e.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het my een vriendin een keer uit so verhouding "gered". Ag wat 'n ramp.
> Haar man wou my daarna "vrek skiet" want dis nou alles my skuld. Vandag
> gaan hulle deur die lelikste egskeiding denkbaar en ek word nog steeds deur
> een van die party blameer.
> Die beste is, stuur 'n maatskaplike werker uit soontoe, maar as sy haarself
> nie wil help nie, is daar nie veel wat jy kan doen nie.
>
> "Grahame" wrote in message
> news:3b780cec.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek dink die Mans-vent wat sy kinders vermoor het en sy vrou geterroriseer
>> het
>> moet 'n spesiale begrafnis kry. Sy karkas moet vir die varke gevoer word.
>>
>> Dit laat 'n mens dink: Hoeveel vrouens is daar nog wat deur sulke varke
>> geterroriseer word? Hoeveel vrouens moet gedurig sulke dreigemente hoor van
>> hoe die kinders van haar weggeneem sal word of doodgeskiet word of wat ookal
>> en dan in vrees voor so 'n monster kruip om haar kinders se onthalwe?
>>
>> Ek het een aand op 'n vrou afgekom wat se gesig pap geslaan is deur haar
>> man. Sy het my gesoebat om niks te doen nie want hy gaan haar en die
>> kinders "vrek skiet" as dit uitkom. Wat kan mens doen??
>>
>
Re: Die Mans-kinders [boodskap #48138 is 'n antwoord op boodskap #48124] Di, 14 Augustus 2001 04:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Soos julle tereg se daar is 'n klomp lafaards wat vrouens dreig en hulle
eintlik net manipileer vir hul eie gewin. Soos jy gedoen het Annette is die
beste medisyne vir die-sulkes. Vertel vir al hulle vriende en kolegas. Wys
hulle die perd se karakter en los hom dan.

Goed gedoen Annette

"Annette" skryf in boodskap news:9l9e21$7k0n1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het ook die voorreg gehad om in so 'n situasie te beland. Ek kon egter
> voor die boelie gaan staan en hom uitdaag om te doen wat hy dreig om te
> doen - homself om die lewe bring, ens, ens, ens.
> Toe blaas sy bravade af. - dit was seker 'n vreeslike gesig vir hom om so 'n
> kwaai ou tannie voor hom te sien:))))
>
> Ons het 'n interdik teen hom gekry dat hy nie nader as 100meter van die
> woonstel kom nie,
> Ons het dit reggekry dat sy vuurwapen verwyder word - as hy wou selfmoord
> pleeg, dan kan hy 'n mes gebruik-
> en ons het dat soveel as moontlik van sy vriende en besigheidskennisse weet
> wat die werklike toestand van sake is, voordat hy verder aangaan met sy
> leuens.
> Die skeisaak was vinnig en pynloos, en die dame ly tans 'n vol en rustige
> lewe - die boelie se lugballetjie is behoorlik gebars.
>
> Ek sal nie altyd aanbeveel om maatskaplike dienste in te roep nie - soms het
> die vernielde vrou 'n ware ondersteunende vriendin nodig.
> Annette
>
> --
> Elaine wrote in message
news:3b78224e.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het my een vriendin een keer uit so verhouding "gered". Ag wat 'n ramp.
>> Haar man wou my daarna "vrek skiet" want dis nou alles my skuld. Vandag
>> gaan hulle deur die lelikste egskeiding denkbaar en ek word nog steeds deur
>> een van die party blameer.
>> Die beste is, stuur 'n maatskaplike werker uit soontoe, maar as sy haarself
>> nie wil help nie, is daar nie veel wat jy kan doen nie.
>>
>> "Grahame" wrote in message
>> news:3b780cec.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek dink die Mans-vent wat sy kinders vermoor het en sy vrou geterroriseer
>>> het
>>> moet 'n spesiale begrafnis kry. Sy karkas moet vir die varke gevoer word.
>>>
>>> Dit laat 'n mens dink: Hoeveel vrouens is daar nog wat deur sulke varke
>>> geterroriseer word? Hoeveel vrouens moet gedurig sulke dreigemente hoor van
>>> hoe die kinders van haar weggeneem sal word of doodgeskiet word of wat ookal
>>> en dan in vrees voor so 'n monster kruip om haar kinders se onthalwe?
>>>
>>> Ek het een aand op 'n vrou afgekom wat se gesig pap geslaan is deur haar
>>> man. Sy het my gesoebat om niks te doen nie want hy gaan haar en die
>>> kinders "vrek skiet" as dit uitkom. Wat kan mens doen??
>>>
>>
>
Re: Die Mans-kinders [boodskap #48149 is 'n antwoord op boodskap #48099] Di, 14 Augustus 2001 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Op die foto van die man wat op die nuus gewys is kan jy duidelik sien die
man het so lekker ROOI brandewyn gesig al aan hom.

Dit is net jammer dat daar so baie vrouens is wat elke keer maar net weer
teruggaan na die man toe en al sy beloftes glo van "hy sal nie weer nie"
Re: Die Mans-kinders [boodskap #48180 is 'n antwoord op boodskap #48149] Di, 14 Augustus 2001 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Riaan - ek dink dit is 'n tipe 'n siekte aan die vrou se kant.
Mens hoor so baie van vrouens wat in 'n tweede of selfs derde huwelik met
dieselfde tipe man trou.
Annette

--

Riaan skryf in boodskap news:9laho2$tp4$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Op die foto van die man wat op die nuus gewys is kan jy duidelik sien die
> man het so lekker ROOI brandewyn gesig al aan hom.
>
> Dit is net jammer dat daar so baie vrouens is wat elke keer maar net weer
> teruggaan na die man toe en al sy beloftes glo van "hy sal nie weer nie"
>
Re: Die Mans-kinders [boodskap #48201 is 'n antwoord op boodskap #48180] Di, 14 Augustus 2001 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
n Mens moet ook onthou dat die wet nooit die vrou beskerm het nie en sy
somtyds geen ander heenkome gehad het nie as om by die man te bly nie.Ek
onthou jare terug toe ek in die SAP was moes ons net so omdraai want dit was
huisprobleme en die vrou kon nie eers n saak maak nie.

Reenen

Annette skryf in boodskap news:9lb9nf$8dkp6$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Riaan - ek dink dit is 'n tipe 'n siekte aan die vrou se kant.
> Mens hoor so baie van vrouens wat in 'n tweede of selfs derde huwelik met
> dieselfde tipe man trou.
> Annette
>
>
> --
> Riaan wrote in message
> news:9laho2$tp4$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Op die foto van die man wat op die nuus gewys is kan jy duidelik sien die
>> man het so lekker ROOI brandewyn gesig al aan hom.
>>
>> Dit is net jammer dat daar so baie vrouens is wat elke keer maar net weer
>> teruggaan na die man toe en al sy beloftes glo van "hy sal nie weer nie"
>>
>
Re: Die Mans-kinders [boodskap #48279 is 'n antwoord op boodskap #48123] Wo, 15 Augustus 2001 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek ken die regte medisyne vir hom. 'n Pragtige voorbeeld van waar jy vuur
met vuur beveg!!!! BRING HOM VIR MY

"Annette" skryf in boodskap news:9l9e1u$7k0n1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Mnr Mans was 'n baie siek man wat hulp nodig gehad het, en dit nie gekry het
> nie.
> Annette
>
>
> --
> sy kinders vermoor het en sy vrou geterroriseer
>> het
>> moet 'n spesiale begrafnis kry. Sy karkas moet vir die varke gevoer word.
>>
>> Dit laat 'n mens dink: Hoeveel vrouens is daar nog wat deur sulke varke
>> geterroriseer word? Hoeveel vrouens moet gedurig sulke dreigemente hoor van
>> hoe die kinders van haar weggeneem sal word of doodgeskiet word of wat ookal
>> en dan in vrees voor so 'n monster kruip om haar kinders se onthalwe?
>>
>> Ek het een aand op 'n vrou afgekom wat se gesig pap geslaan is deur haar
>> man. Sy het my gesoebat om niks te doen nie want hy gaan haar en die
>> kinders "vrek skiet" as dit uitkom. Wat kan mens doen??
>>
>
Re: Die Mans-kinders [boodskap #48299 is 'n antwoord op boodskap #48180] Wo, 15 Augustus 2001 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek dink jy het dit reg. Daar is sekere vrouens wat, moontlik
vanweë rolmodelle, van 'n "lydende" rol hoe. HUlle glo dat hulle hom sal
regkry.
Wel, as 'n dogter van my in so 'n situasie beland sal ek hom 'n behoorlik
drag slae gee - of, nog beter, laat gee.

"Annette" skryf in boodskap news:9lb9nf$8dkp6$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Riaan - ek dink dit is 'n tipe 'n siekte aan die vrou se kant.
> Mens hoor so baie van vrouens wat in 'n tweede of selfs derde huwelik met
> dieselfde tipe man trou.
> Annette
>
>
> --
> Riaan wrote in message
> news:9laho2$tp4$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Op die foto van die man wat op die nuus gewys is kan jy duidelik sien die
>> man het so lekker ROOI brandewyn gesig al aan hom.
>>
>> Dit is net jammer dat daar so baie vrouens is wat elke keer maar net weer
>> teruggaan na die man toe en al sy beloftes glo van "hy sal nie weer nie"
>>
>
Re: Die Mans-kinders [boodskap #48371 is 'n antwoord op boodskap #48279] Do, 16 Augustus 2001 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Sakkie - dit sal nie help nie - daardie snare slaan mos net aan
vrouens wat hulle glo vreeeeeeeslik lief het;)))
Tensy jy hom kan inhardloop:)))
Annette

--
in message news:3b7a66d3$0$233@hades.is.co.za...
> Ek ken die regte medisyne vir hom. 'n Pragtige voorbeeld van waar jy vuur
> met vuur beveg!!!! BRING HOM VIR MY
>
> "Annette" wrote in message
> news:9l9e1u$7k0n1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Mnr Mans was 'n baie siek man wat hulp nodig gehad het, en dit nie gekry het
>> nie.
>> Annette
>>
>>
>> --
>> sy kinders vermoor het en sy vrou geterroriseer
>>> het
>>> moet 'n spesiale begrafnis kry. Sy karkas moet vir die varke gevoer word.
>>>
>>> Dit laat 'n mens dink: Hoeveel vrouens is daar nog wat deur sulke varke
>>> geterroriseer word? Hoeveel vrouens moet gedurig sulke dreigemente hoor van
>>> hoe die kinders van haar weggeneem sal word of doodgeskiet word of wat ookal
>>> en dan in vrees voor so 'n monster kruip om haar kinders se onthalwe?
>>>
>>> Ek het een aand op 'n vrou afgekom wat se gesig pap geslaan is deur haar
>>> man. Sy het my gesoebat om niks te doen nie want hy gaan haar en die
>>> kinders "vrek skiet" as dit uitkom. Wat kan mens doen??
>>>
>>
>
Re: Die Mans-kinders [boodskap #48372 is 'n antwoord op boodskap #48201] Do, 16 Augustus 2001 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons is dankbaar vir die nuwe wette wat vrouens nou wel beskerm.
Hulle het egter verdere beskerming nodig: Hulle mag nie die saak terugtrek
nie.
Annette

--

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3b796545.0@news1.mweb.co.za...
> n Mens moet ook onthou dat die wet nooit die vrou beskerm het nie en sy
> somtyds geen ander heenkome gehad het nie as om by die man te bly nie.Ek
> onthou jare terug toe ek in die SAP was moes ons net so omdraai want dit was
> huisprobleme en die vrou kon nie eers n saak maak nie.
>
> Reenen
> Annette wrote in message
> news:9lb9nf$8dkp6$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Riaan - ek dink dit is 'n tipe 'n siekte aan die vrou se kant.
>> Mens hoor so baie van vrouens wat in 'n tweede of selfs derde huwelik met
>> dieselfde tipe man trou.
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Riaan wrote in message
>> news:9laho2$tp4$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Op die foto van die man wat op die nuus gewys is kan jy duidelik sien die
>>> man het so lekker ROOI brandewyn gesig al aan hom.
>>>
>>> Dit is net jammer dat daar so baie vrouens is wat elke keer maar net weer
>>> teruggaan na die man toe en al sy beloftes glo van "hy sal nie weer nie"
>>>
>>
>
Re: Die Mans-kinders [boodskap #48373 is 'n antwoord op boodskap #48299] Do, 16 Augustus 2001 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas - slegte nuus vir jou - my oom en my niggie is in daardie situasie. Hy
het selfs aangebied om al haar regskoste te betaal - en sy het nog steeds
die saak teruggetrek ( ter wille van die kinders glo)
Nou vra ek jou hoe ter wille van kinders is dit as hulle sien hoe hulle ma
gereeld aangerand word?
Die kanse is 50% dat daardie seuns eendag net so gaan optree soos hul
pa.....
Dus - ek kan maar net vir jou bid en styf duimvashou dat jou dogter nie
verlief gaan raak op so 'n mismaaksel nie.
( ek het te veel respek vir diere om so-iets 'n dier te noem)
Annette

--
in message news:3b79f893$0$229@hades.is.co.za...
> Annette - ek dink jy het dit reg. Daar is sekere vrouens wat, moontlik
> vanweë rolmodelle, van 'n "lydende" rol hoe. HUlle glo dat hulle hom sal
> regkry.
> Wel, as 'n dogter van my in so 'n situasie beland sal ek hom 'n behoorlik
> drag slae gee - of, nog beter, laat gee.
> "Annette" wrote in message
> news:9lb9nf$8dkp6$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Riaan - ek dink dit is 'n tipe 'n siekte aan die vrou se kant.
>> Mens hoor so baie van vrouens wat in 'n tweede of selfs derde huwelik met
>> dieselfde tipe man trou.
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Riaan wrote in message
>> news:9laho2$tp4$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Op die foto van die man wat op die nuus gewys is kan jy duidelik sien die
>>> man het so lekker ROOI brandewyn gesig al aan hom.
>>>
>>> Dit is net jammer dat daar so baie vrouens is wat elke keer maar net weer
>>> teruggaan na die man toe en al sy beloftes glo van "hy sal nie weer nie"
>>>
>>
>
Re: Die Mans-kinders [boodskap #48432 is 'n antwoord op boodskap #48373] Vr, 17 Augustus 2001 04:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Anette koop vir haar een van hierdie marmer koekrollers en vertel haar dat
sy hom moet MOER as hy slaap. Sy moet net sorg dat die eerste hou hom uitsit
en dan moet sy al sy vingers breek.

"Annette" skryf in boodskap news:9lghcm$9acgk$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas - slegte nuus vir jou - my oom en my niggie is in daardie situasie. Hy
> het selfs aangebied om al haar regskoste te betaal - en sy het nog steeds
> die saak teruggetrek ( ter wille van die kinders glo)
> Nou vra ek jou hoe ter wille van kinders is dit as hulle sien hoe hulle ma
> gereeld aangerand word?
> Die kanse is 50% dat daardie seuns eendag net so gaan optree soos hul
> pa.....
> Dus - ek kan maar net vir jou bid en styf duimvashou dat jou dogter nie
> verlief gaan raak op so 'n mismaaksel nie.
> ( ek het te veel respek vir diere om so-iets 'n dier te noem)
> Annette
>
>
> --
> in message news:3b79f893$0$229@hades.is.co.za...
>> Annette - ek dink jy het dit reg. Daar is sekere vrouens wat, moontlik
>> vanweë rolmodelle, van 'n "lydende" rol hoe. HUlle glo dat hulle hom sal
>> regkry.
>> Wel, as 'n dogter van my in so 'n situasie beland sal ek hom 'n behoorlik
>> drag slae gee - of, nog beter, laat gee.
>> "Annette" wrote in message
>> news:9lb9nf$8dkp6$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Riaan - ek dink dit is 'n tipe 'n siekte aan die vrou se kant.
>>> Mens hoor so baie van vrouens wat in 'n tweede of selfs derde huwelik met
>>> dieselfde tipe man trou.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> --
>>> Riaan wrote in message
>>> news:9laho2$tp4$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Op die foto van die man wat op die nuus gewys is kan jy duidelik sien die
>>>> man het so lekker ROOI brandewyn gesig al aan hom.
>>>>
>>>> Dit is net jammer dat daar so baie vrouens is wat elke keer maar net weer
>>>> teruggaan na die man toe en al sy beloftes glo van "hy sal nie weer nie"
>>>>
>>>
>>
>
Vroueslaners. Was Die Mans-kinders [boodskap #48449 is 'n antwoord op boodskap #48432] Vr, 17 Augustus 2001 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Stem saam met die koekroller. Nog een beter: Kry 'n bofbalkolf. Slaan hom
vol 6 duim spykers (150mm) sodat die skerpkante aan die anderkant uitsteek.
Bêre langs die bed, en wys die vark dat hy een of ander tyd moet kom slaap,
en dan sal hy uitge-"sort" word. Dan sal jy meer as net vingers breek.
Thys wat nie simpatie vir vroueslaners het nie

"Krokkie" skryf in boodskap news:3b7c9f9f$0$226@hades.is.co.za...
> Anette koop vir haar een van hierdie marmer koekrollers en vertel haar dat
> sy hom moet MOER as hy slaap. Sy moet net sorg dat die eerste hou hom uitsit
> en dan moet sy al sy vingers breek.
Re: Vroueslaners. Was Die Mans-kinders [boodskap #48467 is 'n antwoord op boodskap #48449] Vr, 17 Augustus 2001 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees nou so tussen die lyne deur en kan nie glo dat vroueslaners daarmee
kan wegkom nie. Dit is een van die min dinge waaroor ek nou wragtag hierdie
hele groep hoor saamstem het. Ons moet 'n beweging stig teen
vroueslaners!!!! Dink net as al hierdie energie in een rigting gedruk kan
word.

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9lim5c$2kqn$1@news.adamastor.ac.za...
> Stem saam met die koekroller. Nog een beter: Kry 'n bofbalkolf. Slaan hom
> vol 6 duim spykers (150mm) sodat die skerpkante aan die anderkant uitsteek.
> Bêre langs die bed, en wys die vark dat hy een of ander tyd moet kom slaap,
> en dan sal hy uitge-"sort" word. Dan sal jy meer as net vingers breek.
> Thys wat nie simpatie vir vroueslaners het nie
> "Krokkie" wrote in message
> news:3b7c9f9f$0$226@hades.is.co.za...
>> Anette koop vir haar een van hierdie marmer koekrollers en vertel haar dat
>> sy hom moet MOER as hy slaap. Sy moet net sorg dat die eerste hou hom uitsit
>> en dan moet sy al sy vingers breek.
>
Re: Vroueslaners. En manslaners... [boodskap #48487 is 'n antwoord op boodskap #48467] Vr, 17 Augustus 2001 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat sê julle van die anties wat die ooms slaan?
______________________________________________________
"Sakkie"
> Ek lees nou so tussen die lyne deur en kan nie glo dat vroueslaners daarmee
> kan wegkom nie. Dit is een van die min dinge waaroor ek nou wragtag hierdie
> hele groep hoor saamstem het. Ons moet 'n beweging stig teen
> vroueslaners!!!! Dink net as al hierdie energie in een rigting gedruk kan
> word.
>
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:9lim5c$2kqn$1@news.adamastor.ac.za...
>> Stem saam met die koekroller. Nog een beter: Kry 'n bofbalkolf. Slaan hom
>> vol 6 duim spykers (150mm) sodat die skerpkante aan die anderkant uitsteek.
>> Bêre langs die bed, en wys die vark dat hy een of ander tyd moet kom slaap,
>> en dan sal hy uitge-"sort" word. Dan sal jy meer as net vingers breek.
>> Thys wat nie simpatie vir vroueslaners het nie
>> "Krokkie" wrote in message
>> news:3b7c9f9f$0$226@hades.is.co.za...
>>> Anette koop vir haar een van hierdie marmer koekrollers en vertel haar dat
>>> sy hom moet MOER as hy slaap. Sy moet net sorg dat die eerste hou hom uitsit
>>> en dan moet sy al sy vingers breek.
>>
>
Re: Vroueslaners. En manslaners... [boodskap #48602 is 'n antwoord op boodskap #48487] Ma, 20 Augustus 2001 15:19 Na vorige boodskap
Raai Wie  is tans af-lyn  Raai Wie
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ons lewe in 'n moderne wêreld, wat tel vir die een, tel ook vir die ander
:-))))))))))))

"Max" skryf in boodskap news:9ljdm6$gm6$2@azure.nl.gxn.net...
> Wat sê julle van die anties wat die ooms slaan?
> ______________________________________________________
> "Sakkie"
>> Ek lees nou so tussen die lyne deur en kan nie glo dat vroueslaners daarmee
>> kan wegkom nie. Dit is een van die min dinge waaroor ek nou wragtag hierdie
>> hele groep hoor saamstem het. Ons moet 'n beweging stig teen
>> vroueslaners!!!! Dink net as al hierdie energie in een rigting gedruk kan
>> word.
>>
>> "Thys de Wet" wrote in message
>> news:9lim5c$2kqn$1@news.adamastor.ac.za...
>>> Stem saam met die koekroller. Nog een beter: Kry 'n bofbalkolf. Slaan hom
>>> vol 6 duim spykers (150mm) sodat die skerpkante aan die anderkant uitsteek.
>>> Bêre langs die bed, en wys die vark dat hy een of ander tyd moet kom slaap,
>>> en dan sal hy uitge-"sort" word. Dan sal jy meer as net vingers breek.
>>> Thys wat nie simpatie vir vroueslaners het nie
>>> "Krokkie" wrote in message
>>> news:3b7c9f9f$0$226@hades.is.co.za...
>>>> Anette koop vir haar een van hierdie marmer koekrollers en vertel haar dat
>>>> sy hom moet MOER as hy slaap. Sy moet net sorg dat die eerste hou hom uitsit
>>>> en dan moet sy al sy vingers breek.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Bier is goed vir julle!
Volgende onderwerp: Alweer weg!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 14:16:53 MGT 2024