Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Hotnoskoolbredie
Hotnoskoolbredie [boodskap #48212] Di, 14 Augustus 2001 19:54 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Berei die vleis voor soos vir enige ander bredie.
Pluk die hotnoskool die vorige dag en laat oornag staan in koue soutwater.

Berei soos vir enige bredie met:
900g rugvleis
450g hotnoskool
450g aartappels
1 groot ui
115g suring of 'n bietjie suurlemoensap.
Annette
Re: Hotnoskoolbredie [boodskap #48237 is 'n antwoord op boodskap #48212] Wo, 15 Augustus 2001 05:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy praat seker van die muisbosskerm:))
Hotnoskool - dit is hoe dit uitgespreek word - dis 'n eetbare veldplant.
Annette

--

Danielle skryf in boodskap news:pq0knt4lce1mchffln2lk898svumjk76fj@4ax.com...
> On Tue, 14 Aug 2001 21:54:19 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Pluk die hotnoskool die vorige dag en laat oornag staan in koue soutwater.
>
> Annette, verduidelik asseblief vir ons wat presies is die
> "hotnoskool". En is daar 'n "t" weg, of skryf mens dit so sonner die
> "t"? Ek onthou so vaagweg dat ons by 'n plek genaamd "muisboskraal:
> of iets in daardie lyn was. Hulle het allerande tipiese weskus kosse
> en dinge daar gehad. Dit was so opelug "restaurant" op die see wat
> met takke en goeters toegekamp was, en daar was ook 'n reuse
> slang...dit onthou ek goed. Ek onthou ook die vrek koue windjie, maar
> daar was baie wyn. Ek het die foto's van ons wat daar sit en
> verkluim, en my Amerikaanse vriende wat saam was, en vreeslik verdwaas
> lyk...:-)))
>
Re: Hotnoskoolbredie [boodskap #48242 is 'n antwoord op boodskap #48212] Wo, 15 Augustus 2001 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
:) jy soek al weer vir moelikgeit nè?

Annette wrote:
>
> Berei die vleis voor soos vir enige ander bredie.
> Pluk die hotnoskool die vorige dag en laat oornag staan in koue soutwater.
>
> Berei soos vir enige bredie met:
> 900g rugvleis
> 450g hotnoskool
> 450g aartappels
> 1 groot ui
> 115g suring of 'n bietjie suurlemoensap.
> Annette
Re: Hotnoskoolbredie [boodskap #48248 is 'n antwoord op boodskap #48212] Wo, 15 Augustus 2001 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is nou al meer as 1 muisbosskerm - lyk my dit gaan 'n franchise
word:))))

Ons ken ook van marog.
Enigiets wat vir my soos spinasie of groenboontjies lyk, hou ek van.:)
Annette

--
.

Danielle skryf in boodskap news:9p2knto3fohdve8pvpmif6m6mkvkq7ufvt@4ax.com...
> On Wed, 15 Aug 2001 07:31:23 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Jy praat seker van die muisbosskerm:))
>
> Yes - dis die plek se naam! Dankie! :-) Bestaan dit nog? Dit was
> nogal 'n ervaring, hoor!
>
>> Hotnoskool - dit is hoe dit uitgespreek word - dis 'n eetbare veldplant.
>
> Hulle het dit ook daai aand opgedis. Dit was
> nogal..er..wel...interessant! :-))
>
> Waar ek as jong kind groot geword het, het die mense "marog" geeet.
> Hier noem hulle dit net "Collards", maar dit proe vir my nes marog.
> :-))
>
Re: Hotnoskoolbredie [boodskap #48250 is 'n antwoord op boodskap #48242] Wo, 15 Augustus 2001 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai nooit!! Ek deel maar net reseppies op versoek uit;)))
Annette

--
>> Berei soos vir enige bredie met:
>> 900g rugvleis
>> 450g hotnoskool
>> 450g aartappels
>> 1 groot ui
>> 115g suring of 'n bietjie suurlemoensap.
>> Annette
Re: Hotnoskoolbredie [boodskap #48261 is 'n antwoord op boodskap #48212] Wo, 15 Augustus 2001 08:31 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En net so sterk ook:))))
Annette
>
> Familie van Popye? :-))))
>
Vorige onderwerp: Ouma se Warmpoeding
Volgende onderwerp: Rook, eet en drinklesse!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 02:48:27 MGT 2024