Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die uitsig is maar sleg!!
Die uitsig is maar sleg!! [boodskap #48102] Ma, 13 Augustus 2001 17:46 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Saterdagaand en die omie sit gemaklik agteroor om so 'n bietjie die
televisie te "surf".

Wat sou ek sien? 'n Amerikaner sit met sy kop onder 'n dame se rok en vreet
nugter alleen wat! Ek sit die TV so vinnig af as wat ek kon en staar met oë
so groot soos pierings vir 'n volle minuut na 'n niksseggende kolletjie teen
die muur. Ek kon nie glo wat ek gesien het nie!!

'n Week later, verlede Saterdagaand, kry ek genoeg moed om weer die TV aan
te skakel, en SO WRAGTIG hier is dieselfde ding aan die gang maar net in 'n
ander rolprent. Hierdie slag nog meer blatant!!

Weer gaan die TV af maar hierdie keer kan ek nie te lank na die nikseggende
kolletjie teen die muur kyk nie want ek moes na die toilet hardloop om my
negentien Rand se Debonair's Hawaiin Pizza te gaan download.

Is hierdie 'n nuwe trant met die sogenaamde Adult-movies?? Kan hulle nie 'n
ouderdomsbeperking op hierdie rolprente sit wat ou mense verbied om te kyk
nie? Het ek iets my hele lewe lank gemis, of wat?

Dit sal my miskien weer so 'n paar weke vat om te herstel maar volgende keer
is ek reg vir hulle: Ek sal op 'n veilige afstand van die TV staan met die
afstand beheer in een hand en my .38 Special in die ander. En ek sal seker
maak dat ek my negentien Rand se Debonaire's Hawaiin Pizza agterna geniet.
Re: Die uitsig is maar sleg!! [boodskap #48136 is 'n antwoord op boodskap #48102] Di, 14 Augustus 2001 04:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
LOL

'n Vriend van my se altyd as hy 'n movie op tv gaan kyk en daar is 'n
oudedomsbeperking op dan moet hy en sy dogter kies wie gaan slaap en wie
gaan kyk.

In my grootword dae was die meeste wat jy op TV kon sien 'n vrou miskien in
haar onderklere. My ouers self se as daar 'n OP van 18 is dan gaan slaap
hulle ook.

"Grahame" skryf in boodskap news:3b7814e1.0@news1.mweb.co.za...
> Saterdagaand en die omie sit gemaklik agteroor om so 'n bietjie die
> televisie te "surf".
>
> Wat sou ek sien? 'n Amerikaner sit met sy kop onder 'n dame se rok en vreet
> nugter alleen wat! Ek sit die TV so vinnig af as wat ek kon en staar met oë
> so groot soos pierings vir 'n volle minuut na 'n niksseggende kolletjie teen
> die muur. Ek kon nie glo wat ek gesien het nie!!
>
> 'n Week later, verlede Saterdagaand, kry ek genoeg moed om weer die TV aan
> te skakel, en SO WRAGTIG hier is dieselfde ding aan die gang maar net in 'n
> ander rolprent. Hierdie slag nog meer blatant!!
>
> Weer gaan die TV af maar hierdie keer kan ek nie te lank na die nikseggende
> kolletjie teen die muur kyk nie want ek moes na die toilet hardloop om my
> negentien Rand se Debonair's Hawaiin Pizza te gaan download.
>
> Is hierdie 'n nuwe trant met die sogenaamde Adult-movies?? Kan hulle nie 'n
> ouderdomsbeperking op hierdie rolprente sit wat ou mense verbied om te kyk
> nie? Het ek iets my hele lewe lank gemis, of wat?
>
> Dit sal my miskien weer so 'n paar weke vat om te herstel maar volgende keer
> is ek reg vir hulle: Ek sal op 'n veilige afstand van die TV staan met die
> afstand beheer in een hand en my .38 Special in die ander. En ek sal seker
> maak dat ek my negentien Rand se Debonaire's Hawaiin Pizza agterna geniet.
>
Re: Die uitsig is maar sleg!! [boodskap #48152 is 'n antwoord op boodskap #48102] Di, 14 Augustus 2001 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ha Ha

Tosca
******************************
"Jonas" wrote
> Grahame, ja, dis vieslik. Kan jy net die tyd en kanaalbesonderhede herhaal
Re: Die uitsig is maar sleg!! [boodskap #48179 is 'n antwoord op boodskap #48102] Di, 14 Augustus 2001 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, sodra jy weet laat my weet:))
Ek sien net natuurprogramme as ek die TV aanskakel:))
Annette

--

Jonas skryf in boodskap news:3b78a3f6$0$227@helios.is.co.za...
> Grahame, ja, dis vieslik. Kan jy net die tyd en kanaalbesonderhede herhaal
> ....
> "Grahame" wrote in message
> news:3b7814e1.0@news1.mweb.co.za...
>> Saterdagaand en die omie sit gemaklik agteroor om so 'n bietjie die
>> televisie te "surf".
>>
>> Wat sou ek sien? 'n Amerikaner sit met sy kop onder 'n dame se rok en
> vreet
>> nugter alleen wat! Ek sit die TV so vinnig af as wat ek kon en staar
met
> oë
>> so groot soos pierings vir 'n volle minuut na 'n niksseggende kolletjie
> teen
>> die muur. Ek kon nie glo wat ek gesien het nie!!
>>
>> 'n Week later, verlede Saterdagaand, kry ek genoeg moed om weer die TV aan
>> te skakel, en SO WRAGTIG hier is dieselfde ding aan die gang maar net in
> 'n
>> ander rolprent. Hierdie slag nog meer blatant!!
>>
>> Weer gaan die TV af maar hierdie keer kan ek nie te lank na die
> nikseggende
>> kolletjie teen die muur kyk nie want ek moes na die toilet hardloop om my
>> negentien Rand se Debonair's Hawaiin Pizza te gaan download.
>>
>> Is hierdie 'n nuwe trant met die sogenaamde Adult-movies?? Kan hulle
nie
> 'n
>> ouderdomsbeperking op hierdie rolprente sit wat ou mense verbied om te kyk
>> nie? Het ek iets my hele lewe lank gemis, of wat?
>>
>> Dit sal my miskien weer so 'n paar weke vat om te herstel maar volgende
> keer
>> is ek reg vir hulle: Ek sal op 'n veilige afstand van die TV staan met
> die
>> afstand beheer in een hand en my .38 Special in die ander. En ek sal
> seker
>> maak dat ek my negentien Rand se Debonaire's Hawaiin Pizza agterna geniet.
>>
>
Re: Die uitsig is maar sleg!! [boodskap #48197 is 'n antwoord op boodskap #48102] Di, 14 Augustus 2001 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Grahame, ja, dis vieslik. Kan jy net die tyd en kanaalbesonderhede herhaal
....

"Grahame" skryf in boodskap news:3b7814e1.0@news1.mweb.co.za...
> Saterdagaand en die omie sit gemaklik agteroor om so 'n bietjie die
> televisie te "surf".
>
> Wat sou ek sien? 'n Amerikaner sit met sy kop onder 'n dame se rok en vreet
> nugter alleen wat! Ek sit die TV so vinnig af as wat ek kon en staar met oë
> so groot soos pierings vir 'n volle minuut na 'n niksseggende kolletjie teen
> die muur. Ek kon nie glo wat ek gesien het nie!!
>
> 'n Week later, verlede Saterdagaand, kry ek genoeg moed om weer die TV aan
> te skakel, en SO WRAGTIG hier is dieselfde ding aan die gang maar net in 'n
> ander rolprent. Hierdie slag nog meer blatant!!
>
> Weer gaan die TV af maar hierdie keer kan ek nie te lank na die nikseggende
> kolletjie teen die muur kyk nie want ek moes na die toilet hardloop om my
> negentien Rand se Debonair's Hawaiin Pizza te gaan download.
>
> Is hierdie 'n nuwe trant met die sogenaamde Adult-movies?? Kan hulle nie 'n
> ouderdomsbeperking op hierdie rolprente sit wat ou mense verbied om te kyk
> nie? Het ek iets my hele lewe lank gemis, of wat?
>
> Dit sal my miskien weer so 'n paar weke vat om te herstel maar volgende keer
> is ek reg vir hulle: Ek sal op 'n veilige afstand van die TV staan met die
> afstand beheer in een hand en my .38 Special in die ander. En ek sal seker
> maak dat ek my negentien Rand se Debonaire's Hawaiin Pizza agterna geniet.
>
Re: Die uitsig is maar sleg!! [boodskap #48278 is 'n antwoord op boodskap #48179] Wo, 15 Augustus 2001 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jonas en Annette wil natuurlik weet sodat hulle nie ook per ongeluk daarop
afkom nie... Jonas, sodra jy weet laat my weet:))[/color]
> Ek sien net natuurprogramme as ek die TV aanskakel:))
> Annette
>
>
> --
> Jonas wrote in message
> news:3b78a3f6$0$227@helios.is.co.za...
>> Grahame, ja, dis vieslik. Kan jy net die tyd en kanaalbesonderhede herhaal
>> ....
>> "Grahame" wrote in message
>> news:3b7814e1.0@news1.mweb.co.za...
>>> Saterdagaand en die omie sit gemaklik agteroor om so 'n bietjie die
>>> televisie te "surf".
>>>
>>> Wat sou ek sien? 'n Amerikaner sit met sy kop onder 'n dame se rok en
>> vreet
>>> nugter alleen wat! Ek sit die TV so vinnig af as wat ek kon en staar
> met
>> oë
>>> so groot soos pierings vir 'n volle minuut na 'n niksseggende
kolletjie
>> teen
>>> die muur. Ek kon nie glo wat ek gesien het nie!!
>>>
>>> 'n Week later, verlede Saterdagaand, kry ek genoeg moed om weer die TV
> aan
>>> te skakel, en SO WRAGTIG hier is dieselfde ding aan die gang maar net
in
>> 'n
>>> ander rolprent. Hierdie slag nog meer blatant!!
>>>
>>> Weer gaan die TV af maar hierdie keer kan ek nie te lank na die
>> nikseggende
>>> kolletjie teen die muur kyk nie want ek moes na die toilet hardloop om
> my
>>> negentien Rand se Debonair's Hawaiin Pizza te gaan download.
>>>
>>> Is hierdie 'n nuwe trant met die sogenaamde Adult-movies?? Kan hulle
> nie
>> 'n
>>> ouderdomsbeperking op hierdie rolprente sit wat ou mense verbied om te
> kyk
>>> nie? Het ek iets my hele lewe lank gemis, of wat?
>>>
>>> Dit sal my miskien weer so 'n paar weke vat om te herstel maar
volgende
>> keer
>>> is ek reg vir hulle: Ek sal op 'n veilige afstand van die TV staan
met
>> die
>>> afstand beheer in een hand en my .38 Special in die ander. En ek sal
>> seker
>>> maak dat ek my negentien Rand se Debonaire's Hawaiin Pizza agterna
> geniet.
>>>
>>
>
Re: Die uitsig is maar sleg!! [boodskap #48370 is 'n antwoord op boodskap #48278] Do, 16 Augustus 2001 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Per ongeluk my voet!! Dit sal beslis doelbewus wees:)))
Annette

--
.

Sakkie skryf in boodskap news:3b7a6579$0$233@hades.is.co.za...
> Jonas en Annette wil natuurlik weet sodat hulle nie ook per ongeluk daarop
> afkom nie...
> "Annette" wrote in message
> news:9lb9n9$8dkp6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas, sodra jy weet laat my weet:))
>> Ek sien net natuurprogramme as ek die TV aanskakel:))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Jonas wrote in message
>> news:3b78a3f6$0$227@helios.is.co.za...
>>> Grahame, ja, dis vieslik. Kan jy net die tyd en kanaalbesonderhede
> herhaal
>>> ....
>>> "Grahame" wrote in message
>>> news:3b7814e1.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Saterdagaand en die omie sit gemaklik agteroor om so 'n bietjie die
>>>> televisie te "surf".
>>>>
>>>> Wat sou ek sien? 'n Amerikaner sit met sy kop onder 'n dame se rok
en
>>> vreet
>>>> nugter alleen wat! Ek sit die TV so vinnig af as wat ek kon en
staar
>> met
>>> oë
>>>> so groot soos pierings vir 'n volle minuut na 'n niksseggende
> kolletjie
>>> teen
>>>> die muur. Ek kon nie glo wat ek gesien het nie!!
>>>>
>>>> 'n Week later, verlede Saterdagaand, kry ek genoeg moed om weer die
TV
>> aan
>>>> te skakel, en SO WRAGTIG hier is dieselfde ding aan die gang maar
net
> in
>>> 'n
>>>> ander rolprent. Hierdie slag nog meer blatant!!
>>>>
>>>> Weer gaan die TV af maar hierdie keer kan ek nie te lank na die
>>> nikseggende
>>>> kolletjie teen die muur kyk nie want ek moes na die toilet hardloop
om
>> my
>>>> negentien Rand se Debonair's Hawaiin Pizza te gaan download.
>>>>
>>>> Is hierdie 'n nuwe trant met die sogenaamde Adult-movies?? Kan
hulle
>> nie
>>> 'n
>>>> ouderdomsbeperking op hierdie rolprente sit wat ou mense verbied om
te
>> kyk
>>>> nie? Het ek iets my hele lewe lank gemis, of wat?
>>>>
>>>> Dit sal my miskien weer so 'n paar weke vat om te herstel maar
> volgende
>>> keer
>>>> is ek reg vir hulle: Ek sal op 'n veilige afstand van die TV staan
> met
>>> die
>>>> afstand beheer in een hand en my .38 Special in die ander. En ek
sal
>>> seker
>>>> maak dat ek my negentien Rand se Debonaire's Hawaiin Pizza agterna
>> geniet.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die uitsig is maar sleg!! [boodskap #48383 is 'n antwoord op boodskap #48370] Do, 16 Augustus 2001 13:39 Na vorige boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jaaaa-Jaaaa, ek wou dit nou maar net nie so laat klink het nie
;-)))))))

"Annette" skryf in boodskap news:9lghcd$9acgk$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Per ongeluk my voet!! Dit sal beslis doelbewus wees:)))
> Annette
>
>
> --
> .
> Sakkie wrote in message
> news:3b7a6579$0$233@hades.is.co.za...
>> Jonas en Annette wil natuurlik weet sodat hulle nie ook per ongeluk daarop
>> afkom nie...>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9lb9n9$8dkp6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jonas, sodra jy weet laat my weet:))
>>> Ek sien net natuurprogramme as ek die TV aanskakel:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> --
>>> Jonas wrote in message
>>> news:3b78a3f6$0$227@helios.is.co.za...
>>>> Grahame, ja, dis vieslik. Kan jy net die tyd en kanaalbesonderhede
>> herhaal
>>>> ....
>>>> "Grahame" wrote in message
>>>> news:3b7814e1.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Saterdagaand en die omie sit gemaklik agteroor om so 'n bietjie die
>>>> > televisie te "surf".
>>>> >
>>>> > Wat sou ek sien? 'n Amerikaner sit met sy kop onder 'n dame se
rok
> en
>>>> vreet
>>>> > nugter alleen wat! Ek sit die TV so vinnig af as wat ek kon en
> staar
>>> met
>>>> oë
>>>> > so groot soos pierings vir 'n volle minuut na 'n niksseggende
>> kolletjie
>>>> teen
>>>> > die muur. Ek kon nie glo wat ek gesien het nie!!
>>>> >
>>>> > 'n Week later, verlede Saterdagaand, kry ek genoeg moed om weer
die
> TV
>>> aan
>>>> > te skakel, en SO WRAGTIG hier is dieselfde ding aan die gang maar
> net
>> in
>>>> 'n
>>>> > ander rolprent. Hierdie slag nog meer blatant!!
>>>> >
>>>> > Weer gaan die TV af maar hierdie keer kan ek nie te lank na die
>>>> nikseggende
>>>> > kolletjie teen die muur kyk nie want ek moes na die toilet
hardloop
> om
>>> my
>>>> > negentien Rand se Debonair's Hawaiin Pizza te gaan download.
>>>> >
>>>> > Is hierdie 'n nuwe trant met die sogenaamde Adult-movies?? Kan
> hulle
>>> nie
>>>> 'n
>>>> > ouderdomsbeperking op hierdie rolprente sit wat ou mense verbied
om
> te
>>> kyk
>>>> > nie? Het ek iets my hele lewe lank gemis, of wat?
>>>> >
>>>> > Dit sal my miskien weer so 'n paar weke vat om te herstel maar
>> volgende
>>>> keer
>>>> > is ek reg vir hulle: Ek sal op 'n veilige afstand van die TV
staan
>> met
>>>> die
>>>> > afstand beheer in een hand en my .38 Special in die ander. En ek
> sal
>>>> seker
>>>> > maak dat ek my negentien Rand se Debonaire's Hawaiin Pizza agterna
>>> geniet.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Spaar geweldig op Groceries
Volgende onderwerp: Terug na die naweek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 07:59:45 MGT 2024