Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Leeu genetalie ens.
Leeu genetalie ens. [boodskap #48067] Ma, 13 Augustus 2001 07:11 na volgende boodskap
Liezl  is tans af-lyn  Liezl
Boodskappe: 27
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Goeie More Max

Is dit jou slegte week of het jy net nie lekker naweek gehou nie?

Ek dink nie dat ek enige individu aangeval het nie, maar as jy dit so
persoonlik voel is al daardie dinge seker op jou van toepassing.

Sou dit nie minder tyd opgeneem het om net 'n nuwe opskrif te begin
was se 'Ek hou niks van Liezl nie'? Op die manier sou jy nie nodig
gehad het om negatiewe goed te se gehad het op al wat 'n antwoord is
wat ek nog hierdie naweek geplaas het nie. O, dis strenggesproke nie
heel waar nie. Daar is een waarop jy nog nie iets te se gehad het nie.
Kom ons maak dit jou Maandagoggend uitdagingtjie ne.

Alle grappies op 'n stokkie. Ek geniet dit nie om met mense te baklei
nie en ek glo almal kan goed genoeg klaar kom as alby partye hard
genoeg daaraan werk. So kom ons se ek het nie bedoel om jou persoonlik
aan te val nie. Dit was bedoel as sosiale kommentaar. En as jy wil kan
ons oor begin en probeer nice wees met mekaar, maar as jy nie wil nie
moet ek net se dat jy nie noodwendig altyd so 'n mooi lang antwoord
sal terug kry nie, want ek mors nie gewoonlik my tyd met 'n onnodige
stryery nie.

Hier is die eerste kans om oor die weg te kom. Jou keuse.

Liezl
Re: Leeu genetalie ens. [boodskap #48094 is 'n antwoord op boodskap #48067] Ma, 13 Augustus 2001 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Waar val jy uit, Jonas?
________________________________________________________

"Jonas" skryf in boodskap news:3b77c8c4$0$229@hades.is.co.za...
> Liedzl - ek is nie Max nie (wil ook nie wees nie).
> Baie vertroulik - ons hou van jou ...
> "Liezl" wrote in message
> news:1b25448e.0108122311.54494ec5@posting.google.com...
>> Goeie More Max
>>
>> Is dit jou slegte week of het jy net nie lekker naweek gehou nie?
>>
>> Ek dink nie dat ek enige individu aangeval het nie, maar as jy dit so
>> persoonlik voel is al daardie dinge seker op jou van toepassing.
>>
>> Sou dit nie minder tyd opgeneem het om net 'n nuwe opskrif te begin
>> was se 'Ek hou niks van Liezl nie'? Op die manier sou jy nie nodig
>> gehad het om negatiewe goed te se gehad het op al wat 'n antwoord is
>> wat ek nog hierdie naweek geplaas het nie. O, dis strenggesproke nie
>> heel waar nie. Daar is een waarop jy nog nie iets te se gehad het nie.
>> Kom ons maak dit jou Maandagoggend uitdagingtjie ne.
>>
>> Alle grappies op 'n stokkie. Ek geniet dit nie om met mense te baklei
>> nie en ek glo almal kan goed genoeg klaar kom as alby partye hard
>> genoeg daaraan werk. So kom ons se ek het nie bedoel om jou persoonlik
>> aan te val nie. Dit was bedoel as sosiale kommentaar. En as jy wil kan
>> ons oor begin en probeer nice wees met mekaar, maar as jy nie wil nie
>> moet ek net se dat jy nie noodwendig altyd so 'n mooi lang antwoord
>> sal terug kry nie, want ek mors nie gewoonlik my tyd met 'n onnodige
>> stryery nie.
>>
>> Hier is die eerste kans om oor die weg te kom. Jou keuse.
>>
>> Liezl
>
Re: Leeu genetalie ens. [boodskap #48095 is 'n antwoord op boodskap #48067] Ma, 13 Augustus 2001 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Liezl! Dankie vir die amusante antwoord!

Wou jou eintlik net oor die vingers tik omdat jy dink jy ken almal op
die groep, na 'n week... Ek baklei graag.
______________________________________________________

"Liezl" skryf in boodskap news:1b25448e.0108122311.54494ec5@posting.google.com...
> Goeie More Max
>
> Is dit jou slegte week of het jy net nie lekker naweek gehou nie?
>
> Ek dink nie dat ek enige individu aangeval het nie, maar as jy dit so
> persoonlik voel is al daardie dinge seker op jou van toepassing.
>
> Sou dit nie minder tyd opgeneem het om net 'n nuwe opskrif te begin
> was se 'Ek hou niks van Liezl nie'? Op die manier sou jy nie nodig
> gehad het om negatiewe goed te se gehad het op al wat 'n antwoord is
> wat ek nog hierdie naweek geplaas het nie. O, dis strenggesproke nie
> heel waar nie. Daar is een waarop jy nog nie iets te se gehad het nie.
> Kom ons maak dit jou Maandagoggend uitdagingtjie ne.
>
> Alle grappies op 'n stokkie. Ek geniet dit nie om met mense te baklei
> nie en ek glo almal kan goed genoeg klaar kom as alby partye hard
> genoeg daaraan werk. So kom ons se ek het nie bedoel om jou persoonlik
> aan te val nie. Dit was bedoel as sosiale kommentaar. En as jy wil kan
> ons oor begin en probeer nice wees met mekaar, maar as jy nie wil nie
> moet ek net se dat jy nie noodwendig altyd so 'n mooi lang antwoord
> sal terug kry nie, want ek mors nie gewoonlik my tyd met 'n onnodige
> stryery nie.
>
> Hier is die eerste kans om oor die weg te kom. Jou keuse.
>
> Liezl
Re: Leeu genetalie ens. [boodskap #48126 is 'n antwoord op boodskap #48095] Ma, 13 Augustus 2001 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liezl  is tans af-lyn  Liezl
Boodskappe: 27
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Nee Max, jy verstaan my alweer verkeerd. Die plan was nooit om te
klink of ek enige iemand op die groep goed ken nie. Ek het net my
mening gelig en mense is welkom om daarmee te verskil ( dit is die
hele idee met 'n nuusgroep,is dit nie), maar dit raak 'n bietjie
vervelig as dieselfe ou iets te se het op alles wat jy skryf. Dit lyk
regtig asof jy dink dat alles wat ek te se het op jou gemik is. Dit
kan mos nie wees as ek jou dan nie goed genoeg ken nie!

Ek wil nie he dat jy glad nie met my praat nie, maar se darem so nou
en dan iets positief man.
Re: Leeu genetalie ens. [boodskap #48129 is 'n antwoord op boodskap #48067] Di, 14 Augustus 2001 00:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Liedzl - ek is nie Max nie (wil ook nie wees nie).
Baie vertroulik - ons hou van jou ...

"Liezl" skryf in boodskap news:1b25448e.0108122311.54494ec5@posting.google.com...
> Goeie More Max
>
> Is dit jou slegte week of het jy net nie lekker naweek gehou nie?
>
> Ek dink nie dat ek enige individu aangeval het nie, maar as jy dit so
> persoonlik voel is al daardie dinge seker op jou van toepassing.
>
> Sou dit nie minder tyd opgeneem het om net 'n nuwe opskrif te begin
> was se 'Ek hou niks van Liezl nie'? Op die manier sou jy nie nodig
> gehad het om negatiewe goed te se gehad het op al wat 'n antwoord is
> wat ek nog hierdie naweek geplaas het nie. O, dis strenggesproke nie
> heel waar nie. Daar is een waarop jy nog nie iets te se gehad het nie.
> Kom ons maak dit jou Maandagoggend uitdagingtjie ne.
>
> Alle grappies op 'n stokkie. Ek geniet dit nie om met mense te baklei
> nie en ek glo almal kan goed genoeg klaar kom as alby partye hard
> genoeg daaraan werk. So kom ons se ek het nie bedoel om jou persoonlik
> aan te val nie. Dit was bedoel as sosiale kommentaar. En as jy wil kan
> ons oor begin en probeer nice wees met mekaar, maar as jy nie wil nie
> moet ek net se dat jy nie noodwendig altyd so 'n mooi lang antwoord
> sal terug kry nie, want ek mors nie gewoonlik my tyd met 'n onnodige
> stryery nie.
>
> Hier is die eerste kans om oor die weg te kom. Jou keuse.
>
> Liezl
Re: Leeu genetalie ens. [boodskap #48159 is 'n antwoord op boodskap #48126] Di, 14 Augustus 2001 09:30 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan jou 100%, maar vra my af of jy my WIL verstaan...
_______________________________________________
"Liezl"
> Nee Max, jy verstaan my alweer verkeerd.
Vorige onderwerp: Die Amerikaner wat in Zoeloe droom
Volgende onderwerp: Google in Afrikaans - vertalerversoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 22:00:22 MGT 2024