Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Google in Afrikaans - vertalerversoek
Google in Afrikaans - vertalerversoek [boodskap #48187] Di, 14 Augustus 2001 14:20
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leuce:
Die Google koppelvlak het nou 'n tweede vertaler. As gevolg van Google se
ondersigtigheidsbeleid mag hulle nie vir my sê wie die ander vertaler is
nie. Nou vra ek maar hierso... ander vertaler, as jy hier lees, maak
asseblief kontak met my (sommer hierso, want ek pos nie my adres hier nie).
Ons vertaal dinge totaal verskillend in dieselfde dokument -- dis verwarrend
vir gebruikers. Jy maak ook spelfoute (losskryf x vasskryf, koppelteken x
deelteken, inkonsekwentheid, ens) en vertaalfoute... erm, ek dink ons moet
netmeet en hieroor uitsluitsel kry.

Vriendelike groete
Vorige onderwerp: Leeu genetalie ens.
Volgende onderwerp: GEBEDSVERSOEK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 11:06:35 MGT 2024