Rugby 4.20vm [boodskap #47902] |
Fri, 10 August 2001 20:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
More-oggend is my geldjies op Australië - net omdat dit hulle beurt is om 'n
slag te wen:)))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rugby 4.20vm [boodskap #48018 is 'n antwoord op boodskap #47968] |
Sun, 12 August 2001 10:54 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ja-nee, Liezl, klink my jy woon nou al te lank tussen die Skotte - nou
nie juis 'n nasie wat veel van rugby af weet nie...
Self loop ek met Skotse bloed in die are rond.
li...@eco-formula.co.uk (Liezl) skryf in boodskap news:...
> SKUUUUUUUUUUUUS Ek het nou net uitgevind hoeveel van 'n poephol ek van
> myself gemaak het met my laaste uitlating. Verskoon tog asseblief my
> onnoselheid. Ek het nie geweet dat die Kiwi's en die Australiërs teen
> mekaar gespeel het nie. Ignoreer asseblief in die toekoms enige iets
> wat ek oor rugby te se het. Ek weet duidelik nie waarvan ek praat nie!
|
|
|