Rugby 4.20vm [boodskap #47902] |
Vr, 10 Augustus 2001 20:00 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
More-oggend is my geldjies op Australië - net omdat dit hulle beurt is om 'n
slag te wen:)))
Annette
|
|
|
Re: Rugby 4.20vm [boodskap #47929 is 'n antwoord op boodskap #47902] |
Sa, 11 Augustus 2001 06:59 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Moet nooit verras wees oor wat 'n orakel voorspel nie:)))
Jy het reg - baie krake wat uitgebuit kan word - net - het ons enige
intelligente Springbokke wat dit kan doen?
Teen wie speel die bokke volgende week?
Annette
Jonas skryf in boodskap news:3b74d053$0$227@hades.is.co.za...
> Raait - jy't gewen...
> Die uitslag het (my) verras.
> Die All Blacks is nie op standaard nie.
> Beide spanne het (m.i.) krake wat uitgebuit kan word...
> "Annette" wrote in message
> news:9l1ehk$70ga5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> More-oggend is my geldjies op Australië - net omdat dit hulle beurt is om 'n
>> slag te wen:)))
>> Annette
>>
>>
>> --
>
|
|
|
Re: Rugby 4.20vm [boodskap #47942 is 'n antwoord op boodskap #47902] |
Sa, 11 Augustus 2001 10:56 |
Liezl
Boodskappe: 27 Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Raait - jy't gewen...
> Die uitslag het (my) verras.
> Die All Blacks is nie op standaard nie.
> Beide spanne het (m.i.) krake wat uitgebuit kan word...
> "Annette" wrote in message
> news:9l1ehk$70ga5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> More-oggend is my geldjies op Australië - net omdat dit hulle beurt is om 'n
>> slag te wen:)))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> .
>>
>>
Dog maar net ek se. Die All Blacks speel eintlik vir New Zealand nie
vir Australie nie. Dis amper so erg as om te se die Springbokke speel
vir Mozambique!
|
|
|
Re: Rugby 4.20vm [boodskap #47951 is 'n antwoord op boodskap #47942] |
Sa, 11 Augustus 2001 13:14 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Liezl, ons weet dit - dat die All Blacks vir NZ speel.
Daardie dop wat jy gevat het skop nog steeds:)))))
Annette
--
.com> skryf in boodskap news:...
>> Raait - jy't gewen...
>> Die uitslag het (my) verras.
>> Die All Blacks is nie op standaard nie.
>> Beide spanne het (m.i.) krake wat uitgebuit kan word...
>> "Annette" wrote in message
>> news:9l1ehk$70ga5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> More-oggend is my geldjies op Australië - net omdat dit hulle beurt is om 'n
>>> slag te wen:)))
>>> Annette
>>>
> Dog maar net ek se. Die All Blacks speel eintlik vir New Zealand nie
> vir Australie nie. Dis amper so erg as om te se die Springbokke speel
> vir Mozambique!
|
|
|
Re: Rugby 4.20vm [boodskap #47968 is 'n antwoord op boodskap #47942] |
Sa, 11 Augustus 2001 15:50 |
Liezl
Boodskappe: 27 Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
SKUUUUUUUUUUUUS Ek het nou net uitgevind hoeveel van 'n poephol ek van
myself gemaak het met my laaste uitlating. Verskoon tog asseblief my
onnoselheid. Ek het nie geweet dat die Kiwi's en die Australiers teen
mekaar gespeel het nie. Ignoreer asseblief in die toekoms enige iets
wat ek oor rugby te se het. Ek weet duidelik nie waarvan ek praat nie!
|
|
|
Re: Rugby 4.20vm [boodskap #47979 is 'n antwoord op boodskap #47902] |
Sa, 11 Augustus 2001 18:27 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Raait - jy't gewen...
Die uitslag het (my) verras.
Die All Blacks is nie op standaard nie.
Beide spanne het (m.i.) krake wat uitgebuit kan word...
"Annette" skryf in boodskap news:9l1ehk$70ga5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> More-oggend is my geldjies op Australië - net omdat dit hulle beurt is om 'n
> slag te wen:)))
> Annette
>
|
|
|
Re: Rugby 4.20vm [boodskap #48000 is 'n antwoord op boodskap #47942] |
So, 12 Augustus 2001 02:14 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"What we have here is a lack of communication..."
Seblief Liezl verduidelik ...
"Liezl" skryf in boodskap news:1b25448e.0108110256.7b07fe3e@posting.google.com...
> "Jonas" skryf in boodskap news:...
>> Raait - jy't gewen...
>> Die uitslag het (my) verras.
>> Die All Blacks is nie op standaard nie.
>> Beide spanne het (m.i.) krake wat uitgebuit kan word...
>> "Annette" wrote in message
>> news:9l1ehk$70ga5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> More-oggend is my geldjies op Australië - net omdat dit hulle beurt is om 'n
>>> slag te wen:)))
>>> Annette
>>>
> Dog maar net ek se. Die All Blacks speel eintlik vir New Zealand nie
> vir Australie nie. Dis amper so erg as om te se die Springbokke speel
> vir Mozambique!
|
|
|
Re: Rugby 4.20vm [boodskap #48010 is 'n antwoord op boodskap #47968] |
So, 12 Augustus 2001 07:38 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Moenie alleen voel nie, hier's baie mense wat uilatings maak oor dinge
waarvan hulle niks weet nie...
______________________________________________________
"Liezl" skryf in boodskap news:1b25448e.0108110750.2bc51994@posting.google.com...
> SKUUUUUUUUUUUUS Ek het nou net uitgevind hoeveel van 'n poephol ek van
> myself gemaak het met my laaste uitlating. Verskoon tog asseblief my
> onnoselheid. Ek het nie geweet dat die Kiwi's en die Australiërs teen
> mekaar gespeel het nie. Ignoreer asseblief in die toekoms enige iets
> wat ek oor rugby te se het. Ek weet duidelik nie waarvan ek praat nie!
|
|
|
Re: Rugby 4.20vm [boodskap #48018 is 'n antwoord op boodskap #47968] |
So, 12 Augustus 2001 10:54 |
me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40 Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ja-nee, Liezl, klink my jy woon nou al te lank tussen die Skotte - nou
nie juis 'n nasie wat veel van rugby af weet nie...
Self loop ek met Skotse bloed in die are rond.
li...@eco-formula.co.uk (Liezl) skryf in boodskap news:...