Namakwalandse kossies [boodskap #47856] |
Thu, 09 August 2001 14:06 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kaiings
Lewerharslag
Vetderm
Kleinpens
Keelderm
Bloedwors
Doodgooi
Ystervarkvel
Peertjies
Hotnoskoolbredie
Groenpampoenbredie
Suringpap
Roosterkoek
Annette
|
|
|
Re: Namakwalandse kossies [boodskap #47990 is 'n antwoord op boodskap #47856] |
Sat, 11 August 2001 21:08 |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ken meeste van hulle maar nie die Hotnoskoolbredie en ystervarkvel nie. As jy
'n resep het laat kom asb.
Reenen
Annette skryf in boodskap news:9ku9ae$6k7kd$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kaiings
> Lewerharslag
> Vetderm
> Kleinpens
> Keelderm
> Bloedwors
> Doodgooi
> Ystervarkvel
> Peertjies
> Hotnoskoolbredie
> Groenpampoenbredie
> Suringpap
> Roosterkoek
>
> Annette
>
|
|
|