Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Shortcuts en Emoticons
Re: Shortcuts en Emoticons [boodskap #47861] Do, 09 Augustus 2001 15:29
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jammer vir die hoofletters in opskrif. Dit was 'n oversight. Vat ook 'n
bietjie lank om te laai - miskien kan iemand my wys hoe om te kompres.
Grahame

Grahame skryf in boodskap news:3b72ac9d.0@news1.mweb.co.za...
> Ek dink sommige van julle mag hierdie handig vind (aangeheg). Eintlik is
> die Emoticons maar vir die Chat Rooms maar dit sal interesant wees as iemand
> een kan ontwerp vir opmerkings soos die van Jan en L&P (wat "kots"
> voorstel).
>
> Gepraat daarvan, volgens CNN is kinderpornografie 'n baie groot probleem op
> die internet. Is daar nie iewers 'n goeie virusontwerper wat vuilis wat na
> dit kyk kan lok nie en dan sy rekenaar heeltemaal in sy gesig kan laat
> ontplof nie? Dit sal nie die varke wat "k"-porn laai laat afskrik nie, maar
> 'n vuil-uil sal tweekeer dink voordat hy op so-iets kliek.
>
> (Genadiglik besef ek dat ek nie juis 'n "skoon-uil" is nie, nie maar
> kinders?? Behoed ons.)
>
Vorige onderwerp: Ou resepte/ Nuwe mate
Volgende onderwerp: Opblaaswalvisse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 16:26:38 MGT 2024