Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Opblaaswalvisse
Opblaaswalvisse [boodskap #47850] Do, 09 Augustus 2001 08:22 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoor julle blaas ook nou walvisse op... Vertel vertel!!!

Het 'n ruk terug op TV gesien hoe hulle in VSA of Kanada 'n walvis opblaas.
Per ongeluk met te veel plofstof, soveel so dat die skare moes koes vir die
walvisvleisreën! Gelukkig nie erg beseer nie, wel 'n kar deurgeloop onder 'n
200kg stuk vleis!

En toe kom die stink...
Re: Opblaaswalvisse [boodskap #47860 is 'n antwoord op boodskap #47850] Do, 09 Augustus 2001 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar in PE. Die arme pofstofdeskundiges is so getraumatiseer, hulle kry
behandeling:)))
Hulle was meer versigtig hier, en het glo net die helfte van die arme dooie
walvis opgeblaas.
Annette

--
Max skryf in boodskap news:9kthbl$5dp$1@azure.nl.gxn.net...
> Hoor julle blaas ook nou walvisse op... Vertel vertel!!!
>
> Het 'n ruk terug op TV gesien hoe hulle in VSA of Kanada 'n walvis opblaas.
> Per ongeluk met te veel plofstof, soveel so dat die skare moes koes vir die
> walvisvleisreën! Gelukkig nie erg beseer nie, wel 'n kar deurgeloop onder 'n
> 200kg stuk vleis!
>
> En toe kom die stink...
>
Re: Opblaaswalvisse [boodskap #47866 is 'n antwoord op boodskap #47860] Do, 09 Augustus 2001 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoe raak mens ook ontslae van soveel vis...?
______________________________________________
ann...@ctnet.co.za het gesê:
> Blykbaar in PE. Die arme pofstofdeskundiges is so getraumatiseer, hulle kry
> behandeling:)))
> Hulle was meer versigtig hier, en het glo net die helfte van die arme dooie
> walvis opgeblaas.
> Annette
>
> --
> Max skryf in boodskap news:9kthbl$5dp$1@azure.nl.gxn.net...
>> Hoor julle blaas ook nou walvisse op... Vertel vertel!!!
>>
>> Het 'n ruk terug op TV gesien hoe hulle in VSA of Kanada 'n walvis opblaas.
>> Per ongeluk met te veel plofstof, soveel so dat die skare moes koes vir die
>> walvisvleisreën! Gelukkig nie erg beseer nie, wel 'n kar deurgeloop onder 'n
>> 200kg stuk vleis!
>>
>> En toe kom die stink...
>>
>
Re: Opblaaswalvisse [boodskap #47867 is 'n antwoord op boodskap #47866] Do, 09 Augustus 2001 17:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maak 'n helse klomp vishamburgers:))))
Annette

--
Max skryf in boodskap news:9kuevh$chk$1@azure.nl.gxn.net...
> Hoe raak mens ook ontslae van soveel vis...?
> ______________________________________________
> ann...@ctnet.co.za het gesê:
>> Blykbaar in PE. Die arme pofstofdeskundiges is so getraumatiseer, hulle kry
>> behandeling:)))
>> Hulle was meer versigtig hier, en het glo net die helfte van die arme dooie
>> walvis opgeblaas.
>> Annette
>>
>> --
>> Max skryf in boodskap news:9kthbl$5dp$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Hoor julle blaas ook nou walvisse op... Vertel vertel!!!
>>>
>>> Het 'n ruk terug op TV gesien hoe hulle in VSA of Kanada 'n walvis opblaas.
>>> Per ongeluk met te veel plofstof, soveel so dat die skare moes koes vir die
>>> walvisvleisreën! Gelukkig nie erg beseer nie, wel 'n kar deurgeloop onder 'n
>>> 200kg stuk vleis!
>>>
>>> En toe kom die stink...
>>>
>>
Re: Opblaaswalvisse [boodskap #47869 is 'n antwoord op boodskap #47850] Do, 09 Augustus 2001 20:48 Na vorige boodskap
Liezl  is tans af-lyn  Liezl
Boodskappe: 27
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Beslis nie die soort van ding wat 'n mens met 'n blaasoppie moet verwar nie!
Vorige onderwerp: Re: Shortcuts en Emoticons
Volgende onderwerp: Pos van Rico
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 04:21:20 MGT 2024