Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Internasionale Rassisme Konferensie in SA
Internasionale Rassisme Konferensie in SA [boodskap #47744] Di, 07 Augustus 2001 11:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee - ons het mos ons eie oefenlopie hier gehad verlede jaar - nou weet
ons hoe om dit internasionaal te doen:))
Kry dit op 'n ander kol op die internet:
Blykbaar is een van die besprekingspunte koeie - hulle rassistiese neiging
om slegs wit melk te lewer:))

By dieselfde kol: Iemand wat 'n kind in Holland het wil graag gaan bloed
skenk. Hy is getroud met 'n nooi van Bloemfontein.
Op die aansoekvorm is een van die vrae glo:
Het u enige seks met 'n persoon gehad Suid van die Sahara.?
Die man wil nou nie op die vorm lieg nie, en hy weet die vraag gaan oor VIGS
Hy is blykbaar nou in 'n dilemma.
Annette

--
Re: Internasionale Rassisme Konferensie in SA [boodskap #47774 is 'n antwoord op boodskap #47744] Di, 07 Augustus 2001 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
> Het u enige seks met 'n persoon gehad Suid van die Sahara.?

Nee, sover kom ek nie by nie!
__________________________________________________
Re: Internasionale Rassisme Konferensie in SA [boodskap #47775 is 'n antwoord op boodskap #47744] Di, 07 Augustus 2001 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
> Het u enige seks met 'n persoon gehad Suid van die Sahara.?

Tel ek self ook?
____________________________________________________
Re: Internasionale Rassisme Konferensie in SA [boodskap #47776 is 'n antwoord op boodskap #47744] Di, 07 Augustus 2001 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
> Het u enige seks met 'n persoon gehad Suid van die Sahara.?

Nie met 'n persoon nie! Met PERSONE!!!
__________________________________________________________
Re: Internasionale Rassisme Konferensie in SA [boodskap #47777 is 'n antwoord op boodskap #47744] Di, 07 Augustus 2001 15:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek soek nie ongetoetste bloed nie, noord of suid van die sahara. Kan nie
glo dat so 'n vraag in 'n lys voorkom nie. In NL? Ek twyfel...

In 'n land waar 'n rooi plakkertjie onder die saal van 'n vlugteling se
fiets vandag as klassifiserend afgemaak is, vier uur na dit ingestel is.

Ek hoop nie hy oorweeg enige iets anders as die waarheid nie, of is hy
dalk bang vir die WAARHEID?
____________________________________________________________ ___

"Annette" skryf in boodskap news:9kol3a$5r73n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Janee - ons het mos ons eie oefenlopie hier gehad verlede jaar - nou weet
> ons hoe om dit internasionaal te doen:))
> Kry dit op 'n ander kol op die internet:
> Blykbaar is een van die besprekingspunte koeie - hulle rassistiese neiging
> om slegs wit melk te lewer:))
>
> By dieselfde kol: Iemand wat 'n kind in Holland het wil graag gaan bloed
> skenk. Hy is getroud met 'n nooi van Bloemfontein.
> Op die aansoekvorm is een van die vrae glo:
> Het u enige seks met 'n persoon gehad Suid van die Sahara.?
> Die man wil nou nie op die vorm lieg nie, en hy weet die vraag gaan oor VIGS
> Hy is blykbaar nou in 'n dilemma.
> Annette
>
> --
>
Re: Internasionale Rassisme Konferensie in SA [boodskap #47785 is 'n antwoord op boodskap #47744] Di, 07 Augustus 2001 19:37 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wonder wat die een ons uit die sak gaan jaag

Reenen

Annette skryf in boodskap news:9kol3a$5r73n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Janee - ons het mos ons eie oefenlopie hier gehad verlede jaar - nou weet
> ons hoe om dit internasionaal te doen:))
> Kry dit op 'n ander kol op die internet:
> Blykbaar is een van die besprekingspunte koeie - hulle rassistiese neiging
> om slegs wit melk te lewer:))
>
> By dieselfde kol: Iemand wat 'n kind in Holland het wil graag gaan bloed
> skenk. Hy is getroud met 'n nooi van Bloemfontein.
> Op die aansoekvorm is een van die vrae glo:
> Het u enige seks met 'n persoon gehad Suid van die Sahara.?
> Die man wil nou nie op die vorm lieg nie, en hy weet die vraag gaan oor VIGS
> Hy is blykbaar nou in 'n dilemma.
> Annette
>
> --
>
Vorige onderwerp: 'n optree van UYS in Nederland ?
Volgende onderwerp: Afleiding?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 00:33:00 MGT 2024