Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 2 AUGUSTUS
2 AUGUSTUS [boodskap #47636] Sa, 04 Augustus 2001 06:49
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
2 AUGUSTUS

1889 - Ivan Lombard gebore in die Kimberley-distrik. As kind het hy die
ellende van 'n Britse Konsentrasiekamp deurleef. Help met die
stigting van die FAK en ander bewegings. Hy het sy hele lewe
daaraan bestee om sy volk te dien en saam te probeer bind.
Vorige onderwerp: 1 AUGUSTUS
Volgende onderwerp: 3 AUGUSTUS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 14:37:15 MGT 2024