Re: anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility? [boodskap #47347] |
Thu, 26 July 2001 18:15 |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis 'n konsep wat deur plaasvarke ontwikkel is, jy sal nie verstaan nie.
Wouter Plaasvark
Annette skryf in boodskap news:9jp9qh$r378$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Please explain the concept of ottain first please.
Annette
com> skryf in boodskap news:AHH77.20381$Pb6.94449@news1.tin.it...
> anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility?
>
|
|
|
Re: anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility? [boodskap #47350 is 'n antwoord op boodskap #47347] |
Thu, 26 July 2001 18:58 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Of ek dit verstaan of te not, ek wil dit nog steeds verduidelik hê:))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b605f61.0@news1.mweb.co.za...
> Dis 'n konsep wat deur plaasvarke ontwikkel is, jy sal nie verstaan nie.
> Wouter Plaasvark
>
> Annette wrote in message
> news:9jp9qh$r378$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Please explain the concept of ottain first please.
> Annette
>
>
> com> skryf in boodskap news:AHH77.20381$Pb6.94449@news1.tin.it...
>> anyone interested to exchange informations about how buy or ottain
> nobility?
>>
>
|
|
|
|
Re: anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility? [boodskap #47354 is 'n antwoord op boodskap #47350] |
Thu, 26 July 2001 20:50 |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Oukei, oukei, oukei, ek sal verduidelik. As jy 'n ot se eina aftrap, trap jy
dikwels net die a af. Dan het jy 'n 'n ot-ein, `n vark met 'n afgetrapte a.
Hierdie ou, wat so die informations wll �xtsyngg kan obwiehislie nie spel
nie, toe skryf hy ottain ipv ot-ein. Maar dis maar dieslfde ding.
dit is 'n ot se einasn
"Annette" skryf in boodskap news:9jpo8v$uep0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Of ek dit verstaan of te not, ek wil dit nog steeds verduidelik hê:))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b605f61.0@news1.mweb.co.za...
> Dis 'n konsep wat deur plaasvarke ontwikkel is, jy sal nie verstaan nie.
> Wouter Plaasvark
>
> Annette wrote in message
> news:9jp9qh$r378$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Please explain the concept of ottain first please.
> Annette
>
>
> com> skryf in boodskap news:AHH77.20381$Pb6.94449@news1.tin.it...
>> anyone interested to exchange informations about how buy or ottain
> nobility?
>>
>
|
|
|
Re: anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility? [boodskap #47356 is 'n antwoord op boodskap #47354] |
Fri, 27 July 2001 02:44 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Wouter. Mens moet deesdae mos vra, want netnou is dit 'n nuwe woord
wat mens nie van weet nie:))))
Noudat ottain uitgeklaar is gaan ek vir my 'n nobility aanskaf:)
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b608453.0@news1.mweb.co.za...
> Oukei, oukei, oukei, ek sal verduidelik. As jy 'n ot se eina aftrap, trap jy
> dikwels net die a af. Dan het jy 'n 'n ot-ein, `n vark met 'n afgetrapte a.
> Hierdie ou, wat so die informations wll �xtsyngg kan obwiehislie nie spel
> nie, toe skryf hy ottain ipv ot-ein. Maar dis maar dieslfde ding.
>
>
> dit is 'n ot se einasn
> "Annette" wrote in message
> news:9jpo8v$uep0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Of ek dit verstaan of te not, ek wil dit nog steeds verduidelik hê:))
> Annette
>
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3b605f61.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis 'n konsep wat deur plaasvarke ontwikkel is, jy sal nie verstaan nie.
>> Wouter Plaasvark
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9jp9qh$r378$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Please explain the concept of ottain first please.
>> Annette
>>
>>
>> com> skryf in boodskap news:AHH77.20381$Pb6.94449@news1.tin.it...
>>> anyone interested to exchange informations about how buy or ottain
>> nobility?
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility? [boodskap #47622 is 'n antwoord op boodskap #47391] |
Sat, 04 August 2001 02:50 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die kop-afkap ding is baie barbaars:)))
Annette
--
*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3b61a42a.2270995@news.online.be...
> "M.A." schreef:
>
>> anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility?
>>
>>
> Dit kan best so wees dat jy ge-interesseer is in adeldom. Maar daar
> kom altyd 'n moment in die geskiedenis dat die mense julle dan die
> kop afkap soos tydens die Franse Revolusie!
>
> Die groete!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|