Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 26 JULIE
26 JULIE [boodskap #47629] Sa, 04 Augustus 2001 06:44
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
26 JULIE

1876 - Boere Genl. Manie Maritz gebore op Kimberley. In Februarie 1901 gaan
veg hy in die Kaapkolonie en word tot veggeneraal bevorder.
In 1914 moet hy as Rebelleleier noodgedwonge deur Angola na
Portugal vlug. Uit Duitsland het hy na sy vaderland gekom , en in
1923 word hy tot drie jaar gevangenisstraf gevonnis , maar is in
1924 weer vrygelaat.
1915 - Eeste uitgawe van *Die Burger* verskyn. Die oudste Afrikaanse
dagblad.
Vorige onderwerp: Re: anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility?
Volgende onderwerp: 27 JULIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 19:18:17 MGT 2024