Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » MSN/hotmail
MSN/hotmail [boodskap #47293] Wo, 25 Julie 2001 14:32 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Afrikaans is die derde taal van Afrika ne??
Dit word gespreek als eerste taal deur 18 miljoen mense??
Julle is baie lief vir julle taal?
Julle sê Nederlands neem so maklik Engelso woorde oor en vertaal die nie in
Nederlands nie??
Nou wil ek julle vertel, MSN en ook hotmail kan jy kry in Nederlands.
Hoekom nie in Afrikaans nie??
As dit in Duits, Spaans, Portugees, Noors en baie meer tale kan en dit is
ook al in Nederlands, moet dit ook in Afrikaans moontlik wees.
Ons sal moet gaan aksie voer, om dit ook in Afrikaans te kry!!
Daar is baie meer Afrikaans sprekende mense as bv. Noors sprekende.
Of is julle te maklik en gebruik julle maar net die Engelse taal??? :-))))

Gr. Rico, die saam met die Afrikaners gaan reel dat MSN en hotmail ook in
Afrikaans op die net gaan kom!!!!
Re: MSN/hotmail [boodskap #47296 is 'n antwoord op boodskap #47293] Wo, 25 Julie 2001 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Goeie punt, Rico. Enigste probleem is dat in NL daar weinig mense nooit
voor 'n PC uitkom nie. In SA is daar wienig mense met PC's, en Internet
is 'n luukse!

Die "online" getalle is baie anders...

______________________________________________________

"Rico" skryf in boodskap news:9jmkuu$peq$1@news1.xs4all.nl...
> Afrikaans is die derde taal van Afrika ne??
> Dit word gespreek als eerste taal deur 18 miljoen mense??
> Julle is baie lief vir julle taal?
> Julle sê Nederlands neem so maklik Engelso woorde oor en vertaal die nie in
> Nederlands nie??
> Nou wil ek julle vertel, MSN en ook hotmail kan jy kry in Nederlands.
> Hoekom nie in Afrikaans nie??
> As dit in Duits, Spaans, Portugees, Noors en baie meer tale kan en dit is
> ook al in Nederlands, moet dit ook in Afrikaans moontlik wees.
> Ons sal moet gaan aksie voer, om dit ook in Afrikaans te kry!!
> Daar is baie meer Afrikaans sprekende mense as bv. Noors sprekende.
> Of is julle te maklik en gebruik julle maar net die Engelse taal??? :-))))
>
> Gr. Rico, die saam met die Afrikaners gaan reel dat MSN en hotmail ook in
> Afrikaans op die net gaan kom!!!!
>
Re: MSN/hotmail [boodskap #47300 is 'n antwoord op boodskap #47296] Wo, 25 Julie 2001 15:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar het jy weer 'n goeie punt Max.
Maar as dit al in Nederlands is, is Afrikaans tog ook nie te moeilik nie.

Ek sê maar nie geskiet is altyd mis.
Wie nie waag die sal nie wen nie.
Nee het jy, ja kan jy kry :-))

Gr.Rico, die bly is, dat Max net 'n bietjie meer dink en nie gelyk soos hy
op die barrikades spring nie :-)))
Of sal ons maar beter sê Max got the brains and Rico the look :-))))

"Max" skryf in boodskap news:9jmo7m$qss$2@azure.nl.gxn.net...
> Goeie punt, Rico. Enigste probleem is dat in NL daar weinig mense nooit
> voor 'n PC uitkom nie. In SA is daar wienig mense met PC's, en Internet
> is 'n luukse!
>
> Die "online" getalle is baie anders...
>
> ______________________________________________________
>
> "Rico" wrote in message
> news:9jmkuu$peq$1@news1.xs4all.nl...
>> Afrikaans is die derde taal van Afrika ne??
>> Dit word gespreek als eerste taal deur 18 miljoen mense??
>> Julle is baie lief vir julle taal?
>> Julle sê Nederlands neem so maklik Engelso woorde oor en vertaal die
> nie in
>> Nederlands nie??
>> Nou wil ek julle vertel, MSN en ook hotmail kan jy kry in Nederlands.
>> Hoekom nie in Afrikaans nie??
>> As dit in Duits, Spaans, Portugees, Noors en baie meer tale kan en dit
> is
>> ook al in Nederlands, moet dit ook in Afrikaans moontlik wees.
>> Ons sal moet gaan aksie voer, om dit ook in Afrikaans te kry!!
>> Daar is baie meer Afrikaans sprekende mense as bv. Noors sprekende.
>> Of is julle te maklik en gebruik julle maar net die Engelse taal???
> :-))))
>>
>> Gr. Rico, die saam met die Afrikaners gaan reel dat MSN en hotmail ook
> in
>> Afrikaans op die net gaan kom!!!!
>>
>
Re: MSN/hotmail [boodskap #47312 is 'n antwoord op boodskap #47300] Wo, 25 Julie 2001 17:20 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Oor die brains en die look sal ek eerder niks sê nie... :-)

Jy sal nie glo nie, maar afrikaanse windows is ook non-existant!!! Ek
kon nie glo toe ek in Nl kom en my PC praat skielik hollands nie! Van
mappen en bestanden en annuleren moes ek nog leer...
_________________________________________________________

"Rico" skryf in boodskap news:9jmplj$jo6$1@news1.xs4all.nl...
> Daar het jy weer 'n goeie punt Max.
> Maar as dit al in Nederlands is, is Afrikaans tog ook nie te moeilik nie.
>
> Ek sê maar nie geskiet is altyd mis.
> Wie nie waag die sal nie wen nie.
> Nee het jy, ja kan jy kry :-))
>
> Gr.Rico, die bly is, dat Max net 'n bietjie meer dink en nie gelyk soos hy
> op die barrikades spring nie :-)))
> Of sal ons maar beter sê Max got the brains and Rico the look :-))))
>
> "Max" schreef in bericht
news:9jmo7m$qss$2@azure.nl.gxn.net...
>> Goeie punt, Rico. Enigste probleem is dat in NL daar weinig mense nooit
>> voor 'n PC uitkom nie. In SA is daar wienig mense met PC's, en Internet
>> is 'n luukse!
>>
>> Die "online" getalle is baie anders...
>>
>> ______________________________________________________
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:9jmkuu$peq$1@news1.xs4all.nl...
>>> Afrikaans is die derde taal van Afrika ne??
>>> Dit word gespreek als eerste taal deur 18 miljoen mense??
>>> Julle is baie lief vir julle taal?
>>> Julle sê Nederlands neem so maklik Engelso woorde oor en vertaal
die
>> nie in
>>> Nederlands nie??
>>> Nou wil ek julle vertel, MSN en ook hotmail kan jy kry in Nederlands.
>>> Hoekom nie in Afrikaans nie??
>>> As dit in Duits, Spaans, Portugees, Noors en baie meer tale kan en
dit
>> is
>>> ook al in Nederlands, moet dit ook in Afrikaans moontlik wees.
>>> Ons sal moet gaan aksie voer, om dit ook in Afrikaans te kry!!
>>> Daar is baie meer Afrikaans sprekende mense as bv. Noors sprekende.
>>> Of is julle te maklik en gebruik julle maar net die Engelse
taal???
>> :-))))
>>>
>>> Gr. Rico, die saam met die Afrikaners gaan reel dat MSN en hotmail
ook
>> in
>>> Afrikaans op die net gaan kom!!!!
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: 26 JUNIE
Volgende onderwerp: "Die lewe na die dood" deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 06:38:57 MGT 2024