Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 26 JUNIE
26 JUNIE [boodskap #47311] Wo, 25 Julie 2001 16:48
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
26 JUNIE

1806 - Antjie Scheepers gebore. Sy is in die Swellendamse distrik
gebore en het groot geword op die voorposte , waar slegs die
sterkstes deur fisiese krag , deursettingsvermo"e en gesonde
oordeel
die stryd om te bestaan kon oorlewe. Sy en haar man , Gert
Scheepers , het hulle in 1835 by die trekgeselskap van Louis
Tregardt
(Trichardt) aangesluit , maar reeds in 1837 beswyk hy aan koors
,
sodat sy as weduwee met nege kinders die res van die Trek na
Delagoabaai meemaak.
1860 - Eerste spoorlyn in SA geopen. Die lyn was maar net 3km lank
en het geloop van die Punt na Durban.
1892 - Oranje Vrystaat Onderwysersvereniging gestig.
Vorige onderwerp: 27 JUNIE
Volgende onderwerp: MSN/hotmail
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:17:03 MGT 2024