Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Olifantbredie
Olifantbredie [boodskap #47254] Di, 24 Julie 2001 09:48 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dames, Plak hierdie resep teen u yskas:

1 Medium-grootte olifant
Sout en peper na smaak
Twee konyne (opsioneel)

Sny olifant in klein stukkies . Dit sal omtrent ses tot sewe dae duur.
Sout en peper na smaak. Kook op hoog (200°C) vir omtrent 8 dae. Genoeg vir
1362 persone.

Indien meer as 1362 persone verwag word, voeg twee konyne by.
Re: Olifantbredie [boodskap #47255 is 'n antwoord op boodskap #47254] Di, 24 Julie 2001 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
RODVEL! Hahaha! Mooi Gawie.

Maar ek sien 'n probleem. As jy meer as 1362 persone kry en jy voeg die twee
konyne by, dan word dit tog 'n konynbredie. Met twee konyne en net een
olifant?

"Gawie" skryf in boodskap news:3b5d4741.0@news1.mweb.co.za...
Dames, Plak hierdie resep teen u yskas:

1 Medium-grootte olifant
Sout en peper na smaak
Twee konyne (opsioneel)

Sny olifant in klein stukkies . Dit sal omtrent ses tot sewe dae duur.
Sout en peper na smaak. Kook op hoog (200°C) vir omtrent 8 dae.
Genoeg vir 1362 persone.

Indien meer as 1362 persone verwag word, voeg twee konyne by.
Re: Olifantbredie [boodskap #47259 is 'n antwoord op boodskap #47255] Di, 24 Julie 2001 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Amper soos die perd en haas pastei - gemaak van gelyke dele haas en perd
- een haas en een perd.

Wouter Plaasvark wrote:
>
> RODVEL! Hahaha! Mooi Gawie.
>
> Maar ek sien 'n probleem. As jy meer as 1362 persone kry en jy voeg die twee
> konyne by, dan word dit tog 'n konynbredie. Met twee konyne en net een
> olifant?
>
> "Gawie" wrote in message
> news:3b5d4741.0@news1.mweb.co.za...
> Dames, Plak hierdie resep teen u yskas:
>
> 1 Medium-grootte olifant
> Sout en peper na smaak
> Twee konyne (opsioneel)
>
> Sny olifant in klein stukkies . Dit sal omtrent ses tot sewe dae duur.
> Sout en peper na smaak. Kook op hoog (200°C) vir omtrent 8 dae.
> Genoeg vir 1362 persone.
>
> Indien meer as 1362 persone verwag word, voeg twee konyne by.
Re: Olifantbredie [boodskap #47260 is 'n antwoord op boodskap #47255] Di, 24 Julie 2001 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nie die oorspronklike pos van die bredie gesien nie - anders het ek
hom reggehelp - die olifantstukke moet eers 'n week lank gemarineer word in
renostersous:)))

Elk geval - my eie resep ( ontdek uit ondervinding) van 'n eier kook in 'n
mikrogolfoond:
Plaas eier in oond. Stel op 1 minuut hoog. Jy sal 'n gedempte ontploffentjie
hoor. Maak die oond oop. Skraap die eier en doppe van die kante, bo en onder
af, verwyder die doppe, voeg sout en peper na smaak by en geniet!!:)
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b5d4e77.0@news1.mweb.co.za...
> RODVEL! Hahaha! Mooi Gawie.
>
> Maar ek sien 'n probleem. As jy meer as 1362 persone kry en jy voeg die twee
> konyne by, dan word dit tog 'n konynbredie. Met twee konyne en net een
> olifant?
>
>
> "Gawie" wrote in message
> news:3b5d4741.0@news1.mweb.co.za...
> Dames, Plak hierdie resep teen u yskas:
>
> 1 Medium-grootte olifant
> Sout en peper na smaak
> Twee konyne (opsioneel)
>
> Sny olifant in klein stukkies . Dit sal omtrent ses tot sewe dae duur.
> Sout en peper na smaak. Kook op hoog (200°C) vir omtrent 8 dae.
> Genoeg vir 1362 persone.
>
> Indien meer as 1362 persone verwag word, voeg twee konyne by.
>
Re: Olifantbredie [boodskap #47278 is 'n antwoord op boodskap #47260] Wo, 25 Julie 2001 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nota: Indien jy jou skoonma se mikrogolf gebruik, maak seker dat daar ook
geen eier bewysstukke in enige gaatjies is nie. (dis veral die eiergeel wat
probleme mag gee) Die swart brandmerk wat by die deurtjie mag wees, kan jy
verwyder met Handy Andy. Aan die plekkie van die deurtjie, wat weens die
hitte gesmelt het, kan jy niks doen nie. Indien sy vir almal vra wat dít
veroorsaak het, pleit maar net bewusteloos!

Julle het seker al almal iets gedoen waaroor jy soos die dood swyg. Vertel
vir ons!

Annette skryf in boodskap news:9jk55d$ogct4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het nie die oorspronklike pos van die bredie gesien nie - anders het ek
> hom reggehelp - die olifantstukke moet eers 'n week lank gemarineer word in
> renostersous:)))
>
> Elk geval - my eie resep ( ontdek uit ondervinding) van 'n eier kook in 'n
> mikrogolfoond:
> Plaas eier in oond. Stel op 1 minuut hoog. Jy sal 'n gedempte ontploffentjie
> hoor. Maak die oond oop. Skraap die eier en doppe van die kante, bo en onder
> af, verwyder die doppe, voeg sout en peper na smaak by en geniet!!:)
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3b5d4e77.0@news1.mweb.co.za...
>> RODVEL! Hahaha! Mooi Gawie.
>>
>> Maar ek sien 'n probleem. As jy meer as 1362 persone kry en jy voeg die twee
>> konyne by, dan word dit tog 'n konynbredie. Met twee konyne en net een
>> olifant?
>>
>>
>> "Gawie" wrote in message
>> news:3b5d4741.0@news1.mweb.co.za...
>> Dames, Plak hierdie resep teen u yskas:
>>
>> 1 Medium-grootte olifant
>> Sout en peper na smaak
>> Twee konyne (opsioneel)
>>
>> Sny olifant in klein stukkies . Dit sal omtrent ses tot sewe dae duur.
>> Sout en peper na smaak. Kook op hoog (200°C) vir omtrent 8 dae.
>> Genoeg vir 1362 persone.
>>
>> Indien meer as 1362 persone verwag word, voeg twee konyne by.
>>
>
Re: Olifantbredie [boodskap #47291 is 'n antwoord op boodskap #47260] Wo, 25 Julie 2001 13:58 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Ek het nie die oorspronklike pos van die bredie gesien nie - anders het ek
> hom reggehelp - die olifantstukke moet eers 'n week lank gemarineer word in
> renostersous:)))
>
> Elk geval - my eie resep ( ontdek uit ondervinding) van 'n eier kook in 'n
> mikrogolfoond:
> Plaas eier in oond. Stel op 1 minuut hoog. Jy sal 'n gedempte ontploffentjie
> hoor. Maak die oond oop. Skraap die eier en doppe van die kante, bo en onder
> af, verwyder die doppe, voeg sout en peper na smaak by en geniet!!:)

Waarskuwing: Onthou om vir die gedempte ontplofing te wag - as jy die
eier uithaal voor dit ontplof het kan dit dalk net in jou gesig ontplof.
Kan dalk net jou uitsig op die lewe verander.
Vorige onderwerp: resep vir ontbijtkoek/peperkoek
Volgende onderwerp: Bobetie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:51:25 MGT 2024