Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 12 MEI
12 MEI [boodskap #47268] Di, 24 Julie 2001 19:18
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
12 MEI

1652 - Eerste Nagmaalsviering in die gemeente van Kaapstad. Op
hierdie dag is die eerste Nagmaal aan die Kaap gevier. Hierdie
geleentheid wys reeds daarop dat die Nagmaal vir die wordende
volk
altyd van groot belang sou wees.
1915 - Nasionale Pers as maatskappy geregistreer. Die registrasie
van De Nationale Pers, Beperkt, as maatskappy het gevolg op 'n
vergadering wat op 18 Desember 1914 gehou is in Heemstede, die
huis
van Hendrik Bergh in Van Riebeeckstraat, Stellenbosch. Sestien
vooraanstaande Afrikaners was aanwesig.
Vorige onderwerp: 11 MEI
Volgende onderwerp: 13 MEI
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:03:06 MGT 2024