Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 22 JULIE
22 JULIE [boodskap #47262] Di, 24 Julie 2001 17:52
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
22 JULIE

1903 - Jan de Klerk gebore. Johannes (Jan) de Klerk is gebore op
Burgersdorp. Sy laerskool onderrig ontvang hy op Aliwal-Noord,
waar hy reeds op sy eerste skooldag 'n pak slae op die lyf
geloop het omdat hy Afrikaans op die skoolterrein gepraat het.
Hy het hom op Potchefstroom as onderwyser bekwaam. In 1954
word hy Senator en Minister van Arbeid en Openbare Werke, later
Minister van Binnelandse Sake en daarna Minister van Onderwys,
Kuns en Wetenskap. Hy word op 6 Junie 1969 President van die
Senaat. Ere-doktorsgrade is deur die Universiteite van
Potchefstroom (1960) en Port Elizabeth (1975) aan hom toegeken.
1990 - Eerste beraad tussen ANC / SAKP / NP alliansie by Groote Schuur.
Vorige onderwerp: Re: Fatalisme -
Volgende onderwerp: 23 JULIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 14:31:29 MGT 2024