| Geluk Wouter!! [boodskap #46502] |
Vr., 13 Julie 2001 22:20  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Met jou Verjaarsdag!!
Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46530 is 'n antwoord op boodskap #46507] |
Sa., 14 Julie 2001 06:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mag miskien wees, maar kaalkopmans is vreeslik sexy:)))
Annette
Tobie skryf in boodskap news:9insun$jc8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> "Annette
> : Met jou Verjaarsdag!!
> : Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
> : Annette
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> Wouter gaan dan geen hare meer hê nie ;-(
>
> --
> -------------------------------------
> Fear is the darkroom where
> you develope your negatives.
> -------------------------------------
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46668 is 'n antwoord op boodskap #46664] |
Ma., 16 Julie 2001 05:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ooooohhh!!! En kaalkopmans is sooooo sexy:))))
Annette
wrote in message
news:9itth6$1a4t$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> DD, vandat ek hier met Gloudina te doen gekry het, het ek die laaste paar
> hare ook uitgetrek.
> pj
> "Davie Davis" wrote in message
> news:c5uukt0503nf0putmr03tidu9i6oi7apgf@4ax.com...
>> On Sat, 14 Jul 2001 00:20:02 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Met jou Verjaarsdag!!
>>> Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
>>> Annette
>>>
>>>
>> Geluk en voorspoed Wouter
>> en mag die gryshare
>> slegs die wees wat
>> ons hier op die NG !
>> veroorsaak.
>>
>> ék het so ietwat grys
>> aan die slape sedert
>> ek op dieselfde ng
>> as Gloudina
>> het
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46672 is 'n antwoord op boodskap #46670] |
Ma., 16 Julie 2001 06:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vra maar rond - ek is nie die enigste een wat so dink nie;))
Annette
wrote in message
news:9itvbu$1aae$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek is bly JY dink darem so.
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9itufb$l7coj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ooooohhh!!! En kaalkopmans is sooooo sexy:))))
>> Annette
>>
>> wrote in message
>> news:9itth6$1a4t$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> DD, vandat ek hier met Gloudina te doen gekry het, het ek die laaste
> paar
>>> hare ook uitgetrek.
>>> pj
>>> "Davie Davis" wrote in message
>>> news:c5uukt0503nf0putmr03tidu9i6oi7apgf@4ax.com...
>>>> On Sat, 14 Jul 2001 00:20:02 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Met jou Verjaarsdag!!
>>>> >Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
>>>> >Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> Geluk en voorspoed Wouter
>>>> en mag die gryshare
>>>> slegs die wees wat
>>>> ons hier op die NG !
>>>> veroorsaak.
>>>>
>>>> ék het so ietwat grys
>>>> aan die slape sedert
>>>> ek op dieselfde ng
>>>> as Gloudina
>>>> het
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46698 is 'n antwoord op boodskap #46690] |
Ma., 16 Julie 2001 11:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wouter soen lekker:)))))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b52b78f.0@news1.mweb.co.za...
> Dankie pj, dit was 'n lekker dag. Ek het 'n soen by Annette gekry ;-)
>
> wrote in message
> news:9ittcl$1a4n$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ook so Wouter, al is ek bietjie mosterd na die maal. Was hierdie naweek nie
> naby 'n PC nie.
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9inrkc$k1s4r$12@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Met jou Verjaarsdag!!
>> Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46706 is 'n antwoord op boodskap #46699] |
Ma., 16 Julie 2001 12:48   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Jy weet natuurlik hoekom bleskop mans so sexy is?
Sal maar vertel vir die onskuldiges hier:
Baie min mans word oud met 'n welige bos hare.
Die meeste van hulle raak maar ylerig soos hulle slinkser raak:))
Elk geval - As 'n man bles raak van voor af ( sy voorkop word al groter) dan
is hy 'n denker.
As 'n man van agter bles raak ( die kroontjie word al groter) dan is dit van
te veel seks.
As die twee bymekaar kom, dan dink hy net aan seks:)))
Annette
wrote in message
news:9iuk61$1cha$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Dan moet jy dit nog invryf..............en hy is nie eers bles nie.
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9iuivo$ld5mr$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wouter soen lekker:)))))
>> Annette
>>
>> Wouter Plaasvark wrote in message
>> news:3b52b78f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dankie pj, dit was 'n lekker dag. Ek het 'n soen by Annette gekry ;-)
>>>
>>> wrote in message
>>> news:9ittcl$1a4n$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Ook so Wouter, al is ek bietjie mosterd na die maal. Was hierdie
naweek
>> nie
>>> naby 'n PC nie.
>>> pj
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9inrkc$k1s4r$12@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Met jou Verjaarsdag!!
>>>> Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46808 is 'n antwoord op boodskap #46797] |
Di., 17 Julie 2001 15:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))Hoe hou jy jou kaalkop geheim?:))))
Annette
wrote in message
news:9j1d65$1jiu$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Sug!!!!! Nou is my geheim ook uit.
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9iunp8$knlfe$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) Jy weet natuurlik hoekom bleskop mans so sexy is?
>> Sal maar vertel vir die onskuldiges hier:
>> Baie min mans word oud met 'n welige bos hare.
>> Die meeste van hulle raak maar ylerig soos hulle slinkser raak:))
>> Elk geval - As 'n man bles raak van voor af ( sy voorkop word al groter)
> dan
>> is hy 'n denker.
>> As 'n man van agter bles raak ( die kroontjie word al groter) dan is dit
> van
>> te veel seks.
>> As die twee bymekaar kom, dan dink hy net aan seks:)))
>> Annette
>>
>> wrote in message
>> news:9iuk61$1cha$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Dan moet jy dit nog invryf..............en hy is nie eers bles nie.
>>> pj
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9iuivo$ld5mr$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Wouter soen lekker:)))))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Wouter Plaasvark wrote in message
>>>> news:3b52b78f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Dankie pj, dit was 'n lekker dag. Ek het 'n soen by Annette gekry
> ;-)
>>>> >
>>>> > wrote in message
>>>> > news:9ittcl$1a4n$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > Ook so Wouter, al is ek bietjie mosterd na die maal. Was hierdie
>> naweek
>>>> nie
>>>> > naby 'n PC nie.
>>>> > pj
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9inrkc$k1s4r$12@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Met jou Verjaarsdag!!
>>>> > > Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46822 is 'n antwoord op boodskap #46815] |
Di., 17 Julie 2001 16:24  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Dit is nie iets wat jy 'n geheim behoort te hou nie:))))
Ek is jammer - ek het jou aspris verkeerd verstaan:)))
Annette
wrote in message
news:9j1lve$1k6d$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Nee Annette, is jy blond vandag??? My gedurige dink aan seks.
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9j1jve$l34ob$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))Hoe hou jy jou kaalkop geheim?:))))
>> Annette
>>
>> wrote in message
>> news:9j1d65$1jiu$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Sug!!!!! Nou is my geheim ook uit.
>>> pj
>>
>
|
|
|
|