Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Filosoefie van die dag
Filosoefie van die dag [boodskap #46601] |
Sun, 15 July 2001 15:53  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Almal aanvaar dat die werk met hooggety sal verdwyn, maar jy bou nog
steeds jou sandkasteel.
Annetitius
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Filosoefie van die dag [boodskap #46838 is 'n antwoord op boodskap #46601] |
Tue, 17 July 2001 18:38  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 17 Jul 2001 18:37:12 GMT, Danielle© wrote:
> On Sun, 15 Jul 2001 18:07:03 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> Filosoefie ??? (wat 'n spelling!)
>> Wit Filoesoof
>
> Davie, dis net dom en oninteressante mense wat net altyd aan *een*
> manier kan dink om 'n woord te spel. :-))
>
maw Danielle, ek is heel kreatiev ?
Dankie daarfoor natuurlik
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:04:29 UTC 2025
|