| Sonja Heroldt of wat? [boodskap #45845] |
Do., 05 Julie 2001 12:01  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Ek het by die huis 'n ou seven single opgespoor wat toentertyd gemaak is
deur Sonja Marks. Dit klink soos 'n baie jong Sonja Heroldt - sy sing selfs
"Ek verlang na jou", maar anders as die opnames wat ons ken.
Kan iemand meer lig hierop werp?
Koot
|
|
|
|
| Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #45849 is 'n antwoord op boodskap #45845] |
Do., 05 Julie 2001 12:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Herholdt was blykbaar haar nooiensvan - maar wie weet - miskien was dit
Marks, en sy het nie van die van gehou nie.
Watter jaar was daardie plaat gesny?
Hoe jonk klink sy?
Annette
Koot Pieterse skryf in boodskap news:3b445702$0$228@hades.is.co.za...
> Ek het by die huis 'n ou seven single opgespoor wat toentertyd gemaak is
> deur Sonja Marks. Dit klink soos 'n baie jong Sonja Heroldt - sy sing selfs
> "Ek verlang na jou", maar anders as die opnames wat ons ken.
>
> Kan iemand meer lig hierop werp?
>
> Koot
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #45866 is 'n antwoord op boodskap #45864] |
Do., 05 Julie 2001 19:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Doodreg Davie. Dink jy deel van hulle probleme was dat sy nie as Sonja
Hamman wou sing nie?:))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:9rd9kt4a4puo39l2kohd9d6lkpupj28shh@4ax.com...
> On Thu, 5 Jul 2001 15:08:37 +0200, "TJ"
> wrote:
>
>> haar toekomstige
>> man, FC Hamman saam met wie sy dikwels op kollege gesing het, het haar
>> potensiaal raakgesien
>
> Ek dink haar 'toekomstige man' is nou haar 'gewese man'.
>
> DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #45873 is 'n antwoord op boodskap #45868] |
Do., 05 Julie 2001 21:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is mos 'n liedjie wat begin met: Fil. 4:4 sê verbly jou in die Heer.
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:1pg9ktkmbggcub0dabq4s8fcq0assv78h6@4ax.com...
> On Thu, 5 Jul 2001 21:20:37 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Doodreg Davie. Dink jy deel van hulle probleme was dat sy nie as Sonja
>> Hamman wou sing nie?:))
>> Annette
>>
>
> Dink dis probleme van lank se tyd Annette. Sonja het een aand by die
> kerk aan ons genoem dat sy en FC huweliks probleme GEHAD het. Dit was
> tydens 'n aand waar sy getuienis gelewer het en geestelik op 'n baie
> hoë vlak verkeer het.
> Dit wat ek hier noem was ongeveer vyftien (of selfs sestien jaar)
> gelede - en die huwelik het weer jare lank (gefloreer?).
>
> Haar langspeler 'Reflections' pas klaar gemaak, was nog nie vrygestel
> nie en sy het 'n weergawe daarvan daardie aand vir my gegee. Ek het
> nou net gekyk of daar 'n datum op is maar sy het slegs geskryf :
> Fil 4 : 4 & 4 : 13.
> Gaan kyk watter boodskap sy vir my daarop geskryf het.
>
> DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #45901 is 'n antwoord op boodskap #45892] |
Vr., 06 Julie 2001 13:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dan is dit nie sy nie - Sonja was toe al Herholdt.
Maar soet vals was sy toe ook:)))
Owhek Verlangna Jou was een van haar eerste treffers.
Annette
Koot Pieterse skryf in boodskap news:3b459d30$0$231@hades.is.co.za...
> Sjie, hier is nou 'n tema wat ontaard het. Dankie vir jou hulp.
>
> Ek sal moet gaan kyk, maar ek dink die plaat is al in 1976 gesny. Sonja
> klink so matriekerig (en nog maar bra valserig, maar moenie my quoute nie!)
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message news:9i1n2u$g8flo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Herholdt was blykbaar haar nooiensvan - maar wie weet - miskien was dit
>> Marks, en sy het nie van die van gehou nie.
>> Watter jaar was daardie plaat gesny?
>> Hoe jonk klink sy?
>> Annette
>>
>> Koot Pieterse wrote in message news:3b445702$0$228@hades.is.co.za...
>>> Ek het by die huis 'n ou seven single opgespoor wat toentertyd gemaak is
>>> deur Sonja Marks. Dit klink soos 'n baie jong Sonja Heroldt - sy sing selfs
>>> "Ek verlang na jou", maar anders as die opnames wat ons ken.
>>>
>>> Kan iemand meer lig hierop werp?
>>>
>>> Koot
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #45902 is 'n antwoord op boodskap #45896] |
Vr., 06 Julie 2001 13:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het jou al van die begin af gesê sy naam in Afrikaans is Dosie:)))
Sonja het al van voor 1976 begin sing.
Annette
Max skryf in boodskap news:9i48jm$kms$1@azure.nl.gxn.net...
> klop klop
> wie's daar?
> wêk
> wêk wie?
> wêk verlang na jou is in 1976 deur Sonja Heroldt uitgebring. Ek kan aan geen
> rede dink hoekom sy dit onder 'n ander naam ook sou uitbring nie...
>
> As die anner antie ook soos sy klink, pla dit my nie dat ek nog nooit van
> haar gehoor het nie...
>
> Terloops, het toe Dozi se cd in huis. Kon ook maar in SA gebly het. Die ou
> se uitspraak gee my spuitskuit!
> _________________________________________________________
> Koot Pieterse schreef in berichtnieuws 3b459d30$0$231@hades.is.co.za...
>> Sjie, hier is nou 'n tema wat ontaard het. Dankie vir jou hulp.
>>
>> Ek sal moet gaan kyk, maar ek dink die plaat is al in 1976 gesny. Sonja
>> klink so matriekerig (en nog maar bra valserig, maar moenie my quoute nie!)
>>
>> Koot
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9i1n2u$g8flo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Herholdt was blykbaar haar nooiensvan - maar wie weet - miskien was dit
>>> Marks, en sy het nie van die van gehou nie.
>>> Watter jaar was daardie plaat gesny?
>>> Hoe jonk klink sy?
>>> Annette
>>>
>>> Koot Pieterse wrote in message news:3b445702$0$228@hades.is.co.za...
>>>> Ek het by die huis 'n ou seven single opgespoor wat toentertyd gemaak is
>>>> deur Sonja Marks. Dit klink soos 'n baie jong Sonja Heroldt - sy sing selfs
>>>> "Ek verlang na jou", maar anders as die opnames wat ons ken.
>>>>
>>>> Kan iemand meer lig hierop werp?
>>>>
>>>> Koot
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #45956 is 'n antwoord op boodskap #45933] |
Sa., 07 Julie 2001 04:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hou jy van Tom Jones se nuwe rigting?
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:o0gckto6o0ut30imar9qgo8esi2o3tofsd@4ax.com...
> On Sat, 7 Jul 2001 00:42:59 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>
>> Dis die symste 'Ek verlang na jou' maar 'n nuwe "mix"
>> pj
>
> Sal graag daarna wi; luister maar ek wonder of ek van die 'nuwe mix'
> gaan hou. Ek's ietwat (eintlik heelwat!) konserwatief wat musieksmaak
> aanbetref - en ek verstom my aan iemand soos Cliff Richard wat op die
> verhoog bly terwyl 'n sanger/es se kalklig jare baie beperk is.
> Alhoewel ek dit wat hy doen om populêr te bly verstaan, want hy pas
> aan by die veranderende musiekmaak, het ek werklik baie gehou van die
> 40 Days Cliff Richard maar doen geen moeite om na sy huidige musiek te
> luister of aan te skaf nie.
>
> DD
|
|
|
|
| Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #45957 is 'n antwoord op boodskap #45934] |
Sa., 07 Julie 2001 04:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Seker getroud of iets:))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:fdgcktclgpiqeo9jpeg7qk4mrovc0eu23r@4ax.com...
> On Sat, 07 Jul 2001 00:53:26 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>
> 'n Voorbeeld is 'Maritza" op wie se stem ek versot was die tyd toe sy
> dié sangeres van hier was, en toe raak sy weg/stil!
> Wat sou van haar geword het?
>
> DD
|
|
|
|
| Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #45958 is 'n antwoord op boodskap #45845] |
Sa., 07 Julie 2001 04:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sing G?:)))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:3b468725$0$232@hades.is.co.za...
> DD - smaak verskil - goddank. Tien uit tien dat jy vir 'n kennis/vriendin in
> die bresse tree. Maar, ek hou nie van haar sang nie - die res ken ek nie. Ek
> het 'n "ding" oor stemme wat ietwat geforseerd klink. IN haar geval is daar
> 'n tikkie"ek wil 'n klein dogtertjie wees..." ('n Persoonlike waarneming -
> wat nie noodwendig hier geld nie, is dat onderdrukte persoonlikhede
> gewoonlik ook hul stemtone onderdruk.)
> Wat die ou kanadese fossiel betref - daaroor stem ons saam... nê?
> "Davie Davis" wrote in message
> news:g0bcktsu8repn4h9ubr486kroaac24aqo9@4ax.com...
>> On Fri, 6 Jul 2001 19:12:13 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>
>>> Ek dink ons onderwerpe begin opdroog as Sonja 'n onderwerp geword het -
>>> bepaald nie my idee van pret nie.
>>> "Krokkie"
>>
>
> e
>>> kopnanderpleknamy.krok> wrote in message
>>> news:3b453e17$0$224@hades.is.co.za...
>>>> Ja en daai aand of Dis hoe dit is moes ou Steve net koes vir ou Sonja ,
>>>> duidelik planne vir Steve gehad die aand
>>> Max
>>> As die anner antie ook soos sy klink, pla dit my nie dat ek nog nooit van
>>> haar gehoor het nie...
>>
>> Dit is wat dit so wonderlik maak dat ons almal verskillende smake het.
>> Miskien is Gloudina jou heldin Jonas :-))))))))))))))))))))) (lgmgtf !
>> ék weer, kan vir Sonja sit en luister en haar geniet
>> Ons het kontak gehad buite haar sangwêreld ook
>> en die vroumens is lieflik. Sy het 'n persoonlikheid wat straal van
>> die verhoog af óók. En daar is iets in haar sang wat sê dat sy bedoel
>> wat sy sing.
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #45981 is 'n antwoord op boodskap #45978] |
Sa., 07 Julie 2001 13:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Koot. Het sy iets gesê of sy ooit 'n Marks was?
Annette
Koot Pieterse skryf in boodskap news:3b470b2c$0$250@helios.is.co.za...
> Ek het 'n groot verrassing gehad - Sonja het self gereageer. Sy sê sy't geen
> idee waar daardie opname vandaan kom nie en vra dat ek vir haar 'n kopie
> stuur. Ek het na haar webwerf toe geskryf.
>
> Koot
>
> "Gids" wrote in message news:pyl17.189740$u5.3667720@zwoll1.home.nl...
>>
>> "Koot Pieterse" wrote in message news:3b445702$0$228@hades.is.co.za...
>>> Ek het by die huis 'n ou seven single opgespoor wat toentertyd gemaak is
>>> deur Sonja Marks. Dit klink soos 'n baie jong Sonja Heroldt - sy sing selfs
>>> "Ek verlang na jou", maar anders as die opnames wat ons ken.
>>>
>>> Kan iemand meer lig hierop werp?
>>>
>>> Koot
>>>
>>
>> Heroldt is 'n stage naam. Oor die res van die thread - Sonja is in 97 van FC
>> geskei. Hulle het al stres in hul verhouding gehad van die vroeë tagtigs af
>> al, maar het bly werk aan hul huwelik. Dit is so 'n bietjie anders as die
>> huidige tendens waar as die verliefdheid verby is mense sumier skei. Oor die
>> persoonlikheid verhaal - sy het 'n great persoonlikheid, en dit nie net op
>> stage of voor gehore nie. FC is terloops ook 'n great persoon - baie "arty"
>> ook met alles wat daarmee gepaard gaan. Ek dink nie dat sy 'n probleem sou
>> gehad het om as Sonja Hamman te sing nie - so is sy nie - sy het haar
>> loopbaan vir baie jare opgeoffer ter wille van haar huwelik.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #45992 is 'n antwoord op boodskap #45990] |
Sa., 07 Julie 2001 17:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sug!! Maritza:)))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:m6fektkce4cqnlc4m8sf5jemonvkr3543r@4ax.com...
> On Sat, 7 Jul 2001 06:32:57 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Seker getroud of iets:))
>> Annette
>>
>
> Wie, ek... of Maritza?...-:)))
>
>
> DD
|
|
|
|
| Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #45993 is 'n antwoord op boodskap #45991] |
Sa., 07 Julie 2001 17:06   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Geen mans sal so 'n naam sommer net kies nie - mens moet so gedoop wees.
Daisy.:))))
Davie Davis skryf in boodskap news:8bfektkn6clm4rd4vjuojhkthk086ujcn9@4ax.com...
> On Sat, 7 Jul 2001 06:32:57 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Seker getroud of iets:))
>> Annette
>>
>>
> So jy meen 'Maritza' was haar nooiensnaam? :-)
>
> DD
|
|
|
|
|
|
|
|