Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby: Viljoen se weeklikse bom.
Rugby: Viljoen se weeklikse bom. [boodskap #45883] |
Fri, 06 July 2001 05:44 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat nou nog? Rassie word uitgeskop omdat hy weer moet gaan selfvertroue kry
. Intussen word 'n heeltemal onervare speler gekies in sy plek.
Wat van Van Rensburg van Natal?
Is dit 'n komplot om soveel moontlik goeie spelers in die buiteland te kry,
sodat ons uiteindelik teen ons eie spelers gaan speel?
Vrystaat speel mos al jare teen Vrystaat/Natal, Vrystaat/Transvaal en
Vrystaat/Noord-Transvaal - dus is die idee nie nuut nie.
Annette
|
|
|
Re: Rugby: Viljoen se weeklikse bom. [boodskap #45918 is 'n antwoord op boodskap #45883] |
Fri, 06 July 2001 21:08 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wonder of Hansie en Viljoen saamwerk? Viljoen het een van die wêreld se
beste losvoorspeler trios binne 6 weke opgeneuk. Venter speel slot. Rassie
word weggelaat (daar moet 'n reuse storie wees - as Ferdie nou net 'n ware
nuushond was...) En, ja dis waar, Skinstad terug, maar verskuild as kaptein
natuurlik.
"Annette" skryf in boodskap news:9i3j5a$fvtsh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat nou nog? Rassie word uitgeskop omdat hy weer moet gaan selfvertroue kry
> . Intussen word 'n heeltemal onervare speler gekies in sy plek.
> Wat van Van Rensburg van Natal?
> Is dit 'n komplot om soveel moontlik goeie spelers in die buiteland te kry,
> sodat ons uiteindelik teen ons eie spelers gaan speel?
> Vrystaat speel mos al jare teen Vrystaat/Natal, Vrystaat/Transvaal en
> Vrystaat/Noord-Transvaal - dus is die idee nie nuut nie.
> Annette
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:46:24 UTC 2025
|