| Olimpiese Spele [boodskap #45614] |
Ma., 02 Julie 2001 12:05  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Gloudina, ek is nie seker of die 1996 'n foutjie was nie;)))
> Annette
>
Ja, natuurlik. 2006 of 2008.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Olimpiese Spele [boodskap #45618 is 'n antwoord op boodskap #45614] |
Ma., 02 Julie 2001 12:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Definitief 2008.
( maklik om te onthou - die syfer moet deur 4 deelbaar wees)
Annette
skryf in boodskap news:3B406467.B8F36D51@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Gloudina, ek is nie seker of die 1996 'n foutjie was nie;)))
>> Annette
>>
>
> Ja, natuurlik. 2006 of 2008.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Olimpiese Spele [boodskap #45629 is 'n antwoord op boodskap #45623] |
Ma., 02 Julie 2001 17:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nei man, djy kwyl.
2008 is die olimpieks. 2006 issie sokker.
Ek wassie op daarie paartie oppie parade nie - nei, ek was besig om hard te
bid dat ons nie die bod kry nie;))
Annette
Thys de Wet skryf in boodskap news:9hq1uo$30sv$1@news.adamastor.ac.za...
> O maar die alt se haai mers het julle darem beet:
>
> Nei wa' en hoe het ons 'a nie gesta' en sing oppie peraare oor 'ie 2004
> oelimpieks innie kyptouwin 'ie?
>
> En toe wassit okkie 'n paatie nie, want êthens herrit gekry! En ou Chris
> Ball het sommer verdwyn daarna!
>
> Julle geheues is kort. Mar dan wee' was ons gesnoeker virrie sokker deur 'n
> ou omie (WIT nogal) van Nieu Seeland. Ennie sokker word in 2006 gehou, 2006
> deel deur 4? = 501.5
>
> NOSK (Nuwe Olimpiese Sommemaak Komitee) :-))
>
> Thys oppie Bos
> skryf in boodskap news:3B406467.B8F36D51@home.com...
>> Ja, natuurlik. 2006 of 2008.
>>
>> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Olimpiese Spele [boodskap #45662 is 'n antwoord op boodskap #45660] |
Di., 03 Julie 2001 08:21  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Thys, Thys.
Mooi resitasie:)))
Lekker dag vir rooies en pannekoek hier.
Annette
Thys de Wet skryf in boodskap news:9hrtv9$1j04$1@news.adamastor.ac.za...
> Is 2004, want dan's dit Athene... 2000 + 4 = 2008? wat rook julle? Of is
> dit die kaapse weer wat julle daai rooies/soetes laat gebruik Hm???
>
> Chris Ball
> O wie weet waar
> die man nou is
> Samremsmemiegamenjaffet
> willie sê nie
> wat hy van ou chrissie
> afgevat het.
>
> raar maar waar
> die kaapse mense maak
> hulle somme skoon verkeerd
> twee plus twee word sommer ses
> en tweeduisend plus vier
> word sommer
> tweeduisendenag
> o nee
> gloudina help
> kom leer hul hul les
> oor een plus een gee glad nie ses
> oor swellendamse hospitaal
> wat niemand jou tog ietsie
> kan vertel
> anties oppie komitee
> sê twee keer
> per dag (of meer)
> "Saartjie, bring die tee"
> dan drink ons dit by die
> aa see es vee
> die hospitaal se vloer die kort
> 'n goeie vee of twee
> en mense ry maar aan
> na die MediCity op
> woes robertson woester
> O hou verby o hou verby
> as jy nie wil verstik
> van wag
> o wee
> daar maak hul toe
> klaar vir die dag
> kom drink maar nog 'n koppie tee
> vir die slegte senuwee of twee
> hier by ons
> op die es see es aa aa
> en vertel ons meer
> van al jul kwale pyn en skeet
> daar's dalk iemand hier
> wat raad daarmee kan weet
>
>
> Gooi nog van daai rooies!!!!!
> Die Bosman by Tys
> "Danielle" wrote in message
> news:s092ktc34su51fqmq7crngvujrschb20pg@4ax.com...
>> On Mon, 2 Jul 2001 16:54:11 +0200, "Thys de Wet"
>> wrote:
>>
>>> En toe wassit okkie 'n paatie nie, want êthens herrit gekry! En ou Chris
>>> Ball het sommer verdwyn daarna!
>>
>> Wat het van hom geword? Sit hy nou in Kanada?:-))
>>
>
|
|
|
|